Meest recent

Dialoog: Yves T’Sjoen en Alwyn Roux in gesprek oor hulle projekte

Yves T’Sjoen, Alwyn Roux Academisch 2020-10-09

"Dit is vir my besonder aangenaam om in gesprek te tree met Yves T’Sjoen oor ons aparte en gesamentlike akademiese projekte."

Blomtyd in die Weskus Nasionale Park

Izak de Vries Reizen 2020-10-09

"Wanneer dit blomtyd is, word Postberg vir ’n beperkte aantal motors per dag oopgestel. Toelatings tot daardie deel van die park gebeur reg deur die dag, maar dit is veiliger om vroeg op te staan en seker te maak dat jy nie té laat opdaag en weggewys word, of baie lank moet wag nie."

Senekal-boere se optrede teen joernaliste veroordeel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-10-09

"Die hardhandige wyse waarop twee vrouejoernaliste van The Citizen die afgelope week deur van die betogende boere in Senekal hanteer is, word ten sterkste deur die Suid-Afrikaanse redakteursforum (Sanef) veroordeel."

Cyril en Cele kry skuld vir boere se frustrasie wat oorkook

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-10-08

"AfriForum sê in ’n verklaring Ramaphosa het die bestaan van plaasmoorde vroeër op ’n internasionale platform ontken, terwyl Cele boere verlede maand op ’n vergadering in KwaZulu-Natal oor hul probleme uitgelok en verneder het."

Duisende stroom na Senekal uit protes teen plaasmoorde

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-10-07

"Chaos het buite die hof uitgebreek waar twee verdagtes vlugtig verskyn het in verband met Horner se moord. Van die betogers het die gebou bestorm en geëis dat die twee verdagtes, Sekwetje Mahlamba en Sekola Matlaletsa, aan hulle oorgegee word. ’n Polisievoertuig is ook deur van die betogers beskadig en aan die brand gesteek."

On(ver)taalbaarheden

Yves T’Sjoen, Naòmi Morgan Over taal 2020-10-07

"Vraag is vervolgens hoe dergelijke woorden, waarvan de semantische inhoud niet vastligt, in een andere taal worden omgezet. Dit vergt van de vertaler creativiteit. Naòmi Morgan, die het boek van Antoine de Saint-Exupéry (Le petit prince) ook zelf heeft vertaald, ondernam een vergelijkend onderzoek."

Gemoedere loop hoog na moord op jong plaasbestuurder

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-10-06

"Die moord op die jong plaasbestuurder het nie net dwarsoor Suid-Afrika nie, maar selfs in Europa en Noord-Amerika opslae gemaak. Namate meer Engelse media oor die aard en omvang van plaasmoorde berig, word al ernstiger vrae gevra oor die humanitêre krisis, en die regering se hantering daarvan, sê Saai in hulle verklaring."

Donald Trump, die Koning van die Wittes

Hans Pienaar Nuusvinke 2020-10-06

"Dinge kan nog lelik skeefloop in Amerika."

Vertaalhistoricus Lieven D’hulst over de tactiek van kleine talen

Ingrid Glorie Academisch 2020-10-06

"Professor Lieven D’hulst kan prachtig vertellen over de geschiedenis van het vertalen. Wat er vertaald wordt en hoe dat gebeurt, is niet zelden een politieke beslissing. Er vallen spannende parallellen te trekken tussen de vertaalpraktijk in Zuid-Afrika, beschreven in een artikel van Maricel Botha, en die in twee gebieden die de bijzondere belangstelling van D’hulst hebben: Vlaanderen en de Franse Caraïben."

Artists as essential workers?

Mike van Graan Nuusvinke 2020-10-05

"Carole Karemera of Rwanda, Ecuador’s Susan Togra and Vikram Iyengar of India spoke about the general precarity of the arts in their respective contexts, and that COVID-19 conditions were simply reinforcing the fragility of a sector about which few Global South governments seem to care. And yet, it was argued that artists should be regarded as essential workers, for how else would many have stayed sane through the isolation of the pandemic were it not for online films, music, literature, comedy and television?"

Eksdominee skink wyn vir kaal vrou op strand

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-10-02

"’n Wynmaker en gewese predikant van Somerset-Wes wat bekend is vir sy onkonvensionele bemarkingmetodes het weer die tonge los met ’n nuwe wyn wat hy pas vrygestel het. 'Ek stel die wyn vry in ’n tyd waarin mense nog aangemoedig word om maskers te dra, maar ’n groot deel van die bevolking smag na maniere om van die kloustrofobie van inperking ontslae te raak,' het Van Niekerk aan Voertaal gesê."

Argitektuur en natuurskoon lok jou terug na historiese Swellendam

Maryke Roberts Reizen 2020-10-02

Laatwinter in ’n historiese dorp, waar die sagte skaduwees die kurwes van Kaap-Hollandse argitektuur troetel, rook by ou vuurherde uitwarrel en jy varsgebakte brood uit ’n ou buite-oond kan koop, is ’n spesiale tyd. Die Bolandse dorp Swellendam is Suid-Afrika se derde oudste en dateer uit 1745. Die pragtige argitektuur, onbelemmerde natuurskoon en bekroonde wyne maak dit beslis ’n gewilde kuierplek, skryf Maryke Roberts.

NG Kerk-gemeentes in finansiële dilemma weens grendelstaat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-10-01

"Hoewel gemeentes sedert die instelling van vlak 1 toegelaat word om weer tot 250 mense in eredienste toe te laat, verneem Voertaal van verskeie gemeentes waar die bywoning van eredienste sedert die inperking selfs minder is as die toegelate 50 mense onder vorige vlakke van inperking."

Besoek Suid-Afrika: Darling se blomme

Izak de Vries Reizen 2020-10-01

"Darling, slegs sowat 80 km van Kaapstad af, is ’n uitstekende begin van ’n blommevakansie weens die groot aantal veldtipes om die dorp. Meer as 1 200 plantspesies is reeds om Darling opgeteken."

Herdenkingssymposium voor Elsa Joubert

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2020-10-01

Op donderdag 5 november organiseert het Zuid-Afrikahuis in samenwerking met de Commissie voor Zuid-Afrika van de Maatschappij der Nederlandse Letterkunde een herdenkingssymposium voor Elsa Joubert.

Huldeblyk aan John Nicholson, die man met ’n biblioteek in sy agterplaas

Izak de Vries Actueel 2020-10-01

"John het egter gesê dit help nie jy sit kos in ’n kind se maag en die kop bly leeg nie. Aanvanklik het hy en Gail sommer hulle eie boeke aan die kinders gegee om te lees, maar uiteindelik het hulle skenkings gekry, en in 2008 is ’n biblioteek begin in ’n skeepshouer wat aan hulle geskenk is."

Persvrystelling: Gratis aanlyn lees-en-luisterbiblioteek

Voertaal Over taal 2020-10-01

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) het op 30 September 2020 sy nuwe gratis en aanlyn lees-en-luisterbiblioteek bekendgestel. ’n Gebruiker wat na die teks luister, sien dus ook terselfdertyd die skrifbeeld, en die verband tussen klank en spelling word duidelik gemaak.

Zuma wil Zondo weer systap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-09-30

"In ’n brief wat deur Zuma se regsverteenwoordigers aan die kommissie geskryf is, vra Zuma dat die voorsitter van die kommissie, adjunkhoofregter Raymond Zondo, hom as voorsitter moet onttrek."

Storieboeke vir "vrylees" net so belangrik as Wiskunde in Nederlandse skole

Izak de Vries, Solet Scheeres Interviews 2020-09-29

In Suid-Afrika mor baie leerders oor die boeke op voorgeskrewe lyste wat hulle moet lees. Hoe dink Nederlandse skole oor die boeke wat hul leerders in die klas lees? Izak de Vries het dié vraag aan Solet Scheeres gevra. Sy is ’n dosent in Engels by d'Oultremontcollege in Drunen, Nederland.

Queeraktiviste plak in luukse gastehuis in Kampsbaai

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-09-29

"’n Woordvoerder van die groep, Kelly-Eve Koopman, sê hulle optrede is daarop gemik om die kwessie uit te lig en ’n groter dialoog te begin oor die dringende krisisse van veiligheid, grond en behuising."

Verified by MonsterInsights
Top