Meest recent
"Rasbehepte transformasie" maak PUK armer
2019-12-03"Die twee belangrikste kenmerke wat die PUK in sy bloeitydperk beleef het en waarvan daar toenemend wegbeweeg word, is volgens Theuns Eloff eerstens Christelik-prinsipiële denke oor die wetenskap en die wêreld, en tweedens onderrig en navorsing in Afrikaans."
Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"
2019-12-02“Ek gaan beslis nie met enige media in gesprek tree oor die onderwerp nie behalwe vir ’n lang essay daaroor waaraan ek nog besig is om te werk,” het Jonathan Jansen gesê. Die eienaar van Protea Boekwinkel, Nicol Stassen, het ook kommentaar gelewer. Jean Oosthuizen berig.
Perceptions of Africa
2019-12-02Next year, 2020, marks the celebration of 60 years of independence by 17 African countries. In light of "Africa 2020" (African Studies Centre Leiden, Leiden University), including the January 2020 conference, "Africa: 60 years of independence", Menán van Heerden interviews Bert van Pinxteren about his 2018 Masters thesis, African identities – a new perspective.
Tien gewilde markies in die Wes-Kaap
2019-12-02"Met die dae wat al langer en warmer raak, en die Desembervakansie om die draai, is dit dalk die perfekte tyd om die talle markies in die Kaap-omgewing te besoek."
Dis nou vlieg of val vir SAL
2019-11-29"Die lugdiens is op die rand van finale ineenstorting en slegs ’n wonderwerk kan dit nog red."
Moedige documentaire legt misstanden bloot en neemt het op tegen een van de grootste bedrijven ter wereld
2019-11-29"Tijdens het International Documentary Film Festival, dat nog t/m 1 december in Amsterdam plaatsvindt, is Prison for Profit in première gegaan. Deze Nederlandse documentaire stelt de misstanden in een Zuid-Afrikaanse gevangenis aan de kaak."
Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer
2019-11-28"Jansen se houding illustreer die diepgewortelde Engelse taalkolonialisme en onsamehangende afkeuring van Afrikaans en proaktiewe inheemstaligheid aan die Universiteit Stellenbosch. Maar ons het dit sien kom: Wim de Villiers het mos gesê dat dit nie 'die US se werk is om Afrikaans te beskerm' nie."
Jonathan Jansen "flip" toe vrou hom in Afrikaans aanspreek
2019-11-28"Die voormalige visekanselier van die Universiteit Vrystaat (UV) is ten volle tweetalig."
Walls as expressions of our polarised world
2019-11-28"We live in a heavily polarised world, with more walls today than ever before."
Study in Holland: an interview with Mervin Bakker
2019-11-27How does a prospective student go about searching for a study programme? What are the admission requirements? How will you fund your studies?
Kaapstad kraai weer koning in die wêreld
2019-11-27"Suid-Afrika se toerismehoofstad Kaapstad is vir die sewende agtereenvolgende jaar aangewys as die beste stad in die wêreld om te besoek."
"Miskien is dit tog goed": Rabie-Wallace-beurs se aansien deur Valda Jansen as ontvanger gered
2019-11-26"Net toe ’n mens egter begin vrees het dat die beurs sy geloofwaardigheid sal verloor, kom die nuus dat die eer hierdie keer Jansen te beurt val."
Gary Player is keelvol vir misdaad
2019-11-26"Die Suid-Afrikaanse gholflegende Gary Player het hom by ’n al groter wordende koor Suid-Afrikaners aangesluit wat protes aanteken teen die vlaag van geweld en misdaad in die land."
Alfred Schaffers kijk op poëzie zal na Zuid-Afrika nooit meer hetzelfde zijn
2019-11-25"Schaffer betoonde zich met zijn lezing indrukwekkend genereus. Hij gebruikte de gelegenheid om zowel de Afrikaanse poëzie als het werk van opkomende Nederlandse dichters voor het voetlicht te brengen."
Toyota US Woordfees 2020: Nederlandse en Vlaamse komponent
2019-11-25Toyota US Woordfees 2020 (Stellenbosch, Suid-Afrika) het die grootste Nederlandse aanbod nóg by die Woordfees, met die grootste verskeidenheid van genres ‒ van populêre tot ernstige letterkunde, fiksie tot niefiksie tot poësie!
Amazink theatre-restaurant: a township treasure
2019-11-25"Amazink is known to have been South Africa’s first township theatre-restaurant. It is important for the owners that Amazink should contribute positively to the community and work at bridging the gap between the different communities within Stellenbosch."
Bankrot SAL se dae is getel
2019-11-22"As die wankelende Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) nie baie vinnig ’n noodlanding maak nie, kan hy homself met al sy werknemers en miljarde rand se skuld te pletter val."
Taste of Belgium – ’n besoek
2019-11-22"Op Saterdag 16 November 2019 is die Taste of Belgium-fees by die voormalige tuiste van die Belgiese ambassadeur in Nuweland, Kaapstad, gehou. Dit was die agtste fees in vyf jaar en die fees sal voortaan jaarliks plaasvind."
Acts at the Crossroads – Otobong Nkanga se eerste uitstalling in Afrika
2019-11-21"Otobong se werke kyk na die spanning tussen twee elemente wanneer dit saamkom. Sal ’n verbintenis gevorm word? Of moet een ding vernietig word om ’n ander te skep?"