Meest recent
De Lille gooi wal ná VSA se reiswaarskuwing aan toeriste na Suid-Afrika
2025-06-06"Die vlak 2-reisaanbeveling, wat een keer per jaar hersien word, plaas Suid-Afrika in dieselfde kategorie as onder meer Frankryk, België en Duitsland, en buurlande soos Zimbabwe en Namibië. Die aanbeveling het egter veral opslae gemaak omdat dit spesifiek terreurbedreigings noem, iets wat in Suid-Afrika betreklik skaars is in vergelyking met ander internasionale bestemmings."
South Africa’s information highway
2025-06-05"South Africa pays approximately $8,94 per GB. Comparatively, Colombia pays $12,36, India $0,88 and Indonesia $1,29. Kenya ranks as the cheapest in Africa at $2,19. Some countries pay more, while others pay less."
Gaan verken die wonderlike oud en nuut van Dubai
2025-06-05"Dis danksy ’n vriendin se seun se vertellinge oor die Dubai Esports en Aanlynspeletjiesfees wat van 25 April tot 11 Mei gehou word en waarheen hy graag wil gaan, dat ons besluit om op te lees oor wat alles in die stad te sien is. Ons vlieg met Emirates en staan vir ’n dag en ’n half oor en kuier in Dubai, voor ons aanskuif na die stad se meer besadigde buurman, Abu Dhabi."
Leesimpressie: De sleutels van het huis, een dagboek uit Gaza door Sami Al-Ajrami en Anna Lombardi
2025-06-05"Glasheldere dagboeknotities over de gruwelijke realiteit in Gaza van oktober 2023 tot en met april 2024. Zeer heftige lectuur. Over de uitwerking van de oorlog en het onbewoonbaar worden van Gaza."
Petisie eis aksie teen voedselkrisis in Suid-Afrika
2025-06-05"Suid-Afrika is selfvoorsienend wat voedselproduksie betref, maar armoede en ongelykheid verhoed dat baie mense toegang tot hierdie voedsel kry. Dit staan bekend as die voedselparadoks: Ten spyte van genoeg voedsel, ly miljoene honger weens ekonomiese beperkings."
Tweespraak met Tom Lanoye #1: "Eigenlijk vraag ik vertalers om op een respectvolle manier respectloos te zijn"
2025-06-04"Het werk wordt bestudeerd aan universiteiten waar opleidingen Nederlands worden aangeboden. Zuid-Afrikaanse navorsers en studenten buigen zich over zijn werk en leveren studies af die het Zuid-Afrikaanse imago van Lanoye helpen te construeren."
Leesimpressie: Vlucht door Tineke Ceelen
2025-06-04"Tineke Ceelen (1963) was 31 jaar actief voor Memisa, SNV, Rode Kruis en vanaf 2003 als directeur van Stichting Vluchteling."
VF Plus: "Plaasmoorde is ’n teken van dreigende volksmoord"
2025-06-04"Groepe soos die VF Plus en ander Afrikaanse organisasies soos AfriForum meen egter polariserende retoriek soos die sing van die struggle-lied 'Kill the Boer' en plaasmoorde is moontlike voortekens van ’n dreigende risiko, al erken hulle dat die land nog nie by die stadium van uitwissing is nie."
Nederland se koalisieregering stort ineen. Lesse vir Suid-Afrika se RNE
2025-06-03"Suid-Afrika se uitdagings, naamlik hoë werkloosheid, armoede en infrastruktuurkrisisse, is ook meer dringend as Nederland se betreklik stabiele ekonomiese omgewing. ’n Ineenstorting van die RNE sou ernstiger sosio-ekonomiese gevolge hê as Nederland se politieke onsekerheid."
Gruwelike besonderhede oor kindermishandeling in Suid-Afrika onthul
2025-06-03"Kenners in organisasies soos die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakunies (Saftu) argumenteer dat die ekonomiese wanhoop in Suid-Afrika en buurlande die dryfveer agter onwettige mynbedrywighede is. Sonder werkskepping en armoedeverligting sal mense voortgaan om in verlate myne risiko’s te neem."
Bertus Basson gesels met ons
2025-06-02"Basson is bedag op die kosnood in Suid-Afrika en daarom nie ’n aanhanger van 'super fine dining' nie. Hy sê sy lewe is nie 'kaviaar en truffles nie, maar eerder snoek en patat'."
Leesimpressie: Dit wil je écht niet weten door Huib Modderkolk
2025-06-02"Een zeer informatief en beklemmend boek 'over de schaduwkanten van de online-samenleving'."
Feest der Afrikaanse poëzie: Yves T’Sjoen in gesprek met de samenstellers van Merang
2025-05-30"Ter gelegenheid van het eeuwfeest van het ambtelijk statuut van het Afrikaans hebben de bloemlezers ervoor gekozen de veelkleurigheid en de veel- of meerstemmigheid van de Afrikaanse dichtkunst te laten zien."
Pareltjes uit Amsterdam: ’n outydse tram
2025-05-30’n Tikkie nostalgie, ’n stukkie erfenis: In die volgende video in hierdie weeklikse reeks reis Johan terug in tyd. Hy besoek die Electrische Museumtramlijn Amsterdam.
Pareltjes uit Amsterdam: Die mooiste fietsloods in Amsterdam
2025-05-30Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die meegaande video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor die fietse van Amsterdam.
Bekroonde literatuurhistorici gesels oor omvattende verkenning van Nederlandse letterkunde in SA
2025-05-30Hoewel die gebruik van Nederlands ná 1925 in Suid-Afrika uit die openbare lewe verdwyn het, word in die 21ste eeu steeds Suid-Afrikaanse Nederlandse letterkunde geskryf, vertel Olf Praamstra en Eep Francken, vanjaar die ontvangers van die Van Ewijck-Stigting se prestasiebeurs. Hulle het met Willem de Vries gesels oor hul jarelange, omvattende navorsing (sedert 2012) wat gelei het tot die publikasie van Geen land voor dromen, Geschiedenis van de Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur (2023).
Lewenslange vonnis in Joshlin-saak versterk kindbeskermingsweek se oproep vir geregtigheid
2025-05-30"Kinderbeskermingsweek fokus op maatreëls om kinders se welsyn te bevorder en kwessies soos geweld en verwaarlosing aan te spreek."
Vleispryse in Suid-Afrika styg, maar bly ’n winskoop vergeleke met Nederland
2025-05-29"Plaaslike slaghuise bied dikwels beter pryse as supermarkte, en goedkoper snitte soos beesblad of hoenderpote kan steeds ’n smaaklike braai lewer."
Commonwealth Short Story Prize 2025 shortlist: an interview with Stephen M Finn
2025-05-28"My advice for young writers (and older ones, too) is to write what you want to write, be passionate about what you’re writing, read widely, embrace your experiences and persevere."