Meest recent

Voertaal: Jouw Europees filmfestival

Voertaal Nieuwsbrief 2024-10-18

Voertaal: Jouw Europees filmfestival

Viva Afrikaans vir hoëvlakfunksies

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-18

"’n Ooreenkoms om die hoëvlakfunksies van Afrikaans te bevorder is die afgelope week tussen die Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, en die privaat universiteit Akademia gesluit."  

"Erfenis" kry hier nuwe betekenis

Maryke Roberts Reizen 2024-10-17

"Alles is ontwikkel om jou sintuie én brein te stimuleer. Daar is geluide en tasbare uitstallings, klanke en klieks, en dis soms moeilik om te glo jy is so naby aan die Moederstad, want dit voel asof jy honderde jare gelede in die rooi duine van die Noord-Kaap dwaal met ’n boog op jou rug en ’n volstruiseierdop vol water."

Meer as ’n halfmiljard bestee aan toerismeprojekte met min om te wys

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-17

"Infrastruktuur wat bedoel is om Suid-Afrika se toerismebedryf te versterk, bly onvoltooid, verlate of gaan gebuk onder vandalisme wat deur begrotingsteenstrydighede vererger word."

Press release: Self-portrait as a coffee-pot

Voertaal Kunst 2024-10-16

This colossal work is William Kentridge’s generous invitation into his creative process. In each of the 30-minute episodes, the artist welcomes the viewer not just into the studio itself, but into the intimacies of ideation.

Leesimpressie: De kolonisatie van de toekomst door David van Reybrouck

Erik van den Bergh Literatuur 2024-10-16

"Knappe, meeslepende en scherpe Huizingalezing."

“Niet de wegende en vergelijkende [blik] van de schoolmeester, maar die van de tovenaar”: Vertaler als kunstig en kundig bemiddelaar tussen talen

Yves T’Sjoen Literatuur 2024-10-16

"De ontvlambare discussie handelt over het belang van een technische vertaling, woord-voor-woord, én een meer creatieve vertaling, voorts over de rol van een tussentalige vertaling als brontekst."

McKenzie ontken hy het die soustrein gery Olimpiese Spele toe 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-16

"Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, is boos omdat hy daarvan beskuldig word dat hy op die soustrein ry nadat dit aan die lig gekom het sy reis na die Olimpiese Spele vroeër vanjaar het die belastingbetalers sowat R800 000 gekos."

Breytenbach en sy innerlike Afrikas / Breytenbach en zijn innerlijke Afrikas

Voertaal Academisch 2024-10-15

Gents Centrum voor het Afrikaans en Studie van Zuid-Afrika in samewerking met Samespraak bied aan Breytenbach en sy innerlike Afrikas. | Gents Centrum voor het Afrikaans en Studie van Zuid-Afrika in samewerking met Samespraak presenteert Breytenbach en zijn innerlijke Afrikas.

Leesimpressie: Waarom schrijven? door Philip Roth

Erik van den Bergh Literatuur 2024-10-15

"Een zeer imposante en buitengewoon aansprekende bundel met 34 teksten: essays, gesprekken, interviews, besprekingen, toespraken."

Hip-hop tussen tale

Alex J Coyne Muziek 2024-10-15

Verskil die boodskap en kultuuraspekte van hip-hop van een taal na die volgende? Alex J Coyne luister na hip-hop tussen tale en gaan op ’n ontdekkingsreis deur hip-hop-kunstenaars wat kan spoeg met verskeie tonge.

Persverklaring: 2024 Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting beskikbaar

Voertaal Academisch 2024-10-15

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R100 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting, naamlik om die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin te bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.

Loterykommissie blaas miljoene om fluitjieblasers glo uit te kikker

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-15

"Die Nasionale Loterykommissie (NLK) gaan in die parlement voor stok gekry word omdat hulle miljoene rand geblaas het op regskostes en dissiplinêre navrae waarby vorige en huidige personeel betrokke is."

Filmresensie: The quiet girl by die Europese Filmfees

Izak de Vries Film 2024-10-11

"The quiet girl is ’n lieflike, onderspeelde film, nie noodwendig maklik nie, maar tog baie mooi. Dit is die Ierse inskrywing vir die fees."

Leesimpressie: De zieners door Sulaiman Addonia

Erik van den Bergh Literatuur 2024-10-11

"Een heftige, bewogen en lijfelijke roman van bijzondere kwaliteit over de dakloze Eritrese vluchteling Hannah in Londen."

Nuwe visums verwelkom mense in Suid-Afrika en skep ekonomiese groei

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-11

"Die nuwe stelsel, wat ’n sleutelaanbeveling was van die werkvisumoorsig wat in 2023 gepubliseer is, stel ’n deursigtige stel kriteria bekend om objektief te bepaal wie vir ’n kritiekevaardighede- of ’n algemene werksvisum kwalifiseer."

ActionSA oorhandig Tshwane aan EFF en ANC se RET-faksie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-10

"ActionSA het in hulle reaksie gesê Moya is ’n hoogs gekwalifiseerde individu met uitgebreide ondervinding in plaaslike regering om goeie bestuur te herstel en die hoofstad reg te ruk."

Sweet dreams at the European Film Festival: a film review

Clifford Roberts Film 2024-10-09

"The film comes on a historical backdrop that remains as relevant as ever. Where Indonesia is concerned, the transfer of Dutch New Guinea to Indonesia in 1963 is regarded as the end of the Netherlands’ 250-year colonial empire. In the past weeks, however, colonialism has returned to the headlines, as the UK returned sovereignty of the Chagos Islands to Mauritius, after they had been colonised first by the French and then by the British in 1814."

The state of South African state hospitals

Alex J Coyne Meningen 2024-10-09

"South African state hospitals and clinics are the primary healthcare option for millions of individuals without private care. However, the implementation of the National Health Insurance (NHI) Bill could broaden governmental reach into how private healthcare works. Should doctors and patients embrace the NHI, or could it be the straw that snaps the healthcare system’s back?"

Dis nou koserfenis hierdie!

Maryke Roberts Culinair 2024-10-09

"Die geregte kom een na die ander: garnaal-en-avokadokelkie, toe blatjanghoender en skaapboud in ’n degie; brosgebraaide aartappels met parmesaan; pampoenpoffertjies; en natuurlik vir nagereg, melktert; stroperige lemoenballetjies; malvapoeding; dik tuisgemaakte vla; en tuisgemaakte roomys met Ideal-melk in – soos my oorlede mamma dit in die sewentigs op Upington gemaak het, toe ons ook nie ’n koei, vars suurlemoen of Woolies gehad het nie. Ai, die verlange!"

Verified by MonsterInsights
Top