Meest recent

Suid-Afrika wag (weer) op ’n kaptein

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-02-15

"Maar kritici was geregverdig daarin om vinnig die tekortkominge uit te wys toe Ramaphosa in sy staatsrede ’n denkbeeldige dertigjarige Tintswalo opgediep het om te illustreer hoedat sy deur die regering se HOP-huisie aan haar ouers, met lopende water en elektrisiteit, ’n Sassa-toelaag, NSFAS-beurs en teikens vir billike indiensneming, ’n goeie verhaal het om van drie dekades van die demokrasie te vertel. Die lewe van Tintswalo het vir sterk meningsverskille gesorg, nie slegs die aand nadat Ramaphosa sy staatsrede gelewer het nie, maar ook gedurende die debat oor die staatsrede die afgelope week."

Gewese "kitskospremier" meen beurtkrag is nie die einde van die wêreld nie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-15

"’n ANC-parlementslid wat tydens die bespreking van president Cyril Ramaphosa se staatsrede gesê het beurtkrag is nie die einde van die wêreld nie, het Suid-Afrikaners en opposisiepartye warm onder die kraag."

Bruggenhoofden by SASNEV: Yves T’Sjoen lei saam met Louise Viljoen gesprekreeks in oor letterkundes

Willem de Vries Meningen 2024-02-14

Louise Viljoen en Yves T’Sjoen, albei gerekende literatore wat aansluitend werk in transnasionale verband oor aspekte van Afrikaanse en Nederlandse letterkunde, het op 27 Januarie 2024 in die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, ’n voorstad van Kaapstad, gesels, berig Willem de Vries.

Bafana se "brose" reis na brons

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-02-14

"Nou sing almal ’n ander deuntjie oor die span, wat dit wonderbaarlik kon regkry om derde te eindig, terwyl hulle beslis meer as een geleentheid gehad het om tot in die eindstryd te vorder. Die groot gesprekspunt was dat weinig ’n sokkerkenner dit verwag het dat Bafana deur die groepfase na die laaste sestien spanne sou deurdring."

Zuma se party besig om ANC erg te knou

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-14

"Met minder as twee weke oor voordat president Cyril Ramaphosa die datum vir vanjaar se landwye nasionale en provinsiale verkiesings bekend maak, wil dit voorkom of die ANC se steun besig is om soos water deur ’n sif te loop – as die jongste meningspeilings in die kol is."

Tweespraak met SJ Naudé #1: Tweevoudig Hertzogpryslaureaat over (zelf)vertaling en de Lage Landen

Yves T’Sjoen, SJ Naudé Literatuur 2024-02-13

"Over 'auto-traduction' of dus zelfvertaling in Afrikaans en Engels is met SJ Naudé, naast vele andere zelf-vertalende schrijvers onder wie André P Brink, Elisabeth Eybers en Antjie Krog, een interessante vertaalwetenschappelijke studie te schrijven."

Leesimpressie: Vreemdeling zoekt kamer door Egon Hostovský

Erik van den Bergh Literatuur 2024-02-13

"Intrigerende en levendige roman van Egon Hostovský (1908-1973) over Tsjechische joodse arts Marek die in 1946 in New York een kamer zocht. Zijn ervaringen variëren sterk."

Karwan Fatah-Black (Universiteit Leiden): "De tweede en derde generatie hebben vanzelfsprekender toegang tot kritische narratieven over Europees kolonialisme."

Menán van Heerden, Karwan Fatah-Black Academisch 2024-02-13

Onderhoude vir LitNet Akademies internasionaal fokus op Europese akademici / Suid-Afrikaanse akademici in Europa wie se navorsing aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is. Menán van Heerden gesels met Karwan Fatah-Black (Universiteit Leiden, Nederland), kenner van Nederlandse koloniale geskiedenis.

ANC kry bloedneus in Konstitusionele Hof en DA ruik bloed

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-13

"Die ANC het ’n yslike bloutjie in die Konstitusionele Hof geloop. Hulle moet binne vyf werksdae al hulle kaderontplooiingsdokumente aan die DA oorhandig."

Voertaal: Dichterlijke gesprekken

Voertaal Nieuwsbrief 2024-02-12

Voertaal: Dichterlijke gesprekken

Werklose dokters in Suid-Afrika is nou kritiek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-09

"Die Nasionale Departement van Gesondheid en die minister van gesondheid, Joe Phaahla, probeer links en regs vure doodslaan nadat dit aan die lig gekom het dat honderde gegradueerde Suid-Afrikaanse dokters werkloos is en oorsee moet gaan om werk te soek. Die SA Mediese Vereniging-vakbond (Samatu) het onthul dat data uit ’n onlangse opname aangedui het dat meer as 800 gekwalifiseerde dokters werkloos bly ná die voltooiing van hul twee jaar van mediese internskap en een jaar van gemeenskapsdiens."

Persbericht: Lezing – You strike a woman, you strike a rock

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2024-02-08

Het geweld tegen vrouwen is verbijsterend hoog in Zuid-Afrika en wordt de tweede pandemie na Covid-19 genoemd. Op donderdag 20 februari zal de Zuid-Afrikaanse journalist Ané van Zyl meer vertellen over hoe zij de verhalen van deze vrouwen vertelt, en deelt ze enkele van haar eigen ervaringen. Ook bespreekt ze hoe lokale kunstenaars, theatermakers en muzikanten dit onderwerp hebben aangepakt om bewustzijn te creëren en actie teweeg te brengen.

EFF blaas in DA se nek om die amptelike opposisie te word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-08

"Die deurslaggewende faktor in hierdie verkiesing is volgens Ipsos kiesersopkoms op die dag van die verkiesing. Verskeie ontledings dui daarop dat die verwagting van ’n hoë kiesersopkoms dalk nie realisties is nie, wat grootliks toegeskryf word aan wydverspreide moedeloosheid oor die land se situasie en lae vlakke van vertroue in politici en politieke partye."

Persbericht: Museum De Lakenhal presenteert tentoonstelling over Anton de Kom en Surinaamse Studenten Unie

Voertaal Geschiedenis 2024-02-07

Vandaag de dag is de Surinaamse schrijver en vrijheidsstrijder Anton de Kom niet meer weg te denken uit de geschiedenis. In de jaren zestig ontdekte Rubia Zschuschen, student en lid van de Surinaamse Studenten Unie, in de Leidse universiteitsbibliotheek De Koms manifest voor vrijheid en gerechtigheid voor alle Surinamers. 

Leesimpressie: Antonlogie door Mitchell Esajas

Erik van den Bergh Literatuur 2024-02-07

"De Kom beschrijft een zekere Godefroy die schadevergoeding eiste voor 28 door hem zelf geëxecuteerde slaven. Hij kreeg vijfduizend zeshonderd gulden."

Vanjaar se staatsrede is ANC se nagmerrie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-07

"President Cyril Ramaphosa lewer môre sy sewende staatsrede in die parlement teen die agtergrond van voortgesette verdeeldheid en dalende steun in sy party. Daar is ook voortgesette bewerings van korrupsie tot op die hoogste regeringsvlak."

Leesimpressie: Elk boek is een gevaar, samengesteld en ingeleid door Ronit Palache

Erik van den Bergh Literatuur 2024-02-06

"Aansprekend en gevarieerd overzicht van teksten van een zeer kleurrijke persoonlijkheid. Prozafragmenten, essays, poëzie, toespraken, brieven van de criminologe en schrijfster Andreas Burnier (1931–2002)."

Persbericht: Gouden Ganzenveer 2024 voor Babs Gons

Voertaal Actueel 2024-02-06

De feestelijke prijsuitreiking van De Gouden Ganzenveer vindt plaats op maandag 27 mei a.s. in de voormalige Raadzaal in hotel The Grand in Amsterdam. Voorgaande laureaten zijn Jan Brokken, Nelleke Noordervliet, Margot Dijkgraaf, Abdelkader Benali, Ian Buruma, Antjie Krog, Arnon Grunberg, Xandra Schutte, Geert Mak, David Van Reybrouck, Ramsey Nasr, Annejet van der Zijl, Remco Campert, Joke van Leeuwen, Adriaan van Dis, Joost Zwagerman, Tom Lanoye, Peter van Straaten, Maria Goos, Kees van Kooten, Jan Blokker en Michaël Zeeman.

Duisende nuwe kiesers wil vanjaar gaan stem

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-06

"Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, het ’n beroep op stemgeregtigde Suid-Afrikaners gedoen om van nou af van die aanlyn platform gebruik te maak as hulle nog moet  registreer."

Persbericht: Oud nieuws heeft weer toekomst, onze kronieken gaan digitaal

Voertaal Geschiedenis 2024-02-05

Met deze unieke collectie kunnen we tijdreizen naar het leven in dorpen en steden in Nederland en Vlaanderen tussen 1500-1850.

Verified by MonsterInsights
Top