Meest recent

Voertaal: Decima

Voertaal Nieuwsbrief 2023-08-25

Voertaal: Decima

Groter Brics sal namens helfte van die wêreldbevolking praat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-08-25

"Sowat die helfte van die wêreld se bevolking sal van volgende jaar af in die internasionale Brics-forum verteenwoordig word. Dit volg nadat leiers van die Brics-groep besluit het om nog ses lande uit te nooi om by hul alliansie aan te sluit."

Suid-Afrikaners draai die rug op Eskom

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-08-24

"Eskom se eie data toon dat huishoudings en besighede ’n geraamde 4 400 MW fotovoltaïese sonkrag (FV) op die dak geïnstalleer het, wat volgens onafhanklike energie-ontleders dubbel die sonkragkapasiteit is wat onder Eskom se vier bodvensters verkry is. Hierdie merkwaardige prestasie is in net een jaar behaal."

Pak jou tas: Lissabon

Maryke Roberts Reizen 2023-08-23

"Ek gaan soek veel eerder die beste plek in Lissabon, Portugal om dit te gaan eet. Met beurtkrag en elektrisiteit só duur, belê ek eerder in ’n vliegkaartjie."

Suid-Afrika rol die rooi tapyt uit vir Rooi-China

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-08-23

"Nadat Xi Maandagnag by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg aangekom het, is hy verwelkom met ’n  kulturele sang- en dansoptrede asook ’n  militêre parade deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag."

Nederland kry ’n nuwe politieke party

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-08-22

"In Nederland is die nuweling in die politieke skrum, die konserwatiewe politikus Pieter Omtzigt se Nuwe Maatskaplike Kontrak, beslis ’n party om dop te hou."

Persbericht: Programma Festival voor het Afrikaans 2023 bekend

Voertaal Festivals 2023-08-22

Het Festival voor het Afrikaans is een tweejaarlijks festival dat als doel heeft het Nederlandse en Vlaamse publiek te laten kennismaken met de rijkdom van de Afrikaanstalige cultuur. Daarnaast wil het festival Afrikaanse artiesten een internationaal platform bieden en de samenwerking tussen Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse artiesten stimuleren. Het programma bestaat uit muziek, toneel, literatuur, spoken word, film en debat.

Tweespraak van Yves T’Sjoen met Eben Venter: "Aan die vrese het egter niks verander nie"

Yves T’Sjoen, Eben Venter Literatuur 2023-08-21

"Ek het vir ’n lang ruk van my skrywerslewe aan Afrikaans as skeppingstaal vir my romans vasgehou. Ek gebruik opsetlik die woord 'vashou', want ek wou my lojale Afrikaanse lesers béhou en bly respekteer."

Veelpartyhandves vir Suid-Afrika meer as net anti-ANC

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-08-18

"Daar is ooreengekom dat hulle gedeelde visie vir Suid-Afrika ’n nuwe regering sal wees wat ’n regverdige, inklusiewe en welvarende Suid-Afrika bou, gebaseer op geleenthede, vryheid en veiligheid vir al sy burgers."

"Nieuwkomers": Hoe om deur immigrasie die nuwe met die oue te versoen

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2023-08-18

 "In wese kom dit daarop neer dat ruimte geskep moet word vir die nuwe, indien 'vreemde', tradisies en waardes wat saam met die 'nieuwkomers' aankom. Omdat dit nie ’n koloniale of imperiale inval is nie – nie Rusland wat op grondgebied beslag lê teen die bepalings van internasionale konvensies nie – is die versugting van die nuwelinge gewoon dat hulle hul geloof en gebruike moet kan uitleef. Of so wil dit voorkom ..."

Werkloosheid daal effens, maar miljoene jeugdiges sit op straat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-08-17

"Geslagsverskille in die arbeidsmark duur ook voort. Statistiek SA sê die syfers eggo die behoefte om die verbetering van vroue se algehele deelname aan indiensneming te versnel."

O, Amsterdam

Alma Rossouw Reizen 2023-08-16

"jy duik my plat langs jou kuns
ek smul aan die stroop van jou vingers
aan jou historiese lippe hang ek, proe ek, smag ek
na daardie kalwerliefdeflikkering"

Ramaphosa se stilswye oor plaasmoorde krap opposisiepartye om

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-08-16

"President Cyril Ramaphosa se stilswye oor die groot aantal plaasmoorde die afgelope tyd het opposisiepartye soos die DA en VF Plus die harnas in."

Kontrasterend

Madeleine Parsons Reizen 2023-08-15

"Die ooglopendste vir my was die deurlopende kontras tussen die oue en die nuwe. Eerstens was daar die teenstellings in argitektuur en boustyl. Eeue-oue smal wonings wat tuimelend-skeef hang langs stokou gragte, in die skadu van Lego-vormige wolkekrabbers."

’n Menger-maler-mixer in Nederland

Riëtte Hugo Reizen 2023-08-15

"Wat is die gom wat almal aan mekaar bind? Die soeke na verwantskappe – 10 of meer geslagte gelede is hier aan die suidpunt van Afrika ’n Hollandse hutspot begin, aan daardie gemeenskaplike gereg smul ons nog almal."

Eskom voorspel ’n donker beurtkragweek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-08-15

"Om noodreserwes aan te vul sal fase 1-beurtkrag gedurende die dag tussen 05h00 en 16h00 geïmplementeer word, en sal fase 3-beurtkrag oornag van 16h00 tot 05h00 voortduur. Hierdie patroon sal onbepaald herhaal word."

Die Eybers-dag – Letterkundetoer 2023

Ena Jansen Literatuur 2023-08-14

"Dis dag een van die tiendaagse Letterkundetoer deur Marieta Nel en Karin Tomlinson georganiseer. Elisabeth Eybers (1915–2007) is die vanselfsprekende eerste fokuspunt."

Voertaal: Koloniale artefacten terug naar huis

Voertaal Nieuwsbrief 2023-08-11

Voertaal: Koloniale artefacten terug naar huis

Opposisiepartye gaan die net wyer span om die ANC te verslaan

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-08-11

"Die ses partye het Donderdag in ’n gesamentlike verklaring gesê hulle het met ’n proses begin om uit te reik na leiers oor ’n wye verskeidenheid van die burgerlike samelewing om hul leiding te soek voor die nasionale konvensie wat volgende week op 16 en 17 Augustus in Kempton Park gehou word."

Persbericht: 30 jaar democratie in Zuid-Afrika

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2023-08-10

In 2024 viert Zuid-Afrika 30 jaar democratie. Op donderdag 24 augustus blikt Philda Essop terug op hoe het leven is veranderd voor de Zuid-Afrikanen sinds ze voor het eerst hun kruis op het stembiljet zetten bij de allereerste democratische verkiezingen in het land in 1994.

Verified by MonsterInsights
Top