Meest recent

Uitvoergehalte: “Wil jy sien hoe lyk die hemel” deur Christof Berg

Izak de Vries, Christof Berg Muziek 2023-11-30

"Karel Schoeman het ’n onvergeetlike rol in my lewe gespeel. Sy geselskap het my altyd vol vrae gelaat. Ons was baie goeie vriende gewees en het dieselfde belangstelling in kuns gedeel."

Jou siel is vol in Chobe

Maryke Roberts Reizen 2023-11-30

"Hy gee ’n bietjie agtergrond en sê die rede vir die oorvloedige dieregetalle in die park is omdat Botswana nog nooit in ’n oorlog betrokke was nie."

Trevor Noah met gesogte Nederlandse toekenning vereer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-30

"In ’n tyd waarin humor onder druk is, spreek dit boekdele dat die direksie van die Praemium Erasmianum-stigting die betrokke tema gekies het, na aanleiding van die titel van Erasmus se belangrikste werk."

Politieke partye en burgerlike organisasies sit koppe bymekaar om ANC te verslaan

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-29

"Benewens die agt politieke partye van die handves was daar meer as 30 organisasies teenwoordig in Ekurhuleni, waar die gesprek gevoer is."

"Waarom Geert?" ’n Swart week vir die Nederlandse politiek

Annemarié van Niekerk In het nieuws 2023-11-28

"Verlede week was ’n swart week vir die Nederlandse politiek toe Geert Wilders se regspopulistiese PVV in die Tweede Kamer-verkiesing ’n verpletterende oorwinning behaal het."

Suid-Afrika het van die hoogste misdaad in Suider-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-28

"Suid-Afrika het van die hoogste algemene misdaadsyfers in Suider-Afrika, met Mosambiek kort op sy hakke."

Uitvoergehalte: "Sal jy?" deur André Schwartz

Izak de Vries, André Schwartz Muziek 2023-11-24

"Jy slaan die spyker op die kop – dit is inderdaad ’n kunsfilm in die kleine. Ek kan met oortuiging sê dat daar beslis nog nie so ’n video in Afrikaans gemaak is nie."

Festival voor het Afrikaans 2023: ’n onderhoud met Marius Coetzee

Naomi Meyer, Marius Coetzee Interviews 2023-11-24

"Die Nederlandse gehore deins nie terug vir die musiek van ons tyd nie, so ek is van mening dat die Nederlandse gehore en musiekkenners ’n goeie afsetgebied vir werke van Suid-Afrikaanse komponiste kan bied."

Regse oorwinning in Nederland stuur skokgolwe deur Europa

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-24

"Wilders kon dit self nie glo toe dit duidelik word sy party het as die grootste party in Nederland uit die stryd getree nie."

Diplomatieke betrekkinge tussen Suid-Afrika en Israel hang in weegskaal

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-23

"Diplomatieke betrekkinge tussen Suid-Afrika en Israel hang in die weegskaal. Dit volg nadat die parlement Dinsdag ten gunste van ’n mosie gestem het wat vra vir die sluiting van Israel se ambassade in Pretoria. Die mosie vra ook vir die opskorting van diplomatieke bande tussen die twee lande namate die spanning tussen Israel en Suid-Afrika toeneem oor die Israeliese aanval op Gaza."

Suid-Soedan: ’n storie van sensuur, sekuriteit en onstabiliteit

Ingrid van der Walt Reizen 2023-11-22

"Dit is in daai oomblikke dat ek die troepe op trokke sien – gewapen en gereed – dat ek werklik verstaan het dat Suid-Soedan ’n onwaarskynlike plek is om te besoek. Dit is al vir soveel jare ontoeganklik vir die buitewêreld. Onveilig, onstabiel en onvoorspelbaar."

Miljoene Suid-Afrikaners maak gereed om volgende jaar te gaan stem

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-22

"Meer as ’n halfmiljoen mense het die afgelope naweek vir die eerste keer geregistreer. Dit maak 19,57% van totale registrasie-aktiwiteit uit."

Om dit te kan sien: All the light we cannot see draai op Netflix

Izak de Vries Film 2023-11-21

"Steven Knight, wat Doerr se roman in ’n draaiboek verwerk het, kon daarin slaag om dit slim in vier episodes te verdeel wat lieflik verfilm is en elkeen uiters spannend eindig, en waarvan die geheel boonop die essensie van Doerr se roman goed uitbeeld."

Jy leef teen ’n slakkepas op Dwarskersbos

Maryke Roberts Reizen 2023-11-21

"Ons het drie salige dae op hierdie kusdorpie, net so anderkant Velddrif en Laaiplek, deurgebring."

Chaos by Suid-Afrikaans hawens stuur af op ekonomiese krisis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-21

"Transnet erken dat die opeenhoping op paaie in Durban reeds onbeheerbare vlakke bereik het, wat ’n risiko vir padgebruikers inhou."

Voertaal: Festival voor het Afrikaans 2023

Voertaal Nieuwsbrief 2023-11-17

Voertaal: Festival voor het Afrikaans 2023

Dreigende waterkrisis wag op Suid-Afrikaners

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-17

"Van 140 rioolafvalwaterbehandelingswerke se uitvloei wat vanjaar getoets is, het slegs 19% aan die minimum standaarde voldoen."

Porto, waar port nog port mag wees

Maryke Roberts Reizen 2023-11-16

"Dus geen vlugvoosheid nie en boonop is Porto nie bekend as een van die duurste wêreldstede nie. ’n Groot pluspunt vir dié van ons met groen paspoorte wie se rande maar min werd is elders in die wêreld."

Film Festival voor het Afrikaans 2023 | My broer, Gertjie: ’n filmresensie

Réney Warrington Cultuur 2023-11-16

"My broer, Gertjie is eerder ’n portret van ’n sanger en digter, maar ook ’n enigmatiese mens, ’n skaam mens wat werklik nie roem najaag nie. Die keuse om die film in swart en wit te skiet, dra daartoe by."

Werkloosheid daal, maar helfte van die land se jonges steeds sonder werk

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-11-16

"Volgens Statistiek SA het werkloosheid in die derde kwartaal van vanjaar met 0,7% afgeneem en het die aantal mense wat in hierdie kwartaal in diens geneem is, tot 16,7 miljoen toegeneem."

Verified by MonsterInsights
Top