Swak intelligensie-agentskappe laat Suid-Afrikaners onveilig
2024-07-17"Suid-Afrikaners het rede om bekommerd te wees oor die land se swak intelligensie-agentskappe wat inwoners onveilig laat voel."
Nuwe polisieminister wil misdaad met mening takel
2024-07-16"’n Veiliger Suid-Afrika waar mense regoor die land enige tyd kan rondbeweeg sonder om bang te wees vir plunderende misdadigers. Dit is die nommer 1-doelstelling van die land se nuwe minister van polisie, Senzo Mchunu."
Life Esidimeni-tragedie se aanspreeklikes moet boet
2024-07-12"Regter Mmonoa Teffo het Woensdag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria bevind dat die voormalige Gautengse LUR vir gesondheid, Qedani Mahlangu, en geestesgesondheidsdirekteur Makgabo Manamela, nalatig was."
Kaap van storms berei voor vir vlak-8-waarskuwing
2024-07-11"Groot dele van die provinsie het Woensdag weer aansienlike hoeveelhede reën gekry. Humanitêre pogings om skuiling, kos en komberse te verskaf duur regdeur die provinsie voort."
Hlope se aanstelling "ondermyn die geloofwaardigheid van die regbank"
2024-07-10"Die gediskrediteerde en omstrede oudregter John Hlope, wat vroeër vanjaar deur die parlement uit sy amp as regter geskors is, sal sy party verteenwoordig in die Regterlike Dienskommissie wat hom vroeër skuldig bevind het aan growwe wangedrag."
Suid-Afrikaners bibber en beef van die winterkoue
2024-07-09"Suid-Afrikaners is sedert die naweek deur ’n ysige winterkoue getref en nog verskeie koue fronte sal na verwagting in die komende week die Suid-Afrikaanse kus bereik."
Nuwe minister gee buitelanders ’n blaaskans vir Suid-Afrikaanse visums
2024-07-05"Buitelanders wat werkvisums in Suid-Afrika het, asook toeriste wat aansoek gedoen het vir ’n verlenging van hulle visums en nog geen reaksie van die Departement Binnelandse Sake gekry het nie, kan ontspan. Hulle huidige visums sal minstens tot die einde van die jaar geldig bly indien dit voor die tyd verval."
Ramaphosa nooi Biden Suid-Afrika toe
2024-07-04"Diplomate het gesê dit beteken baie dat Biden die gebaar gemaak het om Ramaphosa te bel in ’n tyd waar hy tuis onder groot druk verkeer in ’n baie moeilike herverkiesingsveldtog."
Koerante se ondergang kan demokrasie ernstig knou, waarsku koerantbaas
2024-07-03"Volgens Jenkins het Caxton en sy vennote probeer om verskeie alternatiewe aan Media24 voor te stel om ten minste sommige van die koerante in stand te hou en diverse stemme in die media te behou."
Suid-Afrika se nuwe kabinet bars uit sy nate
2024-07-02"Die nuwe kabinet sal gesamentlik meer as R1 miljard jaarliks kos aan voordele en byvoordele, met meer as R180 miljoen wat aan salarisse van ministers en adjunkministers alleen toegewys word."
Gauteng se ANC-werksprogram stort glo in duie en laat duisende werkloos
2024-06-28"Duisende inwoners van Gauteng staar opnuut werkloosheid in die gesig nadat die provinsie se werkskeppingsprogram, die Nasi iSpani-program van premier Panyaza Lesufi, glo besig is om in duie te stort."
Wilgenhoffers veg vir omstrede koshuis se voortbestaan
2024-06-27"Sekere items wat na bewering verband hou met ontgroeningseremonies en beweerde rassisme wat in twee van die koshuis se kamers gevind is, het tot ’n yslike storm in die media gelei."
Stabiele regering vir Suid-Afrika is prioriteit, sê Outa
2024-06-26"Outa wys daarop dat in ander lande, soos België, Spanje, Nederland, Duitsland en Irak, dit baie maande geneem het om RNE’s te vorm ná nasionale verkiesings wat nie volstrekte wenners opgelewer het nie."
Land hou asem op oor aankondiging van nuwe kabinet
2024-06-25"Die President sê die land se hoop is gevestig op die sukses van die RNE, en die deelnemende partye se verklaarde verbintenis om konstruktief en tot Suid-Afrika se voordeel saam te werk het ’n groot mate van welwillendheid gegenereer wat nie verkwis moet word nie."
Opwinding oor bruin skrywers se werk in die Afrikaanse letterkunde
2024-06-21Bekroonde skrywer en kunstenaar Ingrid Winterbach meen daar is veral baie Nederlandse skrywers wat nie wit is nie, wie se werk ook in Afrikaans vertaal behoort te word en vergelyk kan word met bruin Afrikaanse skrywers wat voorheen nie ’n stem gehad het nie. Lees Jean Oosthuizen se verslag van Ingrid Winterbach en Belgiese literêre navorser en akademikus Yves T’Sjoen se gesprek wat vroeër in Junie by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederlands en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands (Kaapstad) plaasgevind het.