Voedselvergiftiging waarby leerders landwyd betrokke is wek kommer
2024-11-08"Voorvalle van beweerde voedselvergiftiging by skole het die afgelope ruk soos paddastoele opgeskiet en dreig om paniek te saai by sommige skole."
Eskom vermors miljoene rand op "spookdorp"
2024-11-07"Die projek is nou laat vaar en is besig om in puinhoop te verval. Die geboue staan leeg en is heeltemal ongebruik."
Weg met Bela-wet of weg met deelname aan RNE, sê betogers
2024-11-06"AfriForum het die DA en die Vryheidsfront Plus gevra om die RNE te verlaat as Ramaphosa nie klousules 4 en 5 van die Bela-wet laat verander nie."
Kubermisdaad gedy in Suid-Afrika
2024-11-05"Die DA sê hierdie misdadigers, of hulle nou binne die regering is of nie, hoort in die tronk."
Nog geen borgtog vir omstrede diamantman en sy vrou
2024-11-01"Liebenberg se prokureur het gesê Liebenberg beweer dat daar deur die minister van korrektiewe dienste, Pieter Groenewald, opdrag gegee is om sy lewe 'hel' te maak in die tronk, waarop Dezzi in trane uitgebars het."
Wilgenhof-paneel sê Cameron se bewerings is "onwaar, neerhalend en lasterlik"
2024-10-31"Die paneel wat aanbeveel het dat die Wilgenhof-manskoshuis van die Universiteit Stellenbosch moet sluit, ontken dat hulle die finale verslag weens (beweerde) onbehoorlike invloed van die rektor, Wim de Villiers, onregmatig verander het."
Suid-Afrika oorhandig "bewyse van volksmoord" aan Internasionale Geregshof in Den Haag
2024-10-30"Die memorandum bevat meer as 750 bladsye teks, asook ondersteunende dokumente en bylaes en van 4 000 bladsye wat dokumenteer wat die Suid-Afrikaanse regering beskou as Israel se sistematiese teikening van Palestyne in Gaza."
Wim se kop geëis oor Wilgenhof se "gedokterde" verslag
2024-10-29"In antwoord daarop skryf Cameron dit help hom niks om sy intense spyt oor die hele aangeleentheid uit te spreek nie, maar dit besorg hom enorme hartseer."
Verskille in RNE se buitelandse beleid kom by Brics na vore
2024-10-25"Steenhuisen sê in ’n tyd waarin Suid-Afrika hernude optimisme ervaar met die eerste werklike vooruitsigte van ekonomiese groei in byna twee dekades, kan die regering eenvoudig nie bekostig om stellings te maak wat internasionale betrekkinge en handelsgeleenthede in gevaar kan stel wat deurslaggewend is vir die verwesenliking van ons sleuteldoelwitte van groei en werkskepping nie."
Valke slaan toe op omstrede diamant-egpaar en sewe ander
2024-10-24"Die arrestasies is sedert Dinsdagaand deur ’n veeldoelige taakspan onder leiding van die Valke in die Noord-Kaap uitgevoer en die verdagtes is op verskillende plekke in Gauteng en Noordwes in hegtenis geneem."
Pogings om Bela-wet te wysig en daarteen te protesteer kry wind van voor
2024-10-23"Die aksie word gereël om protes aan te teken teen artikels 4 en 5 van die Bela-wet, wat die finale besluitnemingsmagte oor skole se toelating- en taalbeleid van beheerliggame ontneem."
Alles gereed om geloofwaardige matriekeksamen te verseker
2024-10-22"Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sê haar departement het streng veiligheidsmaatreëls getref om die integriteit van eksamens te handhaaf deur met die nasionale en provinsiale gesamentlike bedryfskomitees saam te werk."
Viva Afrikaans vir hoëvlakfunksies
2024-10-18"’n Ooreenkoms om die hoëvlakfunksies van Afrikaans te bevorder is die afgelope week tussen die Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, en die privaat universiteit Akademia gesluit."
Meer as ’n halfmiljard bestee aan toerismeprojekte met min om te wys
2024-10-17"Infrastruktuur wat bedoel is om Suid-Afrika se toerismebedryf te versterk, bly onvoltooid, verlate of gaan gebuk onder vandalisme wat deur begrotingsteenstrydighede vererger word."
McKenzie ontken hy het die soustrein gery Olimpiese Spele toe
2024-10-16"Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, is boos omdat hy daarvan beskuldig word dat hy op die soustrein ry nadat dit aan die lig gekom het sy reis na die Olimpiese Spele vroeër vanjaar het die belastingbetalers sowat R800 000 gekos."