Meningen
Tijdschrift Ons Erfdeel wordt De Lage Landen
2019-09-12"Het tijdschrift Ons Erfdeel werd in 1957 door drie studenten opgericht. Voor één van hen, Jozef Deleu, wordt de uitbouw ervan een heus levenswerk. Tot op vandaag brengt het een waaier aan informatie over het Nederlandstalige artistieke, culturele en maatschappelijke leven."
Damplein hoor die roepstem van die vroue
2019-09-09In solidariteit en meelewing met hul tuisland het ongeveer tweehonderd Suid-Afrikaners op Sondag 8 September op Damplein in Amsterdam gedemonstreer teen geslagsgebaseerde geweld en xenofobie. Elani Willemse doen verslag.
#AmINext #UyineneMrwetyana #saynotoxenophobia
"Sorry, uw huis is lelijk"
2019-09-05"Enkele jaren geleden keek Hannes Coudenys met verbazing naar de lelijke huizen die hij aantrof wanneer hij Vlaanderen doorkruiste. Het was die lelijkheid die Hannes inspireerde om in 2011 met zijn project Ugly Belgian Houses van start te gaan. Hij besloot er foto’s van te verzamelen, er kwam een boek en nu is zijn project zelfs naar de televisie getild."
Omatsuri vir die Rugbywêreldbekertoernooi 2019 in Japan
2019-09-05"Die Japanse konsep van Ometenashi of gasvryheid is iets om te ervaar. Hierdie spesiale soort gasvryheid kom eers werklik tot sy volle reg wanneer daar groot feestelikheid of Omatsuri is. Die Japanners vier alles ... en die 2019 Rugbywêreldbekertoernooi gaan werklik ’n nasionale fees wees – een van die grootstes nóg! Sport, rugby, laat ons toe om in een oomblik deel te wees van iets groter, maak nie saak waar ons vandaan kom nie."
Dominant Engels in de EU instellingen
2019-08-29"De plaats van het Engels binnen de EU overstijgt ruimschoots het Brits lidmaatschap. En als we de Brexit nu eens gebruiken om de positie van het Frans binnen de Europese instellingen te versterken?"
Thomvleis: caviar van begrafniskos
2019-08-27"Thomvleis is bruingebraaide gestampte beesvleis wat oorspronklik met dompel en/of stampmielies met groente bedien is. Dit kom oorspronklik van die Tswana-mense en staan ook as mogoga en lerito bekend."
Onafhankelijke boekhandel gooit hoge ogen
2019-08-23"Nu de eerste zes maanden van het jaar erop zitten, wordt traditioneel een eerste stand van zaken van de Vlaamse boekenmarkt opgemaakt. 'Stabiel', luidt het bij de sectorvertegenwoordigers. Toch dragen de cijfers enkele verrassingen in zich. Het succes van de onafhankelijke boekhandelaars bijvoorbeeld. Of het feit dat het best verkochte boek van het eerste halfjaar er eentje is uit...1973. Een situatieschets."
Ouma Annie se windpoeier
2019-08-22"Ons familie is nie seker waar en hoe die windpoeier begin het nie, want my oumagrootjie is in 2001 op die ouderdom van 95 jaar oorlede. Haar boererate is in ’n mate haar erfenis aan ons."
Om te steier onder die sterftes rondom jou
2019-08-21"Vrydag het ons afskeid geneem van my vriend van 36 jaar, Harry Kalmer, by ’n geleentheid in Johannesburg. Harry was die agtste mens na aan my wat die afgelope jaar of so dood is."
Vlaggenvoorval op festivalweide
2019-08-21"Het was een gepolitiseerde rel in het zog van een gekend muziekfestival. Het had niet mogen gebeuren en was in menig opzicht betreurenswaardig. Maar er zat wel één voordeel aan: nu weet men weer wat meer over de herkomst en betekenis van de (Vlaamse) leeuw, het symbool bij uitstek voor deze plek aan de Noordzee."
Hoe Antjie Krog mij mijn identiteit teruggaf
2019-08-15"Heel de wereld heeft Antjie Krog nodig." De Roemeense Mira Feticu is geboren in Roemenië en woont sinds 2005 in Nederland. Sinds haar eerste bezoek aan het Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein in 2017 is ze verliefd op Zuid-Afrika én het Afrikaans. Afgelopen juli was ze terug in Bloemfontein en hield ze deze lezing: een ode aan Antjie Krog.
Hoogleraar Margriet van der Waal bekyk geskiedenis van SA leerstoel in Amsterdam en die rol daarvan vandag
2019-08-15"Hoewel die geskiedenis van die Amsterdamse leerstoel ... vir sekere mense ’n uiting van ’n stamverwantskap bly ... bied die leerstoel ... die geleentheid om ... krities na ons eie geskiedenis te kyk en die veelvuldige verstrengeling van die Suid-Afrikaanse ervaring waarop en deur middel waarvan kultuur gereflekteer word." Só sê prof. Margriet van der Waal, bekleër van die leerstoel Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis aan die Universiteit van Amsterdam. Van der Waal het op Saterdag 3 Augustus by SASNEV ’n lesing oor die geskiedenis en die leerstoel in sy huidige vorm aangebied. Willem de Vries lewer verslag.
Nasionale Vrouedag 2019: Swaarde kruis
2019-08-08In Suid-Afrika word Vrouedag jaarliks op 9 Augustus gevier. Nasionale Vrouedag herdenk die 1956-mars van ongeveer 20 000 vroue na die Uniegebou in Pretoria om teen die paswet te betoog. Diana Ferrus skryf meer oor die posisie van vroue vandag en of daar genoegsame eenheid tussen vroue is om patriargie die stryd aan te sê.
Izicwangciso Zezethu: Dis nie ’n "Ag shame"-uitstalling nie
2019-08-01"Die stryd het nie verander nie, want vroue word steeds misgekyk," sê kunstenaar Nobukho Nqaba. "Vroue het in alle sfere van die samelewing geleenthede nodig." Nobukho se eerste solo-uitstalling, Izicwangciso Zezethu ("ons maak planne"), is tot 20 Oktober 2019 by Zeitz MOCAA (Kaapstad) te sien. Hierdie uitstalling beeld die lewe in ’n informele nedersetting uit en weerspieël die kunstenaar se kinderlewe in die Oos-Kaap. #vrouemaand2019
Nuwe interkulturele bande word gesmee by SASNEV
2019-07-31Op Saterdag 27 Julie 2019 het veertig Suid-Afrikaanse en Nederlandse leerders by SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in Pinelands, Kaapstad, byeengekom om interkulturele kennismaking en leer te vier. Die leerders het saam met Frazer Barry leer rymklets. Diana Ferrus het ook op hierdie geleentheid haar nuutste boek, Die vrede kom later, bekend gestel. ’n Beursskema vir leerders van die Hoërskool Groenberg (Grabouw) is ook bekendgestel, waarmee hulle in 2020 na Nederland kan reis vir internasionale uitruiling en leer.
Jou Europa-toer en oorsee studeer survival guide
2019-07-29"Hierdie gids is vir enige jongmens wat beoog om nuwe horisonne te ontdek en om nuwe kuslyne te betree, of dit nou Barcelona, Rome, of Amsterdam is."
The Hotazel Years. 1974‒1980.
2019-07-26"This story started with a dream in Pretoria some 44 years ago and continued as grains of silver suspended in photographic paper, later becoming electronic pixels – culminating in a lifetime of images. I saw the country in tonal values of black and white, striving for subtle detail in the shadows and highlights. Sometimes this was very difficult, as we lived in a land of extreme contrasts."
Save H2O Today for tomorrow
2019-07-26"Cape Town’s drought has been well documented, but water scarcity is not an isolated local problem: it’s a challenge that is faced globally. The H2O Today exhibition currently at the Iziko South African Museum (Cape Town) is in its last week (ends 31 July 2019) and worth seeing."
Belge, boeke, Bloemfontein en Nederlandse vrae oor feite
2019-07-25"Geraldine Reymenants, die algemene verteenwoordiger van die Vlaamse regering in Suid-Afrika, was in gesprek met die Nederlandse skrywer Wytske Versteeg. Hulle is bygestaan deur Corneli van den Berg, die literatuurfeeskoördineerder vir die Vrystaat Kunstefees. Versteeg is ’n politoloog, maar ook ’n skrywer. Die gesprek oor haar navorsing was net so fassinerend as die gesprek oor haar fiksie."
Nico Koopman, vice-rector Universiteit Stellenbosch: "Van divers en apart naar divers en samen"
2019-07-17"Op maandag 8 juli was vice-rector Nico Koopman te gast in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam om uitleg te geven. Transformatie is het sleutelwoord."