Actueel

My Mother's Mother's Mother: Monument voor de vrouwenstem uit Zuid-Afrika

Guido van den Berg Meningen 2019-06-14

"Met de komst van mensen als Antjie Krog, Tom Lanoye en Marlene Dumas was er stevig uitgepakt om van de boekpresentatie (My Mother’s Mother’s Mother: South African Women’s Writing from 17th Century Dutch to Contemporary Afrikaans) een happening te maken. Ook Ronelda Kamfer en Diana Ferrus gaven door middel van een videoboodschap acte de présence. Die aandacht op woensdagmiddag 12 juni aan het Spui 25 in Amsterdam was terecht."

Ramaphosa sal met openbare beskermer saamwerk oor R500 000-skenking

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-13

"President Cyril Ramaphosa sê hy is bereid om sy volle samewerking aan die openbare beskermer (OB) te gee met haar ondersoek oor bewerings dat hy vir die parlement gejok het. Die presidensie het bevestig dat Ramaphosa ’n kennisgewing van die OB, Busisiwe Mkhwebane, ontvang het oor haar ondersoek na bewerings dat hy in die parlement gejok het oor ’n R500 000-skenking van Bosasa."

"Laat mij niet alleen"

Quintus van der Merwe Reizen 2019-06-13

"Hoekom woon ek in België? Wil ek eerder hier as in Mouillepunt in Kaapstad bly waar ek die voorafgaande 11 jaar gewoon het? Talle Suid-Afrikaners het die afgelope jare hulle geboorteland verlaat en baie oorweeg dit of droom daaroor. Elkeen het sy eie rede en landgenote bevind hulle wydverspreid oor die wêreld. Sommige is gelukkig oor die verhuising, ander minder."

 

Ace Magashule se ys in ANC begin smelt

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-12

"Die paleisrevolusie in die ANC kan straks op die spits gedryf word met die hoogs omstrede sekretaris-generaal Ace Magashule, wat vir die hoeveelste keer in die spervuur is binne die ANC."

Groningen-studie-uitruil: ’n onderhoud met Shawna-Leze Meiring

Marli van Eeden, Shawna-Leze Meiring Interviews 2019-06-11

"Ek verstaan nou hoekom Nederlanders geneig is om slank te wees. As ek my hele lewe lank so baie fiets gery het, in alle tipes weerstoestande, sou ek ook my daaglikse brood kon eet en dit geniet!"

Openbare beskermer se verslae verwar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-11

"Die DA het ’n brief aan die openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, geskryf waarin hulle vra dat sy ’n verslag waarin Cyril Ramaphosa glo daaraan skuldig bevind word dat hy die parlement mislei het, binne 48 uur moet bekend stel."

Human rights and cultural relativism in Africa

Mike van Graan Nuusvinke 2019-06-10

"The recent passing of anti-abortion laws in Alabama in the USA was done with evangelistic religious fervour, with Governor Kay Ivey stating that the passing of the law was a 'powerful testament to Alabamians’ deeply held belief that every life is precious and that every life is a sacred gift from God'. Are human rights absolute, or are they relative to cultural – including religious – beliefs and practices?"

Ramaphosa gryp in oor Reserwebank

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-07

"’n Ekonomiese storm wat die land duur te staan kan kom, broei in die ANC se binnekring oor die toekoms van die Reserwebank."

Ramaphosa se swye oor plaasmoorde betreur

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-06

"President  Cyril Ramaphosa se stilswye oor die jongste plaasmoorde wat nou ook na die Boland uitgebrei het, het die landbousektor bekommerd en hulle eis optrede van die President."

NG Kerk te "liberaal en humanisties" vir Moreletapark

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-05

"Dit is fundamentalistiese standpunte wat die NG Kerk se grootste gemeente, naamlik Moreletapark in Pretoria, aanspoor om sy bande met die NG Kerk te verbreek."

Muchu gustu: Home is where the fiets is

Alfred Schaffer Meningen 2019-06-04

"Ek dink aan koerante besorg op die fiets om 5-uur soggens, as die son opkom in die somer, of deur winterse sneeu, wit soos papier, terwyl my vingers vries. Hoe betowerend en tjoepstil is dit nie as dit pas gesneeu het nie – die wêreld hou asem op; jy hoor net hoe jou fiets deur die knersende sneeu ploeg."

Piet Botha wou graag nog rock & roll

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-06-04

"Musikante, aanhangers en vriende van die immer geliefde Afrikaanse blues- en rockmusikant Piet Botha is verslae oor sy dood. Huldeblyke stroom sedert sy dood die afgelope Sondag onophoudelik van heinde en ver in. Karin Zoid, Anton Goosen, Valiant Swart, Riku Lätti en verskeie ander wat almal goed bevriend was met Botha, het hulle hartseer oor sy dood op sosiale media uitgestort."

Die openbare beskermer se beskerming is nie vir almal nie

Martie Retief-Meiring Nuusvinke 2019-06-03

"Om die kop van Busisiwe Mkhwebane vlieg sulke beskuldigings soos kartetse. Onder die rumoerige faksiebewegings in die Suid-Afrikaanse regering is Mkhwebane se pos as die openbare beskermer (OB), ’n belangrike grondwetlike instelling, uiters omstrede. Die pos is een van die hoogstes in die land. Die OB kan inderdaad vir die president aanbevelings doen waaraan die presidensiële kantoor moet antwoord."

Ramadan in Cape Town: an interview with Fatima Allie

Menán van Heerden, Fatima Allie Interviews 2019-06-03

"Boeka time is very special in Cape Town. I remember as children we would wait for the light at the mosque to be switched on, then we would shout 'Waktoe!' ('Time!')."

 

Breytenbach Nobelprijswaardig

Yves T’Sjoen Meningen 2019-05-31

"Elk jaar dragen wetenschappelijke academies en universitaire instellingen wereldwijd schrijvers voor met het oog op de Nobelprijs. Op vraag van initiatiefnemers in Zuid-Afrika heeft het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika (Universiteit Gent) jaren geleden het verzoek ingewilligd om steun te verlenen aan de kandidatuur van Breyten Breytenbach."

Afrikaans as akademiese taal durf nie verdwyn

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-05-31

"Die verdwyning van Afrikaans as akademiese taal sal ’n leemte laat wat nie weer gevul gaan word nie. So waarsku die historikus Fransjohan Pretorius. Hy het die waarskuwing gerig tydens die ontvangs van die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal."

Vrystaatse dorp te koop met slot, voorraad en vat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-05-30

"As jy moeg is vir die lewe in die stad, kan jy nou vir jou ’n hele dorp in die Vrystaat koop. Verkykerskop is pens en pootjies in die mark teen sowat R5 miljoen. Die gelukkige koper sal onder meer ’n algemene handelaar, oorspronklike meule, vyfslaapkamer-gastehuis, ’n kerkie, koffiewinkel, drankwinkel en selfs haarsalon ryker wees."

Gordhan vat openbare beskermer verslag hof toe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-05-29

"Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sal weer aan die hof moet verduidelik dat sy haar werk ooreenkomstig die Grondwet doen en nie een of ander versluierde agenda het soos wat baie mense beweer nie. Pravin Gordhan, wat tot die algemene verkiesing minister van openbare werke was, veg nou kaalvuis om sy naam in ere te herstel."

Links-rechts tegenstelling doorkruist België

Michaël Vandamme Actueel 2019-05-28

"Afgelopen zondag werd er ook in België gestemd, voor het Europees parlement zoals elders in de EU tijdens deze periode gebeurt, maar ook voor het federale parlement en de parementen van de deelstaten. En het is vooral dit laatste dat de meeste aandacht kreeg."

Suid-Afrikaner troef die hoogste piek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-05-28

"Die Suid-Afrikaner Saray Khumalo, wat die eerste swart vrou in Afrika is om die kruin van die berg Everest te bereik, het ’n heldeontvangs gekry toe sy Maandag op die OR Tambo-lughawe geland het."

Verified by MonsterInsights
Top