Actueel

Nederland zit niet te wachten op Amerikaanse haatpredikant

Ingrid Glorie In het nieuws 2019-04-25

"De Amerikaanse 'haatpredikant' Steven Anderson is niet welkom in Nederland. Daar is bijna iedereen het over eens. De vraag is alleen: hoe verbied je hem de toegang tot het land zonder de vrijheid van meningsuiting in gevaar te brengen?"

Reën bring verligting én verwoesting

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-04-24

"Terwyl inwoners van Beaufort-Wes die afgelope week gejuig het oor die reën wat in die droogtegeteisterde gebied in die Karoo uitsak, is tientalle mense in KwaZulu-Natal dood as gevolg van die oorstromings wat die gebied getref het."

Oranje, blanje, blouoog

Hans Pienaar Nuusvinke 2019-04-23

"Maar ons weet mos waarvoor Steve staan. En ook dat hy nie ’n sissie is nie, en dat hy die blouoog wat hy gaan kry deur 98% van die bevolking die duiwel in te maak, met trots sal dra. Maar wie wil nou saam met Steve met ’n blouoog gesien word?"

Belgische twisten gaan internationaal

Michaël Vandamme Meningen 2019-04-18

"Gekibbel over taal- en andere toestanden is eigen aan het Belgische huishouden. Voor een buitenstaander zijn de disputen vaak moeilijk te vatten; in regel blijven ze ook intra muros. Toch zijn er nu en dan momenten dat ze op het internationale forum opduiken. Tot verbazing van velen…"

Madiba se skets kan R1 miljoen haal

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-04-17

"Die skets van sy tronkdeur wat volgende maand opgeveil word, is ’n vetkryt-werk en een van die min kunswerke wat hy in sy persoonlike versameling gehou het."

Fotografe Ilvy Njiokiktjien: "Ik probeer alle kanten van het verhaal te belichten"

Ingrid Glorie Interviews 2019-04-16

"Van 11 april t/m 16 juni is in Museum Hilversum de tentoonstelling BORN FREE – Nelson Mandela’s Generation of Hope te zien. Tien jaar lang fotografeerde Ilvy Njiokiktjien jonge Zuid-Afrikanen die ná de apartheid geboren zijn. Zij moeten de hooggespannen verwachtingen van hun ouders waarmaken. Maar zijn ze echt vrij?"

These "democrats" are not the friends of democracy

Mike van Graan Nuusvinke 2019-04-15

"How dare they ask for, how dare we give them, 'another chance'?"

"Geskiedenis kan ons help om die demokrasie te versterk": ’n onderhoud met Thys VerLoren van Themaat

Willem de Vries, Thys VerLoren van Themaat Interviews 2019-04-12

"We gaan dan de discussie over de vaderlandse geschiedenis niet uit de weg, integendeel, die kan ons juist helpen om bewuster te worden en de democratie te versterken." Willem de Vries gesels met die hoof van die Verloren-uitgewery in Hilversum, Thys VerLoren van Themaat.

Onderwysers draai stokkies

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-04-10

"Skoolhoofde en die swak dissipline wat by skole gehandhaaf word is grootliks verantwoordelik vir die toedrag van sake. '’n Mens kan nie ’n skool doeltreffend bestuur as die skoolhoof self nie by die skool is nie,' het Motshekga gesê."

Hanru Niemand: "My vriend, ek raai jou aan tot stilte"

Wilken Calitz, Hanru Niemand Muziek 2019-04-09

"Ek was bevoorreg om hom al talle kere op die verhoog te sien en om die gehoor dop te hou tydens sy optredes. Party kyk diep in hul wynglase, ander sluit die oë, ander kyk na die dak en vou hul arms – onbewustelike pogings om die gehoorsintuig die geleentheid te gee om Hanru se woorde te vang en te bêre."

Bewerings van korrupsie laat Ace yskoud

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-04-09

"Hy ontken steeds al die bewerings teen hom en dreig diegene wat sulke bewering maak met hof-aksies. Eerste in sy visier is Pieter-Louis Myburgh, skrywer van die boek, Gangster state – Unravelling Ace Magashule’s web of capture, waarin onthullings gemaak word wat met meer getuienis as voorheen bevestig word."

"Saterdagpappas" is tog beter as geen pappas nie

Martie Retief-Meiring Meningen 2019-04-08

"Hulle is in ’n byna onoorwinlike stryd vasgevang: hulle moet kinders sonder vaders grootmaak. In 2017 het die Instituut vir Rasseverhoudinge bevind dat 18 miljoen kinders uit ’n bevolking van 57 miljoen in Suid-Afrika nie teenwoordige vaders het nie."

Keert de Afrikaanse kunst terug naar Afrika?

Michaël Vandamme Meningen 2019-04-05

"De heropening van het Afrikamuseum in Tervuren ging gepaard met enkele bitsige discussies over de vraag of het museum niet te veel de zaken vanuit een Westers perspectief bleef voorstellen."

Oor Myburgh, Magashule en die waarde van politieke boeke

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2019-04-05

"Maar hier is iets om aan te kou, oor te tob: Wat is uiteindelik die waarde van hierdie boeke vir reg en geregtigheid en die stryd teen korrupsie of staatskaping? Word diegene wat in die boeke by skelmstreke betrek word, ooit deur die wetstoepassingsagentskappe vervolg?"

Suid-Afrikaners in duister oor Eskom se planne

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-04-05

"Die belofte deur die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordan, dat die land nie ’n pikdonker winter tegemoet gaan nie, is egter met skeptisisme deur talle Suid-Afrikaners begroet. Almal deel nie sy vertroue in die vooruitsig dat daar minimum beurtkrag toegepas sal word in die komende maande nie."

Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK

Izak de Vries Over taal 2019-04-04

Wat is die waarheid oor Afrikaans? Hoe kan versoening in of deur Afrikaans bewerkstellig word? Wat kan ons anders doen in Afrikaans, veral as ons na die toekoms wil kyk? Einde Maart 2019 het die DAK-Netwerk ’n konferensie in Kaapstad gehou. Izak de Vries berig.

 

Schijnwerper op Breytenbach. Steunactie van Adriaan van Dis in Nijmegen (april 1979)

Yves T’Sjoen Geschiedenis 2019-04-04

"Het privéarchief van Adriaan van Dis met documentair materiaal over leven en werk van Breyten Breytenbach herbergt een schat aan informatie. De verzameling met krantenknipsels documenteert onder meer beide processen die in 1975 en 1977 tegen de Zuid-Afrikaanse anti-apartheidsmilitant zijn gevoerd."

Ontwikkelingshulp met Vlaamse chocolade

Michaël Vandamme Meningen 2019-04-03

"En waarom de productie niet bij de bron brengen? Net dat is hetgeen chocolatier Dominique Persoone doet. Erg dicht bij de bron dan nog wel, tot aan de cacao van Oost-Congo. Tegen eind dit jaar wordt de eerste chocolade met het label van het nationaal park van Virunga, ga in de winkelrekken verwacht. Een project waar de locale bevolking beter van moet worden."

SA-stede met meeste geweld: Kaapstad, Nelson Mandelabaai en Durban

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-04-03

"In 2018 se lys was Kaapstad eerste in Suid-Afrika met ’n moordsyfer van 66,4 vir elke 100 000 inwoners."

Die problematiek rondom die FAK se standbeeld-inisiatief

Christi van der Westhuizen Meningen 2019-03-29

"Die FAK se inisiatief om 'Afrikaner-geskiedenis' opnuut met monumente te huldig, is die jongste nasionalistiese opflikkering in die oorblyfsels van die 20ste-eeuse politieke projek van die Afrikaners."

Verified by MonsterInsights
Top