Actueel
Leiden-studie-uitruil: ’n onderhoud met Carmi Britz
2019-06-20"Stellenbosch-universiteit was onlangs 100 jaar oud. Dit is ’n mylpaal om te vier in Suid-Afrika. Nederlandse universiteite is baie ouer, so 100 jaar is vir hulle nog taamlik jonk. Om deur hierdie ou geboue, kanale en strate te loop is ’n onbeskryflike gevoel."
Malema en Mandela noem wittes rassiste en gronddiewe
2019-06-19"Die EFF en hulle leier Julius Malema skaar hulle vierkantig agter die omstrede uitsprake van oudpresident Nelson Mandela se dogter waarin sy op Twitter uitgevaar het teen wit Suid-Afrikaners."
Van A tot Z, Assange tot Zuma
2019-06-18"Julian Assange is nie die aangenaamste ou by die braai nie. Witmuis sou dalk sy bynaam gewees het hier te lande. Aanhangers van Hillary Clinton, dié wat nog oor is, sal hom nooit vergewe nie. Sweedse vroue gaan was liewer die skottelgoed. Of so word ons gemaak glo."
Vijf vragen voor Wannie Carstens over Die storie van Afrikaans (Deel 2)
2019-06-17Zopas verscheen het tweede deel van Die storie van Afrikaans, een turf getekend Wannie Carstens en Edith Raidt. In het zog van de boekvoorstelling in Amsterdam en Gent bundelden we vijf vragen voor mede-auteur Wannie Carstens.
Pensioenakkoord: Het Nederlandse poldermodel piept en kraakt, maar het bestaat nog wel
2019-06-17"'Historisch' waren de woorden die zaterdagavond 15 juni op radio en televisie te horen waren. Een zucht van verlichting ging door politiek Den Haag. Na negen jaar steggelen, discussiëren, ruziemaken – en niet te vergeten staken! – ligt er weer een akkoord tussen de sociale partners."
Pebbles Project and Youth Day: an interview
2019-06-14Youth Day is celebrated annually in South Africa on 16 June. Menán van Heerden chats to Charmaine Gola, a fundraising and PR manager at Pebbles Project (Western Cape, South Africa), about the benefits of such an organisation for youth.
Marimba lessons for youth: an interview with Mabongi Thusi
2019-06-14Youth Day is celebrated annually in South Africa on 16 June. Menán van Heerden chats to Mabongi Thusi, founder of the music programme at Inkwenkwezi Secondary School in the Dunoon township (in Milnerton, Cape Town), about the benefits of such a programme for youth.
My Mother's Mother's Mother: Monument voor de vrouwenstem uit Zuid-Afrika
2019-06-14"Met de komst van mensen als Antjie Krog, Tom Lanoye en Marlene Dumas was er stevig uitgepakt om van de boekpresentatie (My Mother’s Mother’s Mother: South African Women’s Writing from 17th Century Dutch to Contemporary Afrikaans) een happening te maken. Ook Ronelda Kamfer en Diana Ferrus gaven door middel van een videoboodschap acte de présence. Die aandacht op woensdagmiddag 12 juni aan het Spui 25 in Amsterdam was terecht."
Ramaphosa sal met openbare beskermer saamwerk oor R500 000-skenking
2019-06-13"President Cyril Ramaphosa sê hy is bereid om sy volle samewerking aan die openbare beskermer (OB) te gee met haar ondersoek oor bewerings dat hy vir die parlement gejok het. Die presidensie het bevestig dat Ramaphosa ’n kennisgewing van die OB, Busisiwe Mkhwebane, ontvang het oor haar ondersoek na bewerings dat hy in die parlement gejok het oor ’n R500 000-skenking van Bosasa."
"Laat mij niet alleen"
2019-06-13"Hoekom woon ek in België? Wil ek eerder hier as in Mouillepunt in Kaapstad bly waar ek die voorafgaande 11 jaar gewoon het? Talle Suid-Afrikaners het die afgelope jare hulle geboorteland verlaat en baie oorweeg dit of droom daaroor. Elkeen het sy eie rede en landgenote bevind hulle wydverspreid oor die wêreld. Sommige is gelukkig oor die verhuising, ander minder."
Ace Magashule se ys in ANC begin smelt
2019-06-12"Die paleisrevolusie in die ANC kan straks op die spits gedryf word met die hoogs omstrede sekretaris-generaal Ace Magashule, wat vir die hoeveelste keer in die spervuur is binne die ANC."
Groningen-studie-uitruil: ’n onderhoud met Shawna-Leze Meiring
2019-06-11"Ek verstaan nou hoekom Nederlanders geneig is om slank te wees. As ek my hele lewe lank so baie fiets gery het, in alle tipes weerstoestande, sou ek ook my daaglikse brood kon eet en dit geniet!"
Openbare beskermer se verslae verwar
2019-06-11"Die DA het ’n brief aan die openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, geskryf waarin hulle vra dat sy ’n verslag waarin Cyril Ramaphosa glo daaraan skuldig bevind word dat hy die parlement mislei het, binne 48 uur moet bekend stel."
Human rights and cultural relativism in Africa
2019-06-10"The recent passing of anti-abortion laws in Alabama in the USA was done with evangelistic religious fervour, with Governor Kay Ivey stating that the passing of the law was a 'powerful testament to Alabamians’ deeply held belief that every life is precious and that every life is a sacred gift from God'. Are human rights absolute, or are they relative to cultural – including religious – beliefs and practices?"
Ramaphosa gryp in oor Reserwebank
2019-06-07"’n Ekonomiese storm wat die land duur te staan kan kom, broei in die ANC se binnekring oor die toekoms van die Reserwebank."
Ramaphosa se swye oor plaasmoorde betreur
2019-06-06"President Cyril Ramaphosa se stilswye oor die jongste plaasmoorde wat nou ook na die Boland uitgebrei het, het die landbousektor bekommerd en hulle eis optrede van die President."
NG Kerk te "liberaal en humanisties" vir Moreletapark
2019-06-05"Dit is fundamentalistiese standpunte wat die NG Kerk se grootste gemeente, naamlik Moreletapark in Pretoria, aanspoor om sy bande met die NG Kerk te verbreek."
Muchu gustu: Home is where the fiets is
2019-06-04"Ek dink aan koerante besorg op die fiets om 5-uur soggens, as die son opkom in die somer, of deur winterse sneeu, wit soos papier, terwyl my vingers vries. Hoe betowerend en tjoepstil is dit nie as dit pas gesneeu het nie – die wêreld hou asem op; jy hoor net hoe jou fiets deur die knersende sneeu ploeg."
Piet Botha wou graag nog rock & roll
2019-06-04"Musikante, aanhangers en vriende van die immer geliefde Afrikaanse blues- en rockmusikant Piet Botha is verslae oor sy dood. Huldeblyke stroom sedert sy dood die afgelope Sondag onophoudelik van heinde en ver in. Karin Zoid, Anton Goosen, Valiant Swart, Riku Lätti en verskeie ander wat almal goed bevriend was met Botha, het hulle hartseer oor sy dood op sosiale media uitgestort."
Die openbare beskermer se beskerming is nie vir almal nie
2019-06-03"Om die kop van Busisiwe Mkhwebane vlieg sulke beskuldigings soos kartetse. Onder die rumoerige faksiebewegings in die Suid-Afrikaanse regering is Mkhwebane se pos as die openbare beskermer (OB), ’n belangrike grondwetlike instelling, uiters omstrede. Die pos is een van die hoogstes in die land. Die OB kan inderdaad vir die president aanbevelings doen waaraan die presidensiële kantoor moet antwoord."