Actueel
Toen Wilhelmina het voor Leopold opnam
2019-05-06“De houding van de Belgische Koning Leopold III tijdens de tweede wereldoorlog, leverde het land na afloop van het conflict een fikse crisis op, ze ging de geschiedenis in als de Koningskwestie. Punt was of de Monarch terug naar zijn land kon keren?”
Salafisme in opmars
2019-05-06"Minister van Justitie Koen Geens benadrukt alert te blijven voor de toename van Salafistische groeperingen in België."
Die orrel van die Notre Dame-katedraal: Die einde van ’n era
2019-05-03"Die hele wêreld was geskok toe daar op 15 April ’n verwoestende brand uitbreek in de Notre Dame-katedraal in Parys. Vir orrelliefhebbers was slegs een vraag belangrik: sou die beroemde Cavaillé-Coll-orrel die vlamme oorleef?"
Stemdag kan baie verrassings inhou
2019-04-30"Met skaars ’n week oor voordat Suid-Afrikaners hulle kruisies by die stembus gaan trek, is die groot vraag hoe die drie grootste partye gaan vaar."
Zo klinkt de toekomstige koningin: opvallend openbaar optreden prinses Amalia tijdens Koningsdag 2019
2019-04-29"Het was koud en nat. Maar daardoor laten de inwoners van Nederland zich niet afschrikken. Want het is maar een keer per jaar Koningsdag."
Rasseherrie oor akademiese artikel by US
2019-04-26"’n Rasseherrie het losgebars oor ’n navorsingstudie by die Universiteit Stellenbosch wat die denkvermoë van bruin vroue bespreek."
Migratie vanuit Afrika: een meervoudig perspectief
2019-04-26"Op zaterdag 13 april werd in het Koninklijk Instituut voor de Tropen in Amsterdam de jaarlijkse Afrikadag gehouden. De Afrikadag, die al ruim 25 jaar bestaat, is het grootste publieksevenement over Afrika en internationale samenwerking in Nederland. Thema van de Afrikadag 2019 was 'Migration: African Perspectives'."
Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement
2019-04-25The documentary The Boers at the end of the world / Boere op die aardsdrempel, about a small Afrikaans community in South America, was filmed a few years ago. The three linguistics professors from the University of Michigan who appear in the film, visited South Africa in March 2019. Naomi Meyer interviews Andries Coetzee and Nicholas (Nick) Henriksen on Afrikaans language and identity in Patagonia, as well as in South Africa.
Antie Pat wil DA weer in die hof pak gee
2019-04-25"Die voortslepende bekgeveg tussen die vuurvreter politikus Patricia de Lille en haar voormalige party, die DA, sal Vrydag vir die hoeveelste keer in die hof draai wanneer die Kaapstadse Hooggeregshof waarskynlik uitspraak sal lewer in die dringende aansoek van De Lille se Good-party teen die DA."
Nederland zit niet te wachten op Amerikaanse haatpredikant
2019-04-25"De Amerikaanse 'haatpredikant' Steven Anderson is niet welkom in Nederland. Daar is bijna iedereen het over eens. De vraag is alleen: hoe verbied je hem de toegang tot het land zonder de vrijheid van meningsuiting in gevaar te brengen?"
Reën bring verligting én verwoesting
2019-04-24"Terwyl inwoners van Beaufort-Wes die afgelope week gejuig het oor die reën wat in die droogtegeteisterde gebied in die Karoo uitsak, is tientalle mense in KwaZulu-Natal dood as gevolg van die oorstromings wat die gebied getref het."
Oranje, blanje, blouoog
2019-04-23"Maar ons weet mos waarvoor Steve staan. En ook dat hy nie ’n sissie is nie, en dat hy die blouoog wat hy gaan kry deur 98% van die bevolking die duiwel in te maak, met trots sal dra. Maar wie wil nou saam met Steve met ’n blouoog gesien word?"
Belgische twisten gaan internationaal
2019-04-18"Gekibbel over taal- en andere toestanden is eigen aan het Belgische huishouden. Voor een buitenstaander zijn de disputen vaak moeilijk te vatten; in regel blijven ze ook intra muros. Toch zijn er nu en dan momenten dat ze op het internationale forum opduiken. Tot verbazing van velen…"
Madiba se skets kan R1 miljoen haal
2019-04-17"Die skets van sy tronkdeur wat volgende maand opgeveil word, is ’n vetkryt-werk en een van die min kunswerke wat hy in sy persoonlike versameling gehou het."
Fotografe Ilvy Njiokiktjien: "Ik probeer alle kanten van het verhaal te belichten"
2019-04-16"Van 11 april t/m 16 juni is in Museum Hilversum de tentoonstelling BORN FREE – Nelson Mandela’s Generation of Hope te zien. Tien jaar lang fotografeerde Ilvy Njiokiktjien jonge Zuid-Afrikanen die ná de apartheid geboren zijn. Zij moeten de hooggespannen verwachtingen van hun ouders waarmaken. Maar zijn ze echt vrij?"
These "democrats" are not the friends of democracy
2019-04-15"How dare they ask for, how dare we give them, 'another chance'?"
"Geskiedenis kan ons help om die demokrasie te versterk": ’n onderhoud met Thys VerLoren van Themaat
2019-04-12"We gaan dan de discussie over de vaderlandse geschiedenis niet uit de weg, integendeel, die kan ons juist helpen om bewuster te worden en de democratie te versterken." Willem de Vries gesels met die hoof van die Verloren-uitgewery in Hilversum, Thys VerLoren van Themaat.
Onderwysers draai stokkies
2019-04-10"Skoolhoofde en die swak dissipline wat by skole gehandhaaf word is grootliks verantwoordelik vir die toedrag van sake. '’n Mens kan nie ’n skool doeltreffend bestuur as die skoolhoof self nie by die skool is nie,' het Motshekga gesê."
Hanru Niemand: "My vriend, ek raai jou aan tot stilte"
2019-04-09"Ek was bevoorreg om hom al talle kere op die verhoog te sien en om die gehoor dop te hou tydens sy optredes. Party kyk diep in hul wynglase, ander sluit die oë, ander kyk na die dak en vou hul arms – onbewustelike pogings om die gehoorsintuig die geleentheid te gee om Hanru se woorde te vang en te bêre."
Bewerings van korrupsie laat Ace yskoud
2019-04-09"Hy ontken steeds al die bewerings teen hom en dreig diegene wat sulke bewering maak met hof-aksies. Eerste in sy visier is Pieter-Louis Myburgh, skrywer van die boek, Gangster state – Unravelling Ace Magashule’s web of capture, waarin onthullings gemaak word wat met meer getuienis as voorheen bevestig word."