Actueel
The Black Archives
2018-12-21In oktober won The Black Archives de Amsterdamprijs voor de Kunst. Deze prijs wordt toegekend aan de meest bijzondere en stimulerende kunstenaars of instellingen van de stad. Voertaal ging ook eens op bezoek bij The Black Archives.
Intercontinental entanglements: slavery, Dutch colonialism and post-colonial identifications
2018-12-20"The questions that need to be asked, are: 'whose history is under discussion here?' and who is the 'us' 'who call themselves the Dutch'?"
The State against Mandela and the Others: Interview met regisseur Nicolas Champeaux
2018-12-20"In diverse Nederlandse filmtheaters is op dit moment de documentaire The State against Mandela and the Others te zien. Regisseur Nicolas Champeaux vertelt in een exclusief interview meer over het unieke archiefmateriaal waarop deze film is gebaseerd. En over zijn ontmoetingen met Nelson Mandela’s medebeschuldigden, van wie sommigen kort na de filmopnamen zijn overleden."
Inwoners wil Bo-Kaap red
2018-12-20"Inwoners van die historiese Bo-Kaap veg hand en tand om hulle erfenis te behou en te keer dat ontwikkelaars dit vernietig."
’n Geel golf van protes in Frankryk
2018-12-20"Hierdie mense se lewens word veel erger ontwrig deur hoër brandstofpryse as enigiemand wat in Parys woon. Ek ken hierdie mense want ek woon tussen hulle. Ek kan seker sê ek is een van hulle."
Weerklink van ’n wanklank: ’n onderhoud met Pieter-Dirk Uys
2018-12-19"‘Moenie dat hulle jou bangmaak nie, maak hulle belaglik.’ Daardie woorde het my lewe verander. Lag vir jou vrees en maak dit minder vreeslik. En dít is wat humor vir my beteken."
Om ’n brug te bou: ’n onderhoud oor Johnny Clegg se ''The crossing''
2018-12-19"Die sosiale rol van kuns is ’n komplekse ding op ’n filosofiese vlak, maar in die geval van hierdie liedjie word dit dalk die beste opgesom deur te sê dat dit iets is wat mens neem na jou mees basiese, eerlikste en rouste emosionele vlak, gestroop van die vooroordele wat oor tyd in jou gemoed saampak."
’n Globale perspektief op groepregte en diversiteit
2018-12-18"Dit is so dat multikulturalisme ’n veel moeiliker en komplekser pad is om te volg as die betreklik eenvoudige idee van die nasiestaat." Menán van Heerden gesels met Elirea Bornman oor migrasie en populisme; groepregte; sosiale kohesie in Suid-Afrika; en globalisering, mobiliteit en identiteite.
Ludo Helsen van Willem de Zwijger-stigting sê opnuut steun toe aan SASNEV en die Nederlandse Biblioteek
2018-12-18Die nuwe voorsitter van die Willem de Zwijger-stigting, onder wie se mandaat die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) en die Nederlandse Biblioteek val, is ’n ervare bemiddelaar, iemand wat samewerking in die bereiking van oplossings en besluite hoog op prys stel. Ludo Helsen het met Willem de Vries per e-pos gesels oor wat hy beoog vir die stigting en met SASNEV, oor die bande tussen Afrikaans en Nederlands, Suid-Afrika en die Lae Lande.
Jan Smuts must fall?
2018-12-17"'n Ruk gelede is in die media berig dat die skildery van generaal JC Smuts (1870-1950) uit die Hoofeetsaal van Christ College op Cambridge in Regent Street nou verwyder is (daarnaas ook ’n beeld van hom) omdat die Universiteit van Cambridge nie '’n tuin van herinnering' is nie."
Boeke agter tralies kan lewens verander, koppe swaai
2018-12-17"Die projek, wat deel van ’n rehabilitasieprogram vorm, is ’n inisiatief van ’n vorige minister van korrektiewe dienste, Sbusiso Ndebele, wat self ’n ywerige leser is. Hy het gesê: 'Ons moedig gevangenes aan om te lees en om te studeer. Sodoende word ’n omgewing geskep wat tot verbetering bydra.'"
Twee opmerkelijke rechtszaken deze week van start
2018-12-14"Afgelopen week verschenen zowel Jos B., de vermeende moordenaar van Nicky Verstappen, als de Afghaanse vluchteling die verantwoordelijk was voor de steekpartij op station Amsterdam Centraal, deze zomer, voor het eerst voor de rechter. Naar het zich laat aanzien worden beide zaken in de tweede helft van 2019 voortgezet."
Zuma moet self opdok vir sy hofsake
2018-12-14"Oud-president Jacob Zuma, wat tot dusver elke nou en dan ten duurste op Jan Taks se rekening hof toe gegaan het om sy sin te probeer kry, moet nou die hand diep in sy eie sak steek om op te dok vir die miljoene rande se hofkoste wat hy op die hals gehaal het."
Oor versoening, Völkermord en ’n dag van afrekening
2018-12-14“Dis asof ons nog hunker – God behoed! – na ’n dag van afrekening.” In Suid-Afrika word Versoeningsdag jaarliks op 16 Desember gevier. Heindrich Wyngaard skryf oor hierdie dag.
Frankfurtse Boekebeurs ’n barometer vir tendense in die boekbedryf
2018-12-13"Die Frankfurtse Boekebeurs, wat vanjaar sy 70ste bestaansjaar vier, is die grootste en oudste van sy soort, met ongeveer 7 500 tentoonstellers van oor ’n honderd lande wat daaraan deelneem."
Afgedankte SABC-baas wil president van Suid-Afrika word
2018-12-13"Motsoeneng, wat daarvoor bekend is dat sy selfvertroue geen perke ken nie, is van plan om sy eie politieke party te stig. Selfs president Cyril Ramaphosa kan hom nie by die stembus verslaan nie, sê hy."
Regering wordt minderheidsregering
2018-12-12"Zaterdagavond werd duidelijk dat zijn regering ophield te bestaan, toch met de vier partijen die er gedurende meer dan vier jaar deel van uitmaakten. Michel I werd dus ten grave gedragen, maar zondagochtend herrees prompt een nieuwe regering, Michel II. Zonder de Nieuw-Vlaamse Alliantie (N-VA), veruit de grootste partij van de (vorige) meerderheid."
Karen Armstrong ''doet'' Amsterdam: Op zoek naar heling in een verdeelde wereld
2018-12-12"Het was geen bijeenkomst voor cynici, donderdag 29 november op de Vrije Universiteit Amsterdam. De VU had schrijfster en godsdienstkenner Karen Armstrong uitgenodigd voor een middag over compassie. Erg academisch ging het er niet aan toe. Maar de meeste bezoekers leken dan ook vooral gekomen om geraakt te worden."
Regter looi afgedankte belastingbaas
2018-12-12"Die voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Tom Moyane, gaan appelleer teen ’n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria waarvolgens sy aansoek om sy werk terug te kry, met koste van die hand gewys is."
BLF-leier onder skoot na dreigement om witmense te vermoor
2018-12-11"Emosies loop hoog nadat die leier van die Black First Land First (BLF-beweging), Andile Mngxitama, die afgelope naweek oorlog verklaar het teen wittes en gedreig het om hulle te vermoor. Hy het in ’n opruiende toespraak gedreig om vrouens en kinders en sommer ook diere te vermoor."