Actueel

SA skitter by Statebondspele

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-04-11

"Die afgelope week se goue medaljes het ingestroom voordat Caster Semenya die 1 500 m Dinsdagmiddag aangedurf het. Sy het nie teleurgestel nie en die goue medalje in die 1 500 m op die spele verower met ’n persoonlike beste tyd en ook die Statebondrekord verbeter."

Onmin broei in ANC en DA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-04-10

"Suid-Afrikaners kan hulle maar gereedmaak vir nog baie vuil wasgoed en politieke binnegevegte in die aanloop tot die verkiesing in 2019."

Westerman sit reis met El Negro en ek voort

Willem de Vries SASNEV 2018-04-09

"‘Saartjie Baartman was bekend. El Negro minder so. Maar die besondere is dat El Negro een jaar voor die terugkeer van Saartjie Baartman uiteindelik na Botswana gebring en daar begrawe was.’"  

“Kerstbal” Jeff Koons gebroken tijdens tentoonstelling Amsterdam

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-04-09

"Beveiligers moesten erop toezien dat het publiek voldoende afstand hield. Een van de vragen die gesteld wordt, is waarom de beveiliging niet heeft ingegrepen."

The death of Winnie Mandela: A reflection

Mike van Graan Nuusvinke 2018-04-06

"We allow ourselves to be influenced and to have our attitudes shaped by those who have the power and reach to do so, to see the world, and actors within that world, according to the value systems and ideas with which those in power are most comfortable."

Duisende wil Zuma ondersteun

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-04-06

"Duisende ondersteuners van Suid-Afrika se gewese staatspresident, Jacob Zuma, gaan hom ondersteun wanneer hy Vrydag in Pietermaritzburg se hooggeregshof verskyn op verskeie aanklagte van korrupsie, bedrog en rampokkery."

Majesteit is ook maar een mens

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-04-05

"Op woensdag 4 april vond er in de Tweede Kamer, het Nederlandse parlement, een debat plaats over de vraag of majesteitsschennis in het wetboek nog als apart vergrijp benoemd moet worden. Weegt het beledigen van de Koning zwaarder dan het beledigen van een gewone burger? Nee, natuurlijk. Maar toch ook weer wel."

783 klagtes teen Suid-Afrika se oud-president

Martie Retief-Meiring Nuusvinke 2018-04-04

"Die Teflonman met sy gesluierde, amper reptielagtige oë, kaalkop, fiere houding en duur klere, maar leë beursie, gaan nou die grootste uitdaging in sy lewe tegemoet."

Tuberkulose die grootste oorsaak van sterftes in Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-04-04

"Die grootste oorsaak van sterftes in Suid-Afrika is steeds tuberkulose. Volgens ’n verslag wat  Statistieke Suid-Afrika vrygestel het, is die ander twee groot oorsake wat Suid-Afrikaners se dood kos diabetes en hartsiektes."

Suid-Afrikaanse Anesca in Nederland as “PowerVrouw” gekies

Ingrid Glorie, Anesca Smith Interviews 2018-04-03

"Hoe jy aantrek vertel ’n storie oor wie jy is, waar jy in die lewe staan, jou politieke sieninge. En ek is mal oor stories." Ingrid Glorie gesels met die entrepreneur Anesca Smith.

Love in a time of burning: remembering Winnie Mandela

zp dala Meningen 2018-04-03

"Perhaps, this mettle was her undoing. This fierce and abiding spirit to 'play equal with the boys' was the reason why the one Winnie inside her would suffer at the hands of the other."

Winnie Mandela was geliefd én gehaat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-04-03

"Ondanks haar omstredenheid sal Winnie Madikizela-Mandela onthou word vir haar charismatiese persoonlikheid, onverskrokke veggees en haar leeue-aandeel in die stryd teen apartheid."

Gaskraan Groningen vóór 2030 dicht

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-04-03

"Binnen twaalf jaar moet er een einde komen aan de gaswinning in het Groningenveld. De inwoners van het gebied zijn voorzichtig optimistisch."

Jarige Bijlmer maakt zich op voor kleurrijke editie The Passion

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-03-29

"In acht jaar tijd zijn de organisatoren van The Passion nog nooit zoveel enthousiasme onder de plaatselijke bevolking tegengekomen als in de Bijlmer. Door het grote aantal migranten uit Afrika, Amerika en Azië leeft het christelijk geloof in de Bijlmer meer dan in de rest van Amsterdam."

Tronk toe oor rassisme

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-29

"Dit is sover bekend die swaarste straf wat nog weens rassisme in Suid-Afrika opgelê is."

Die Bo-Kaap en Afrikaans

Menán van Heerden Over taal 2018-03-29

Op Saterdag 24 Maart het ’n paneelbespreking oor die rol van die Bo-Kaap in die ontwikkeling van Afrikaans by die Kasteel die Goeie Hoop plaasgevind. Kyk hier na foto's van die geleentheid. Lees ook meer oor die Kaapse Moslemgemeenskap en Afrikaans.

Afrikaanse vertalings in die kollig tydens Vertaalslag 2018, Amsterdam

Marike van der Watt Meningen 2018-03-29

"Die Vertaalengel is beslis nie die kroon op Ingrid se betrokkenheid by Afrikaans nie, maar net prettige verposing voor sy weer agter haar rekenaar inskuif en passievol verder werk om Afrikaans in Nederland en Vlaandere te bevorder. Almal wat lief is vir Afrikaans, is groot dank aan ons Nederlandse taalambassadeur verskuldig."

Van wijk Transvaal tot de Krügerstraat

Michaël Vandamme Interviews 2018-03-28

"En dan heb je in de Europese hoofdstad Brussel een hele wijk die Transvaal heet. Ook een Boerestraat en elders in Vlaanderen een half dozijn Krügerstraten. Vanwaar komen deze naamkeuzes? We legden de vraag voor aan deskundige Leo Camerlynck."

 

Muchu gustu: Die eiland en die honde

Alfred Schaffer Meningen 2018-03-28

"Die ooreenkomste met die lewe op die Kaapse Vlakte is nie vergesog nie. Die debuut van Radna Fabias in Nederland kan wat my betref vergelyk word met die debuut van Ronelda Kamfer in Afrikaans."

Australië se krieketskandes het Suid-Afrikaners verenig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-28

"Die Australiese krieketspan se skande in Suid-Afrika toe daar met die bal gepeuter is maak wêreldwyd opslae nadat die kameras langs die veld hulle kullery aan die hele wêreld ontbloot het."

Verified by MonsterInsights
Top