Actueel

DBNL het ’n groeiende versameling ryk aan tekste, bande en moontlikhede

Willem de Vries, Ryanne Keltjens Taalunie 2018-08-16

"Die Digitale Bibliotheek voor de Nederlandse Letteren (DBNL) bied ’n gehaltewebwerf vir lesers en ondersoekers, studente en kenners. Ryanne Keltjens, dienskoördineerder van die DBNL, het per e-pos met Willem de Vries gesels oor hierdie versameling aanlyn tekste wat jaarliks sowat 4 miljoen keer deur gebruikers van oor die hele wêreld geraadpleeg word."

Skrywer se oënskynlike selfdood word ondersoek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-08-15

"Die oënskynlike selfdood van die medeskrywer van die opspraakwekkende boek Die Seuns van Bird Island het ongekende reaksie onder Suid-Afrikaners uitgelok en die polisie is besig met ’n geregtelike ondersoek."

Onaanvaardbare asielzoeker

Michaël Vandamme In het nieuws 2018-08-14

"Bij het brede publiek doet de naam van Majoor Bernard Ntuyahaga niet onmiddellijk een belletje rinkelen, maar wie nog enigszins vertrouwd is met de moord op de tien Belgische militairen aan de vooravond van de Rwandese genocide destijds klinkt de naam als een klok. De man verdween achter de tralies, kwam kort geleden vrij en blijkt nu zelfs asiel te hebben aangevraagd in ... België."

Waar is de veertienjarige Nsimire Massembo?

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-08-14

"Op woensdag 27 juli ging de veertienjarige Nsimire Massembo uit Den Haag bij een vriendinnetje op bezoek. Ze had om 19.00 uur thuis moeten zijn. Maar Nsimire kwam niet thuis. Inmiddels is het ruim twee weken later en Nsimire is nog steeds spoorloos."

Verdoemende bevindings oor vliegramp

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-08-14

"Die verslag meld voorts dat die bemanning bewus was van die brandende linker-enjin maar het geen poging aangewend om die vuur te blus nie. Luidens die verslag is die brandende enjin se brandblusstelsel nooit geaktiveer nie en die noodprosedures in die geval van ’n brandende enjin is ook nie gevolg nie."

Zit Iran achter moorden op Nederlands grondgebied?

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-08-13

"De twee mannen die vrijdag voor de rechter stonden voor de moord op Ali Motamed, waren niet geïnteresseerd in de identiteit van hun slachtoffer. Ze hadden er dan ook geen idee van dat de man die op 15 december 2015 in Almere door hen zou zijn vermoord, in werkelijkheid een van de meest gezochte dissidenten van Iran was."

Muchu gustu: Oor vlooie en "onderbuikgevoelens"

Alfred Schaffer Meningen 2018-08-13

"'Othering.' Ons doen dit elke dag. 'Roddelen', sê jy in Nederlands. 'Gossip' in Engels, 'klatschen' in Duits."

Die eierdans rondom grondbesit in Suid-Afrika word vurig

Martie Retief-Meiring Nuusvinke 2018-08-10

"Het Jan van Riebeeck in 1652 grond in sy drie skepe saamgebring toe hy aan die Kaap ’n VOC-verversingstasie kom vestig het?"

Kreolisering, die Afrikaanse letterkunde en kultuur: ’n onderhoud

Menán van Heerden, Hein Viljoen Academisch 2018-08-10

"Ek probeer, seker ’n bietjie uitdagend, die krag van kreolisering en verbastering in die Afrikaanse letterkunde verken, maar ook vier. Ek ondersoek dus doelbewus die vermenging met ander tale en kulture wat soms as 'onsuiwer' of as 'verbastering' beskou word en ook hoe sienings van 'suiwerheid' en 'onsuiwerheid' deur die jare verander het. Ek probeer dit verstaan binne groter netwerke van kulture en tekste."

Talle vrae oor omstrede Birds Island

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-08-10

"Die skrywers van die omstrede boek Die seuns van Birds Island waarin voormalige ministers uit die apartheidsera daarvan beskuldig word dat hulle pedofiele was wat seuns op die afgeleë eiland seksueel aangerand het, hou vol dat die bewerings waar is ten spyte van ’n stortvloed negatiewe kommentaar op sosiale media."

Zelfmoord Haagse politica laat gemoederen hoog oplopen

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-08-10

"De dood van het Haagse gemeenteraadslid Willie Dille heeft de verhoudingen in Nederland op scherp gezet. Dille pleegde woensdag zelfmoord nadat ze eerder deze week een video had verspreid waarin ze beweerde 'ontvoerd, verkracht en mishandeld' te zijn 'door een groep moslims'."

Menere, is julle in staat om die "bullet" vir ons te vat?

Diana Ferrus Meningen 2018-08-09

"Ek was amper drie jaar oud toe die Women’s March op 9 Augustus 1956 plaasgevind het. Ek verjaar op die 29ste. Dit was die onstuimige 1950’s. My oudste broer was nege jaar oud, my suster vyf en die broer na my een jaar oud. My ma was amper al weer verwagtend. Die Tweede Wêreldoorlog was verby en die soldate terug van gevangenskap en besig om aan te gaan met hulle lewe, ongeag. My pa was een van hulle. Voor dit het die Nasionale Party, wat in 1948 aan bewind gekom het, stadig maar seker hulle apartheidswette ingestel."

Woonfraude in Brussel aan het licht gebracht

Michaël Vandamme Actueel 2018-08-08

"Uit de vele duizenden onderzoeken naar woonfraude die als reactie op de terreuraanslagen uitgevoerd werden, blijken wel heel wat mensen in Hoofdstad Brussel over een fictief adres. De cijfers van dit zogenaamde Kanaalplan liegen er niet om: zomaar even in 8.000 geval werd de schrapping uit het bevolkingsregister gevraagd."

Veeltaligheid wêreldwyd: ’n oorsig van ’n onlangse werkswinkel

Hans Pienaar Meningen 2018-08-08

"In die Vaaldriehoek is daar ’n nuwe gebruik vir Afrikaans. Die kinders van Kongolese migrante wat die taal op skool aanleer, het ontdek dit dien goed as ’n kodetaal, een waarin hulle met mekaar kan konnekteer sonder dat ander mense, veral hul ouers, hulle kan verstaan."

Israel: ondubbelsinnig ondemokraties

Marthie Momberg Meningen 2018-08-08

"Arabies val weg as amptelike taal om plek te maak vir net Hebreeus, en Jerusalem – insluitend die besette Palestynse Oos-Jerusalem – is volgens die wet nou die hoofstad van Israel."

Renosterstropers kry pak na veldwagter se dood

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-08-08

"Altesaam 23 vermeende renosterstropers is die afgelope drie weke deur SANParke se veldwagters in die Krugerwildtuin vasgetrek."

Suid-Afrikaners gons oor “pedofiel-ministers”

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-08-06

"Suid-Afrikaners se tonge is behoorlik los na die skokkende bewerings in ’n nuwe boek dat die voormalige minister van verdediging tydens die apartheidsjare, genl Magnus Malan, glo ’n pedofiel was wat deelgeneem het aan seks-orgies met seuns."

Laurika Rauch: Vakvrouw met een onsterfelijk oeuvre

Ingrid Glorie Interviews 2018-08-06

"Laurika Rauch staat al jaren aan de top van het Afrikaanse muziekbedrijf. Haar naam is onlosmakelijk verbonden met hits als 'Op Blouberg se strand', 'Lisa se klavier', 'Stille waters', 'Blou' en 'Stuur groete aan Mannetjies Roux'. Haar fans komen uit alle lagen van de Afrikaanstalige gemeenschap: arm en rijk, wit en bruin, jong en oud."

Zimbabwe-verkiesing: die krokodil wat nie ’n traan gestort het nie

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2018-08-03

"Maar dat minstens ses mense dood en tientalle beseer is toe die Zim-weermag op protesterende MDC-ondersteuners toegeslaan het – à la die Mugabe-bewindsjare – te midde van die afwagting op die amptelike verkiesingsuitslae, bied geen gerusstelling oor ’n 'nuwe dagbreek' vir Zimbabwe nie."

Concertgebouworkest ontslaat chef-dirigent na #metoo-beschuldigingen

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-08-03

"Het Koninklijk Concertgebouworkest heeft bekendgemaakt dat het de samenwerking met chef-dirigent Daniele Gatti met onmiddellijke ingang beëindigt. Deze dramatische stap volgt na een artikel in The Washington Post, waarin de dirigent wordt beschuldigd van seksueel wangedrag. Nu zouden er ook uit de kring rond het Concertgebouworkest zelf vrouwen naar voren zijn gekomen met soortgelijke verhalen."

Verified by MonsterInsights
Top