Meest recent

Voertaal: Nederlands in Afrika

Voertaal Nieuwsbrief 2021-10-08

Voertaal: Nederlands in Afrika

Nederland se politici gevra om druk op Suid-Afrika te plaas

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-08

"Daar is Dinsdag en Woensdag gesprekke gevoer met lede van verskeie politieke groeperinge in die Europese parlement, met die doel om die Europese Unie aan te moedig om standpunt in te neem oor sake soos grondonteiening sonder vergoeding, raswette, korrupsie en die staatsverval in Suid-Afrika."

Week van het Nederlands | Nederlands kijkt over de grenzen heen

Voertaal Taalunie 2021-10-07

Week van het Nederlands van 2 tot 9 oktober 2021 | Dutch looking beyond borders | Nederlands kyk oor die grense heen

Week van het Nederlands | Programma | Program | Programme

Voertaal SASNEV 2021-10-07

Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe | de lage landen: Volg onze taalgesprekken | Inryteater: De Premier, geregisseer deur Eric Van Looy | Discussie: Drietalig Woordenboek van het Kaaps (DWK) | Inryteater: Vele hemels, geregisseer deur Jan Matthys | Opelugmark met kosstalletjies | Studio SASNEV met Kabous Meiring

Week van het Nederlands | Vrystaat Kunstefees | Vrystaat Arts Festival

Voertaal Festivals 2021-10-07

Vir die duur van die Week van Nederlands (2 – 9 Oktober) maak die Vrystaat Kunstefees sekere produksies beskikbaar op ’n spesiale blad wat hulle skep. | For the Dutch Language Week (2 – 9 October), the Vrystaat Arts Festival will make available several productions on a special web page. These will be readily available to stream.

Week van het Nederlands | Drietalig woordenboek van het Kaaps (DWK)

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2021-10-07

In de aanloop van het project bespreken wij dit werk met zowel de onderzoekers als kunstenaars die zich bezighouden met het Kaaps.

Gesprek | KKNK se TekstMarkt bou brûe oor taalgrense heen

Hugo Theart, Kabous Meiring SASNEV 2021-10-07

Hugo Theart verduidelik aan Kabous Meiring hoe TekstMarkt brûe bou tussen Suid-Afrika en Nederland, maar ook tussen die tale in Suid-Afrika en elders.

Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit

Kabous Meiring, Maarten Vidal, Conrad Steenkamp SASNEV 2021-10-07

Kabous Meiring het Maarten Vidal (Taalunie) en Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad) genooi om oor hulle werk, en oor moontlike samewerking, te gesels. Ons deel ook ’n video van twee minute waarin Kris Van de Poel, Karlijn Waterman en Maarten Vidal verduidelik wat die Taalunie doen.

 

Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?

Jelle Krol, Ernst Bruinsma, Conrad Steenkamp, Kabous Meiring, Izak de Vries SASNEV 2021-10-07

Fries is ’n Wes-Germaanse taal, baie nou verwant aan Engels, wat steeds in die Nederlandse provinsie Friesland gepraat, geskryf en gelees word. Ernst Bruinsma en Jelle Krol brei uit oor die Friese taal en letterkunde, waarna Kabous Meiring vir Conrad Steenkamp en Izak de Vries betrek om by al vier te hoor wat Kaaps, Nederlands, Afrikaans en Fries by mekaar kan leer.

Suid-Afrika is ideale plek om meertaligheid te bestudeer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-07

"Die waarskynlikheid dat enige nuwe persoon wat jy in Suid-Afrika raakloop, dieselfde moedertaal as jy sal hê, is ’n skrale 13%. 'Dít maak Suid-Afrika, met sy klomp verskillende tale, die ideale omgewing om aspekte van meertaligheid te bestudeer,' sê Emanuel Bylund, navorsingsleier by die Universiteit Stellenbosch se MultiCog-lab, oftewel die laboratorium vir meertaligheid en kognisie. Die MultiCog-lab (Departement Algemene Taalwetenskap) is volgens die US se webwerf die enigste van sy soort op die Afrikavasteland."

Vra die veearts: Ons honde trek vreeslik

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-10-06

Mariana skryf: "Wil graag uitvind wat ons kan doen om ons twee worshonde saam met ons te laat stap. Hulle is baie angstig en beur so vorentoe ons moet omtrent draf om by te bly." Lees Marianne se antwoord.

Lae Lande-nuus: ’n "Nuwe regering" en meer betogings teen die koronapas

Milton Webber In het nieuws 2021-10-06

"Ná maande van beraadslaging is daar uiteindelik sprake van ’n 'nuwe regering' in Nederland te midde van hernude betogings teen die invoer van die inentingstoegangsbewys, sigarette kom onder skoot en Nederlanders mag nou aanlyn dobbel."

Verpligte inentings in Suid-Afrika is "laaste" uitweg teen COVID-19

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-06

"Verpligte inentings in die stryd teen COVID-19 sal nie noodwendig strydig wees met die land se Grondwet nie, en al hoe meer instellings ondersoek die moontlikheid. Die Menseregtekommissie (MRK) het nou ook tot die debat oor verpligte inenting toegetree. Die MRK sê dit is hoogs waarskynlik dat ’n wet wat inentings verpligtend maak, nie strydig met die Grondwet is nie, maar dit moet die heel laaste uitweg wees."

Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands

Lisanne Homma, Eureka Barnard SASNEV 2021-10-05

"My droom is dat daar nie te lank van nou nie ’n manier gevind sal word waarop al die taal- en kultuurverbintenisse dwarsoor die wêreld wat met die Nederlandse taal te make het, met mekaar idees sal kan uitruil." Van 2 tot 9 oktober wordt de taal nationaal en internationaal op stelten gezet tijdens de 7de editie van de Week van het Nederlands. Eureka Barnard is directeur van SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum Vir Nederland en Vlaandere), en coördineert de eerste viering van de Nederlandse taal in Zuid-Afrika.

Suid-Afrika by Verenigde Nasies aangekla oor "rasmalheid"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-05

"Die huidige klag volg ná ’n lang stryd wat die vakbond al sedert 2016 by die VN oor die Suid-Afrikaanse regering se rassebeleid voer. Dit is die eerste keer dat die Suid-Afrikaanse regering formeel by die VN oor rassediskriminasie aangekla word ingevolge die Internasionale Konvensie oor die Uitskakeling van Rassediskriminasie (ICERD)."

Vra die veearts: Kan iemand help om ons honde in vrede saam te laat wees?

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-10-05

Estelle Rigg skryf: "Kan iemand ons help om ons drie groot honde in vrede saam te laat wees? Ons het die erf opgedeel, maar dit is baie moeilik." Lees Marianne se antwoord.

"Tyd is skemer, tyd is gras" ‒ Tweespraak met Dominique Botha

Yves T’Sjoen, Dominique Botha Interviews 2021-10-04

"Met Donkerberg/Bloodwood het ek uiteindelik tot dieselfde gevolgtrekking gekom. Die roospienk berg op die stofomslag word donker in die nag agter my huis, en is die donkerberg in die gedig 'voorbode'. Dit is ’n ko-ordinaat wat ’n gedig en toe ’n bundel geword het." Met de tweetalige uitgave Donkerberg/Bloodwood maakt Dominique Botha haar lang verwachte poëziedebuut. Ter gelegenheid van de bundel treed Yves T'Sjoen in gesprek met de schrijver en haar tekst.

Vra die veearts: Diere versteur die balans in die huis

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-10-01

Erika Schoeman skryf: "Ek het ’n hele spul vrae wat ek graag wil vra ... Ek moet partymaal na kinders se honde kyk en dit voel vir my asof balans heeltemal versteur word in my huis." Lees Marianne se antwoord.

’n Videogesprek met Daniel Hugo

Yves T’Sjoen, Daniel Hugo Interviews 2021-10-01

Bruggenhoofden is Yves T'Sjoen se Voertaal-gespreksreeks oor kulturele bemiddelaars in die Lae Lande en Suid-Afrika. In hierdie eerste gesprek gesels Yves met die digter en vertaler Daniel Hugo.

Week van het Nederlands | De officiële aftrap

Voertaal Taalunie 2021-10-01

Op zaterdag 2 oktober geven we de officiële aftrap van de Week van het Nederlands!

Verified by MonsterInsights
Top