Meest recent

Druk op Zweli Mkhize om te bedank na COVID-19-skandaal

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-05-27

"Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, is deur opposisiepartye en belangegroepe gevra om opsy te staan na bewerings van onreëlmatige kontrakte van miljoene rand deur sy departement."

Voortreflike Suid-Afrikaanse wyne vir 2021

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-05-26

"Wynliefhebbers van regoor die wêreld kan vanjaar uitsien na voortreflike Suid-Afrikaanse wyne van ’n heelwat koeler en later 2021-wyndruifseisoen in Suid-Afrika."

De arrogantie van de macht

Ingrid Glorie Meningen 2021-05-26

"Als je als burger een bonnetje kwijt bent, heb je een groot probleem. Overheidsorganisaties kunnen in zo’n geval genadeloos zijn. Maar als de overheid zelf een keer een bonnetje kwijt is – of dik 5 miljard aan bonnetjes – wordt de kritiek weggewuifd en gaat men over tot de orde van de dag."

Artfluence-menseregtefees: Die verlede vierkant in die oë

Milton Webber Festivals 2021-05-26

Die Sentrum vir Skeppende Kuns (Universiteit van KwaZulu-Natal) het onlangs ’n gesprekreeks gehou as deel van die aanlyn Artfluence-menseregtefees. Die bekende radiopersoonlikhede Joanne Joseph en Eusebius McKaiser het die gesprek (South African literature: Processing the past, writing the future) gelei. Die deelnemers was, onder andere, die bekroonde skrywer Alfred Schaffer en Patric Mellet (The lie of 1652).

Woede omdat regering burgers wil ontwapen

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-05-25

"Hierdie konsep, in sy huidige formaat, sal tot gevolg hê dat burgers weerloos gelaat word in ’n land waar die Suid-Afrikaanse Polisiediens reeds ruiterlik erken het dat hulle nie oor die vermoë beskik om die burgers van die land teen ’n misdaadvlaag te verskans nie."

Unieke lewens en aktuele biografie: ’n onderhoud met Hans Renders

Heinrich Matthee, Hans Renders Interviews 2021-05-25

"Nou, punt een zou ik willen opmerken, low biography en high biography heeft niets met ethiek te maken. Ik bedoel daarmee; high biography kan over iedereen gaan, ook over iemand uit low culture, maar is high research. Dus dat gaat om de werkwijze. Bronnenonderzoek, serieus onderzoek naar de context. En low biography kan best over een hermetisch dichter gaan, maar kan slecht onderzocht zijn. Dus dat levert slechte biografieën op."

Geweld in Amsterdam

Milton Webber In het nieuws 2021-05-24

"Nederland het die afgelope week te make gehad met twee gewelddadige voorvalle in Amsterdam. In België in die voortvlugtige soldaat Jürgen Conings ná ’n week steeds op vrye voet."

Press release: 2021 Commonwealth Short Story Prize regional winners announced

Voertaal Literatuur 2021-05-24

Five short-story writers from Namibia, Sri Lanka, Jamaica, Scotland and Australia, ranging in age from 26 to 48 years, have been recognised for "captivating" stories that tackle themes of exploitation, social justice, exclusion and belonging ‒ as well as family, myth-making, and the ongoing legacy of two powerful matriarchs. The Commonwealth Short Story Prize is awarded annually for the best piece of unpublished short fiction from any of the Commonwealth’s 54 member states.

Voertaal: Deon Meyer

Voertaal Nieuwsbrief 2021-05-21

Voertaal: Deon Meyer

Tussenverkiesings: DA verloor meeste wyke

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-05-21

"Woensdag se uitslag, wat as ’n barometer beskou word van wat later vanjaar verwag kan word wanneer die hele land na die stembus gaan om nuwe stadsraadslede te kies, word verskillend deur die land se twee grootste politieke partye vertolk."

Inequality and culture: The two key fault lines in our world

Mike van Graan Nuusvinke 2021-05-21

"The statement goes on to call on artists to use their capacity to raise awareness to bring what is happening in Palestine to the attention of the world. They have also re-emphasised the call for a cultural boycott of Israel, in the same way as apartheid South Africa was subjected to a cultural and sports boycott. Israel, though, has the massive economic, political and military support of the USA and of Europe, unlike apartheid South Africa, so that the call for action against Israel by the Palestinian artists will have, at best, symbolic value."

Solidariteit hof toe oor Kubaanse ingenieurs

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-05-20

"Die vakbond Solidariteit glo egter die regering speel nie oop kaarte met die publiek oor waarom Suid-Afrikaners kwansuis nie die werk kan doen nie."

Vuurpyllanseerders en vals poskodes oorheers die Covid-nuus in België

Izak de Vries Meningen 2021-05-20

"Daar is inderdaad antivaksers in België; die man met die vuurpyllanseerder is dalk ’n ekstreme voorbeeld. Die regering probeer tans baie hard om oorreding te gebruik, nie strafmaatreëls nie. Almal wil tog 'zodat we stukje bij beetje weer het gewone leven kunnen oppikken'."

Suid-Afrikaanse skrywer Abraham H de Vries ontvang ’n eredoktorsgraad in die lettere

Wium van Zyl, Abraham H de Vries Interviews 2021-05-19

"Wat die wonderlike genoem word, is meestal wat in die gewone misgekyk word." Wium van Zyl gesels met Abraham H de Vries.

Die lang messe in die ANC is uit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-05-19

"Die lang messe in die ANC is nou behoorlik uit vir mekaar. ’n Bloedige regstryd waarin die verskillende faksies mekaar in die hof gaan beveg is op hande na die tydelike skorsing van Ace Magashule. Intussen het Jacob Zuma die afgelope week gedreig om sekere 'diep geheime' van die ANC te verklap as daar nie opgehou word hom te 'teiken' nie."

Chaos en wanorde by polisie se Sentrale Vuurwapenregister

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-05-18

"Die polisie se Sentrale Vuurwapenregister is in ʼn totale chaotiese en wanordelike toestand. Duisende aansoeke vir vuurwapens lê opgestapel in kantore en gange waar die aansoeke geberg word."

De geheimzinnige gedichten van Herman Leenders

Hendrik Carette Literatuur 2021-05-17

"De nieuwe dichtbundel van Herman Leenders heeft als titel Overstekend wild. Al in de tweede versregel van het eerste gedicht valt de naam van Adriaan Roland Holst. Maar de dichter Herman Leenders (°Brugge, 1960) die op de grens van Oost- en West-Vlaanderen woont is zeker geen epigoon. Hij leeft en schrijft in zijn eigen taalcocon: schijnbaar koudbloedig en onbetamelijk stil bevat elk mooi gedicht en elk in memoriam een goed bewaard soms zelfs zeer geheimzinnig geheim."

Plaasmoorde neem toe en word al hoe wreder

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-05-14

"In 22% van die aanvalle is slagoffers wreed gemartel deur hulle met strykysters te brand, dood te slaan of dood te skop, of herhaaldelik met ’n skerp voorwerp te steek."

Veelsydige Deon Meyer stel nuwe Bennie-en-Vaughn-boek in vooruitsig

Willem de Vries Zuid-Afrikahuis 2021-05-14

"Meyer het dié nuus met die Nederlandse skrywer Peter Römer gedeel in ’n onderhoud wat Römer met Meyer gevoer het vir die skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis wat die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam aanbied. Die Nederlandse vertaling van Meyer se jongste speurspanningsroman, Donkerdrif, het onlangs verskyn en Martine Vosmaer, wat saam met Karina van Santen Meyer se boeke in Nederlands vertaal, het oor die vertaalwerk daaraan gesels."

Persbericht ‒ Boeken uit het Huis (4): Ronelda Kamfer en Alfred Schaffer

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2021-05-14

Op 27 mei gaat Ama van Dantzig, sociaal ondernemer en co-founder van innovatiestudio Dr. Monk, in gesprek met Ronelda Kamfer en haar vertaler Alfred Schaffer, aan wie voor zijn eigen poëzie in december 2020 de P.C. Hooft-prijs is toegekend. 

Verified by MonsterInsights
Top