Meest recent

Hoe wend voorskoolse Afrikaans-Nederlandse kinders kodewisseling aan?

Monique Rabé Academisch 2021-10-31

Monique Rabé se meestersgraad in linguistiek en literêre teorie fokus op die wisseling tussen Afrikaans en Nederlands in tweetalige, voorskoolse kinders se spraak. Dié kinders is almal in Suid-Afrika woonagtig, en hulle word volledig vanaf geboorte tweetalig in Afrikaans en Nederlands grootgemaak. Sy sit die bevindinge van haar studie kortliks uiteen.

Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

Voertaal Academisch 2021-10-30

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000.

Koerantgroep se "bewyse" oor tienling bevraagteken

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-29

"Die koerantgroep het die hele land Woensdag na hul asems laat snak toe hulle tydens ’n nuuskonferensie volgehou het dat die tienling wel gebore is. En hulle beweer daar word in staatshospitale handel gedryf met babas, van wie sommige selfs gebruik word om moetie mee te maak."

Zuid-Afrikahuis-bespreking: Kaaps baan weg vir gelyke hantering van alle Afrikaanse variëteite danksy komende woordeboek

Willem de Vries Zuid-Afrikahuis 2021-10-29

Die eerste woordeboek vir Kaaps, ’n projek waaroor wyd berig word, is onlangs in ’n paneelbespreking van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam verken en die klem is ook geplaas op die verskuiwende dinamika van verskillende variante van Afrikaans. Die gesprek, asook verskeie skrywersonderhoude en simposia, is op die amptelike YouTube-kanaal van die Zuid-Afrikahuis terug te kyk. 

In vertaling verlore? In vertaling gevind?

Izak de Vries Literatuur 2021-10-28

"Verskeie gesprekke by die tiende Tuin van Digters het gehandel oor die wisselwerking tussen tale wat meer behels as ’n vertaling van woorde – dit behels dikwels ook die oordrag van kulturele kennis na ’n ander groep. In ’n gedig is dit soms ekstra moeilik."

Poëzieavond (online): Antjie Krog en De Klimaatdichters

Voertaal Kalender 2021-10-28

Een online poëzieavond met Antjie Krog en Klimaatdichters Moya De Feyter en Saskia Stehouwer.

Persbericht: Constantijn Huygens-prijs 2021 voor Peter Verhelst

Voertaal Literatuur 2021-10-28

De Constantijn Huygens-prijs 2021, een van de vijf Haagse literatuurprijzen is toegekend aan de dichter/schrijver Peter Verhelst.

Krieket SA se kniebuigbesluit jaag talle die harnas in

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-28

Lees ook Quinton de Kock se kant van die saak (pas uitgereik via Krieket Suid-Afrika (KSA)).

Bernard Haitink is oorlede – en nog nuus uit die Lae Lande

Milton Webber In het nieuws 2021-10-27

"Die Nederlandse dirigent Bernard Haitink is oorlede. In ander nuus: ’n navorsingsprojek oor gravitasiekolke, ’n man met ’n kapmes was aggressief teenoor medereisigers op ’n trein, nuwe inperkings spesifiek vir mense wat nie ingeënt is nie, plastiek word uit die see verwyder en die polisie in Rotterdam het verlede Donderdag 75 sokkerondersteuners in hegtenis geneem."

Lesufi hou vol AfriForum is rassiste

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-27

"Die rassetwis tussen die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, en die burgerlike organisasie AfriForum het opnuut opgevlam."

Persbericht: Antjie Krog in gesprek met Tom Lanoye

Voertaal Kalender 2021-10-27

Krog en Lanoye samen aan de praattafel betekent dan ook verbaal vuurwerk, over tal van onderwerpen: van ongelijkheid tot racisme, van corruptie tot verzoening, van armoede tot moederschap. Maar hoe ernstig de onderwerpen ook zijn, Krog en Lanoye schuwen de humor niet.

Vra die veearts | My yorkies is vreeslik vol fiemies

Marianne Lomberg Mens en dier 2021-10-26

Joan skryf: "My yorkies is vreeslik vol fiemies. Sal graag wil weet of dit nie beter is om na ’n rou dieet oor te skakel nie? Sal rou vleis nie wurms veroorsaak nie?" Lees Marianne se antwoord.

Stem verantwoordelik, vra Ramaphosa

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-26

"Suid-Afrikaners gaan volgende Maandag, op 1 November, na die stembus om hul plaaslike verteenwoordigers te kies. Ramaphosa sê uiteindelik gaan elke verkiesing oor vertroue."

Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)

Danie Marais Literatuur 2021-10-26

"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."

Vertaling en dinamiek tussen ’n Afrikaanse en Engelse debuutroman

Willem de Vries Literatuur 2021-10-25

Peter Bergsma (vertaler van vele werke van JM Coetzee in Nederlands) het vir die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam se skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis met skrywer PP Fourie (’n Hart is so groot soos ’n vuis) en die vertaler Marius Swart gesels. Die onderhoud, een van verskeie in die reeks waarin Afrikaanse skrywer se werk aan ’n groter publiek bekend stel word, is op die Zuid-Afrikahuis se YouTube-kanaal beskikbaar. 

Bierbedryf pleit by regering om van ondergang gered te word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-22

"Die bierbedryf het as gevolg van die vorige kere se verbod sedert Maart verlede jaar 161 handelsdae verloor, wat net meer as 240 000 werksgeleenthede in gevaar stel, met ’n verlies aan belastinginkomste van R34,2 miljard en R10,2 miljard in aksynsinkomste. Daar was geen staatsfinansiering of enige ander verligting om die sektor tydens hierdie krisis by te staan ​​nie."

Voertaal: Vrouwen en film

Voertaal Nieuwsbrief 2021-10-22

Voertaal: Vrouwen en film

Red Sandra, op die Europese filmfees as Save Sandra

Izak de Vries Film 2021-10-21

"William en Olga Massart probeer natuurlik alles om hulle dogter te red en hoor van ’n middel wat in Denemarke ontwikkel word. Die medisyne is nog nie op die mark nie, so hulle probeer vir Sandra op een van die kliniese proewe kry, maar hulle hulle slaag nie."

Politieke partye vry na Afrikaanse stemme in munisipale verkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-10-21

"Hoewel die taalkwessie weinig te make het met die plaaslike verkiesing, meen albei partye skynbaar dat hulle sodoende die guns van Afrikaanse kiesers sal wen."

Kijken maakt gelukkig: Gawie Keysers intens persoonlijke visie op film

Ingrid Glorie Cultuur 2021-10-21

"In Kijken maakt gelukkig. Hoe film ons leert om beter te leven combineert Gawie Keyser, filmcriticus van De Groene Amsterdammer, beschouwingen over film met verhalen uit zijn eigen leven. Zijn passie voor het medium begon in zijn jeugd met een kleine filmprojector in een kast in Durban, Zuid-Afrika. Later, in Nederland, zullen films hem en zijn gezin helpen om een traumatische gebeurtenis te verwerken."

Verified by MonsterInsights
Top