Meest recent
Studio SASNEV | Ontmoet die professore
2021-10-13"Kabous Meiring het op Saterdag 9 Oktober 2021 met Dorothea van Zyl en Wium van Zyl gesels oor hulle bydrae tot die bevordering van Nederlands in Suid-Afrika en Afrikaans in die Lae Lande." Luister na die gesprek.
Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters
2021-10-13"Waarom verkies sommige digters om Kaaps as draer van hulle boodskap te gebruik? Karin Benjamin het die vraag aan die woordkunstenaars Blaq Pearl, Churchil Naudé en Jitsvinger gestel." Kyk na die gesprek.
Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans
2021-10-13"Daniel Hugo het reeds meer as 50 boeke uit Nederlands vertaal. Karin Benjamin het hom op Saterdag 9 Oktober gevra waarom dit nodig is om Nederlandse tekste te vertaal en wat die uitdagings is wat hy tydens sy vertalings in ag moet neem." Kyk na die gesprek.
DA betoog by Minister se kantoor oor Afrikaans
2021-10-13"Volgens die DA en verskeie taalkenners is Nzimande se definisie van 'inheems' onwetenskaplik. Dit is ook in stryd met die onlangse uitspraak deur die Konstitusionele Hof oor Afrikaans by Unisa."
European Film Festival 2021 | Free of Charge | Booking is now open
2021-10-12The films on show will present, through the lenses of European filmmakers, a snapshot of experiences of re-establishing oneself after sometimes traumatic and possibly cathartic experiences. They deal with journeys that include organic growth, transition, and processes of self-discovery. Many include a healthy dose of humour, bringing some possibly much-needed laughter into our lives.
Kortfilm | Wat betekent Nederlands voor mij?
2021-10-12Studio SASNEV en Voertaal het verskeie mense met ’n versoek genader. Ons wou weet hoe hulle sou reageer op die vraag: "Wat beteken Nederlands vir my?" Die kortfilm is nou beskikbaar. Luister na die antwoorde van mense soos Stef Bos, Adriaan van Dis, Tom Lanoye, Abraham H de Vries, Karin Brynard en Daniel Hugo.
God sal glo die koronavirus wegwaai tydens Zuma se gebedsbyeenkoms
2021-10-12"’n Reuseverwelkoming word Donderdag 14 Oktober vir Jacob Zuma in KwaZulu-Natal gehou nadat hy onlangs op mediese parool vrygelaat is."
Oproep: Nederlandse taalkundevragenlijst (Noordwes-Universiteit (SA), Lancaster-universiteit (VK))
2021-10-12Neem deel aan deze vragenlijst als je 20 minuten tijd hebt en ons wil helpen! Je hoeft enkel een reeks afbeeldingen te beschrijven of aan te vullen in je eigen woorden.
Vra die veearts: My nege weke oue rottweiler-tefie het katgriep
2021-10-11Frans skryf: "Sy is baie pap en wil glad nie eet nie. Sy drink gelukkig baie water en ons sit ook glukose in die water. Het haar vanoggend ProNutro met glukosewater gegee en sy het dit gedrink." Lees Marianne se antwoord.
Persbericht - Boeken uit het Huis (8): Annemarié van Niekerk over Om het hart terug te brengen
2021-10-11Op 28 oktober gaat niemand minder dan Adriaan van Dis met Annemarié van Niekerk in gesprek over Om het hart terug te brengen.
PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte vir diverse menings
2021-10-08"Luister na hierdie gesprek oor hedendaagse uitdagings vir skrywers aan die hand van werklike voorbeelde. Onderwerpe sluit in sogenaamde cancel culture, die toenemende gebruik van 'sensitivity readers', die rol van sosiale media en die fragiliteit van pers- en uitdrukkingsvryheid."
Week van het Nederlands | Studio SASNEV met Kabous Meiring (9 Oktober 2021)
2021-10-08Alle gesprekke sal gratis op die Vrystaatfees se internetplatform gedeel word en die hoogtepunte sal ook op Voertaal beskikbaar wees. Enkele hoogtepunte: Stef Bos | Die bydrae van Fries en Kaaps tot die moderne taallandskap | Die wenners van die SAVN se kortfilmkompetisie | Dorothea van Zyl en Wium van Zyl oor die bou van brûe | Karin Benjamin in gesprek met Blaq Pearl, Jitsvinger en Churchil Naudé | SASNEV se kortfilm Wat beteken Nederlands voor mij | Daniel Hugo gesels oor vertaalwerk.
Nederland se politici gevra om druk op Suid-Afrika te plaas
2021-10-08"Daar is Dinsdag en Woensdag gesprekke gevoer met lede van verskeie politieke groeperinge in die Europese parlement, met die doel om die Europese Unie aan te moedig om standpunt in te neem oor sake soos grondonteiening sonder vergoeding, raswette, korrupsie en die staatsverval in Suid-Afrika."
Week van het Nederlands | Nederlands kijkt over de grenzen heen
2021-10-07Week van het Nederlands van 2 tot 9 oktober 2021 | Dutch looking beyond borders | Nederlands kyk oor die grense heen
Week van het Nederlands | Programma | Program | Programme
2021-10-07Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe | de lage landen: Volg onze taalgesprekken | Inryteater: De Premier, geregisseer deur Eric Van Looy | Discussie: Drietalig Woordenboek van het Kaaps (DWK) | Inryteater: Vele hemels, geregisseer deur Jan Matthys | Opelugmark met kosstalletjies | Studio SASNEV met Kabous Meiring
Week van het Nederlands | Vrystaat Kunstefees | Vrystaat Arts Festival
2021-10-07Vir die duur van die Week van Nederlands (2 – 9 Oktober) maak die Vrystaat Kunstefees sekere produksies beskikbaar op ’n spesiale blad wat hulle skep. | For the Dutch Language Week (2 – 9 October), the Vrystaat Arts Festival will make available several productions on a special web page. These will be readily available to stream.
Week van het Nederlands | Drietalig woordenboek van het Kaaps (DWK)
2021-10-07In de aanloop van het project bespreken wij dit werk met zowel de onderzoekers als kunstenaars die zich bezighouden met het Kaaps.
Gesprek | KKNK se TekstMarkt bou brûe oor taalgrense heen
2021-10-07Hugo Theart verduidelik aan Kabous Meiring hoe TekstMarkt brûe bou tussen Suid-Afrika en Nederland, maar ook tussen die tale in Suid-Afrika en elders.
Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit
2021-10-07Kabous Meiring het Maarten Vidal (Taalunie) en Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad) genooi om oor hulle werk, en oor moontlike samewerking, te gesels. Ons deel ook ’n video van twee minute waarin Kris Van de Poel, Karlijn Waterman en Maarten Vidal verduidelik wat die Taalunie doen.