Meest recent
Europese parlemente gevra om druk uit te oefen op Suid-Afrika se rassebeleid
2021-09-28"’n Afvaardiging van die vakbond Solidariteit het verlede Vrydag uit Suid-Afrika na Europa vertrek om die lande te probeer oorreed om die Suid-Afrikaanse regering onder druk te plaas."
Vra die veearts: Epilepsie
2021-09-27Sandra skryf: "Goeiedag. Wil graag met ’n diereprater kontak maak oor my dachshund wat skielik begin seizures kry het, alhoewel die veearts niks in bloed kon optel nie." Lees Marianne se antwoord.
Op zoek naar een beter leven. Hoe een Gronings weesmeisje via Transvaal en Texas in Zuid-Amerika belandde
2021-09-27"Het beeld dringt zich op van migranten die in onze tijd met gammele bootjes de Middellandse Zee oversteken en aan de poorten van Europa kloppen. Roelfina Wolthekker kon een van hen zijn. En ze kon ook ónze oudtante zijn geweest. Dat is een gedachte die nederig stemt."
Persbericht: Radboud Universiteit verleent eredoctoraat aan Adriaan van Dis
2021-09-27Adriaan van Dis ontvangt op 11 mei 2022 een eredoctoraat van de Radboud Universiteit in Nijmegen voor zijn verdiensten als ambassadeur voor het leren van talen en culturen.
Konstitusionele Hof sê Afrikaans is nie die taal van rassiste en onderdrukkers nie
2021-09-24"Die vereenvoudigde aanname dat Afrikaans die taal van wit mense en onderdrukkers is, berus geheel en al op waninligting wat indruis teen die ware geskiedenis van die taal se oorsprong en ontwikkeling."
Skok na moord op onderwyser by skool
2021-09-23"Die twee verdagtes het die onderwyser se motor genader kort voordat die skool begin het. Hulle het hom ten aanskoue van kinders doodgeskiet voordat hulle op die vlug geslaan het. Hy was in sy voertuig besig om sy Bybel te lees."
Week van het Nederlands | ’n Opelugmark met kosstalletjies | An open-air market with food stalls
2021-09-22Experience food stalls with the flavours of the Low Countries, relish in the best of Belgium and the Netherlands, dabble with a touch of Indonesian and Surinamese, then end with real Kaapse Kos; all on the lawn in front of SASNEV. | Kom ervaar kosstalletjies met die lekkerste van die Lae Lande, proe die geure van België en Nederland, met ’n tikkie Indonesies en Surinaams saam met ’n skeutjie Kaaps. Waar? By SASNEV.
Week van het Nederlands | Inryteater, Kaapstad
2021-09-22Kom kyk die filmweergawe van die Vlaamse skrywer Griet Op de Beeck se debuutroman, Vele hemels.
Week van het Nederlands | Inryteater, Pretoria
2021-09-22Kom geniet ’n Belgiese thriller uit 2016 waarin die Belgiese eerste minister ontvoer word.
Week van het Nederlands | Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe
2021-09-22’n Gratis, direkte uitsending, aanlyn deur die Vrystaat Kunstefees se platform.
Vra die veearts: Dit is moeilik om my perde te verkoop
2021-09-22Jeanine skryf: "Ek het die Brandbach Sport Horse-stoet. Ek wonder so baie wat my perde te sê het. Dit is vir my verskriklik moeilik om hulle te verkoop." Lees die Marianne Lomberg se antwoord.
Suid-Afrikaners weer in baie lande welkom, maar Brittanje skop vas
2021-09-22"Suid-Afrikaners wat ten volle ingeënt is, sal binnekort toegelaat word om weer vrylik na die VSA te reis en is ook welkom in onder meer Duitsland, Switserland, Frankryk, Spanje en Switserland."
Somber Prinsjesdag en ’n nuwe werk deur Vincent van Gogh
2021-09-22"Die derde Dinsdag in September, was soos gewoonlik Prinsjesdag. Intussen is die kabinet verlede week geruk deur die bedanking van die minister van buitelandse sake, Sigrid Kaag. Dit volg ná ’n mosie van afkeuring teen haar weens haar hantering van die ontruiming in Afganistan van mense wat die regering gehelp het. Ook, ’n nuwe werk van die bekende Nederlandse skilder Vincent van Gogh is pas ontdek."
Persbericht: Om het hart terug te brengen van Annemarié van Niekerk
2021-09-21Op 26 oktober 2021 verschijnt bij Uitgeverij Atlas: Om het hart terug te brengen, liefde en geweld in Zuid-Afrika, een indrukwekkende memoir.
Ask the vet: My Yorkie cries when I leave
2021-09-21Leah writes: "My worry is that if I have to go to work, I know she’ll cry the whole day and I’m sure I’ll get complaints from the neighbours."
DA-parlementslid boos vir Vryheidsfront Plus na bloutjie in die hof
2021-09-21"Die DA het in die jongste verlede landwyd steun onder blanke kiesers aan die Vryheidsfront Plus afgestaan."
Vra die veearts: My Jack Russell is doof, grondpaaie laat hom kerm
2021-09-20Diedre skryf: "My Jack Russell is skielik doof. As ek op ’n grondpad ry, maak hy my mal met ’n kermgeluid. Hoe kan ek hom help?"
Die wit Afrikaner se hardkoppige dwarstrekkery en wantroue in ’n entstof
2021-09-20"Die wetenskap het oor en oor bewys die entstowwe teen COVID-19 is veilig en effektief en voorkom hospitalisasie, ernstige siekte en die dood. Maar ’n groot groep mense wat hulself as Afrikaners beskryf, skop was. Hulle is weer vryburgers, trekboere, Voortrekkers en Bittereinders. Tot almal se nadeel."
Breyten Breytenbach exposeert nieuw werk in Amsterdam
2021-09-20"Breyten is de eerste solotentoonstelling van de kunstenaar in Amsterdam sinds het begin van de jaren 2000. De titelkeuze weerspiegelt – tutoyerend – zijn verwantschap met de stad."