Meest recent

Zuid-Afrikahuis se gespreksreeks oor Afrikaanse skrywers en boeke begin met Jolyn Phillips se Bientang

Willem de Vries Zuid-Afrikahuis 2021-03-01

’n Bespreking van die “laaste Strandloper” en Jolyn Phillips, die skrywer van ’n verhalende gedig oor haar, het ’n nuwe reeks aanlyn gesprekke ingelei oor Afrikaanse skrywers en hul onlangse werke. Die Gentse hoogleraar Yves T’Sjoen het met haar gesels vir die eerste uitsending van Boeken uit het Huis. Willem de Vries lewer verslag.

Poëzie buiten het boek ‒ Interview met Kila van der Starre

Ingrid Glorie Academisch 2021-03-01

"Volgens Kila van der Starre bieden Instagram en andere vormen van poëzie buiten het boek echter nog veel meer kansen om het poëzieonderwijs aantrekkelijker te maken en ons beeld van wat poëzie is breder en inclusiever te maken." In die agtste van ’n reeks onderhoude (LitNet Akademies internasionaal) wat Ingrid Glorie met Europese akademici voer oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is, gesels sy met Kila van der Starre (Universiteit Utrecht).

Persbericht: Babs Gons schrijft Boekenweekgedicht 2021

Voertaal Kalender 2021-03-01

Babs Gons is dit jaar de schrijfster van het Boekenweekgedicht. Het gedicht is onderdeel van Het voorwoord van de Boekenweek en vormt het slot van een reeks gedichten die de afgelopen weken verschenen zijn in Trouw. Vanaf 6 maart, de start van Het voorwoord van de Boekenweek, wordt een speciale linnen tas met daarop het Boekenweekgedicht cadeau gegeven door de boekhandel en bibliotheek.

Greyton

Izak de Vries Reizen 2021-02-27

"Hier is die besoekers van buite noodsaaklik om die plaaslike mense te laat eet. Hier behandel die plaaslike mense jou soos ’n koning, al is jy ’n eensame kaalvoetwandelaar."

Internasionale woede oor Suid-Afrikaanse vrou wat kameelperd skiet

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-26

"Hoewel sy ook steun op sosiale media ontvang vir haar uitgesproke standpunt ten gunste van trofeejag, was die meeste reaksies uiters negatief teenoor haar."

Moeten Zuid-Afrikaanse plaatsnamen veranderd worden?

Voertaal Nieuwsbrief 2021-02-25

Moeten Zuid-Afrikaanse plaatsnamen veranderd worden?

Ontlaeringskollokwium 2021: Tweede oproep om voorstelle

Voertaal Academisch 2021-02-25

Die derde, interdissiplinêre Ontlaeringgeleentheid, Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes, word vanjaar aanlyn aangebied. Voorstelle uit verskillende vakdissiplines wat op ingeplaastheid, pedagogie en Afrikaans fokus, word verwelkom. Ons nooi veral opkomende akademici, en navorsers en dosente wat in België, Nederland, Pole, Aruba, VSA, en Namibië met/oor Afrikaans werk om deel te neem. Die hoofsprekers is Antjie Krog, Andries Coetzee en Michael le Cordeur.

Persbericht: De poëtische werelden van Zuid-Afrika, Nederland en Vlaanderen

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2021-02-25

Met veel plezier besteden het Zuid-Afrikahuis te Amsterdam, het SASNEV in Kaapstad, de Universiteit van Amsterdam en de Universiteit Gent met een digitaal symposium aandacht aan de toekenning van de prestigieuze P.C. Hooft-prijs 2021 aan Alfred Schaffer.

Verdere verligting van COVID-19-inperkings gevra

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-25

"Daar word gegis dat die nasionale inperkingsregulasies as gevolg van COVID-19 binnekort verder verslap kan word. Dit volg na Woensdag se kabinetsvergadering en die voortgesette daling van die gemiddelde aantal nuwe infeksies van COVID-19."

Dawid Stuurman-lughawe ’n goeie (regstel-)vertrekpunt

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2021-02-24

"Sommige mense meen ons het belangriker, groter kwessies as naamsveranderings om aan aandag te gee. Hulle is reg as hulle verwys na korrupsie, armoede, en sekerlik vandag die gevolge van die Covid-regulasies. Maar hulle is selektief in hulle teregwysing. Die groter, onafgehandelde saak of taak is die regstelling (geleenthede en waardigheid) en herverdeling (grond en welvaart) waarsonder Suid-Afrika nie sommer na ’n meer regverdige, meer gelyke samelewing vordering sal kan maak nie."

Regering verswyg ware matrieksyfers, sê DA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-24

"Terwyl die minister van basiese opvoeding, Angie Motshekga, met ’n slaagsyfer van byna 80% spog, sê die DA die ware syfer is bykans die helfte minder as die groot uitvalsyfer van skoliere wat voor matriek die skool verlaat in ag geneem word."

Die President waarsku teen ondermyning van die Grondwet

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-23

"Ramaphosa sê in sy nuusbrief die land se demokratiese Grondwet is die produk van jare se opoffering en stryd."

Persverklaring: Sitkamer ‒ ’n podsending oor Afrikaanse letterkunde

Voertaal Literatuur 2021-02-22

Volg Sitkamer op Facebook en maak seker om op 26 Februarie die eerste episode van Sitkamer af te laai.

Slavernij zindert overal na: spraakmakende tentoonstelling in het Rijksmuseum, Amsterdam

Herman Meulemans Actueel 2021-02-22

"In Zuid-Afrika werd slavernij opgeheven in 1834, in Suriname en op de Antillen in 1863, in Nederlands-Indië een paar jaar eerder … Slechts vier of vijf generaties scheiden ons van een samenleving waarin slavernij vanzelfsprekend was … Door middel van verhalen, getuigenissen, kunstobjecten, archivalia, diorama’s, een geïllustreerd boek en een audiotour doorbreekt de tentoonstelling Slavernij sereen de stilte rondom de slavernij."

Talle vrae na bekroonde joernalis vals nuus versprei

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-19

"Die voorval, wat die reeds beleërde media opnuut in ’n geloofwaardigheidskrisis gedompel het, spruit uit ’n rubriek wat Pauw in verlede week se aanlyn koerant Daily Maverick geskryf het."

Gedrukte koerante op hul sterfbed

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-18

"Moneyweb wys op hulle webwerf daarop dat die afname in dagblaaie se sirkulasie geen nuwe of slegs ’n Suid-Afrikaanse verskynsel is nie."

"Erfgoed van de toekomst": Meertens Instituut inventariseert reacties op de coronacrisis

Ingrid Glorie Meertens Instituut 2021-02-18

"Hoe zag het dagelijkse leven in Nederland eruit tijdens de eerste maanden van de coronacrisis? Wat deden we? En hoe praatten we daarover op sociale media? De wetenschappers van het Meertens Instituut hebben een bestekopname gedaan en komen met een voorzichtige duiding. Maar een half jaar later is er alweer zoveel gebeurd dat we méér nodig hebben."

Persbericht: Boeken uit het Huis (1) ‒ Jolyn Phillips en Yves T’Sjoen

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2021-02-17

Jolyn Phillips wordt tijdens deze eerste aflevering van Boeken uit het Huis, een nieuwe serie boekpresentaties georganiseerd door het Zuid-Afrikahuis in samenwerking met de Taalunie, geïnterviewd door prof. dr. Yves T’Sjoen.

Suid-Afrika steeds opgeskeep met "nuttelose" entstof uit Indië

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-02-17

"Suid-Afrika sit op die vooraand van ’n massiewe landwye inentingsveldtog teen COVID-19 steeds opgeskeep met die een miljoen dosisse AstraZeneca-entstof uit Indië waarmee plaaslik niks uitgerig kan word nie. Netwerk24 berig dat die eerste besending (vermoedelik 80 000 dosisse vir gesondheidswerkers) van die Johnson & Johnson (J&J)-entstof het Dinsdagaand by die OR Tambo-lughawe in Kempton Park arriveer. Dit is oornag na 20 entstof-sentrums in elke provinsie versprei."

Lewende, gesaghebbende digitale biblioteek vir Afrikaanse letterkunde

Willem de Vries, Janien Linde Interviews 2021-02-17

Die ontwikkeling van ’n omvattende aanlyn bron oor alle publikasies wat oor die Afrikaanse letterkunde handel, is tans goed op dreef. Die projekbestuurder van die Digitale bibliografie van die Afrikaanse letterkunde aan die Noordwes-Universiteit is die letterkundige Janien Linde. Sy het aan Willem de Vries vertel van die projek wat reeds aanlyn beskikbaar is en wat deurentyd bygewerk word.

Verified by MonsterInsights
Top