Meest recent
Marieke Lucas Rijneveld se The discomfort of evening: wenner van die 2020 International Booker Prize
2020-08-28Hierdie week is Rijneveld as die 2020-wenner aangewys vir haar roman The discomfort of evening (oorspronklike Nederlandse titel: De avond is ongemak, 2018). Met hierdie toekenning is Rijneveld nie net die jongste wenner ooit van hierdie prys nie, maar is dit ook die eerste keer dat dié prys vir ’n debuutroman toegeken word, asook die eerste keer dat hierdie eer ’n Nederlandse skrywer te beurt val.
Ace Magashule moet op die rooi tapyt verskyn
2020-08-28"Daar was die afgelope tyd uit verskeie oorde druk op die ANC om teen Magashule en ander hoëprofiellede van die party wat van korrupsie beskuldig word, op te tree."
Persverklaring: Francois Van Coke & Van Pletzen bied aan – Kakmal, ’n Fees vir jou oë en jou brein
2020-08-28Francois en Van Pletzen sal Kakmal vir die eerste keer saam opvoer by Francois van Coke & Vriende Livestream 2020 op 18 September om 20:00.
Muurkuns in Soutrivier, Kaapstad
2020-08-27Die jaarlikse International Public Art Festival (IPAF), georganiseer deur die nieregeringsorganisasie Baz-Art, het vroeër vanjaar plaasgevind. Die tema vir 2020 was "Digitalisering".
Eg Suid-Afrikaanse woorde
2020-08-27Lees meer oor die herkoms van die woorde babbelas, kif, voetsek en spaza(winkel).
0% alkohol sal nie dronkbestuur keer
2020-08-27"Die AA sê ’n 0%-alkoholbeperking in die bloedstroom sal niks aan mense se gedragspatrone verander nie, omdat daar geen gevolge is vir diegene wat gereeld onder die invloed van drank bestuur nie."
Middelklas verarm as gevolg van COVID-19
2020-08-26"Terwyl die regering se maatskaplike toelaes die armstes probeer help, meen die navorsingstudie daar behoort ook hulp verleen te word aan die gevalle wat aan armoede grens, soos die kwesbare middelklas, om te keer dat hulle nie ook in totale armoede verval nie. Suid-Afrika se algemene BBP sal na verwagting met tot byna agt persent afneem in 2020 en stadig herstel tot 2024, waarsku die verslag."
"Brussel sal altyd ’n spesiale plek in my hart hê"
2020-08-26"As ek môre na België toe kan trek, sal ek! Ek hoef glad nie eers twee keer daaroor te dink nie. Hopelik kan ek eendag permanent daar bly!"
Manuel en Mboweni kry raas van ANC-base
2020-08-25"Mboweni is deur die ANC-leier, Cyril Ramaphosa self in die bek geruk oor ’n twiet van hom. Manuel is in ’n verklaring deur sy party geroskam oor uitlatings wat hy Maandag tydens ’n webinaar gemaak het."
Gesprek: Omstrede kwessies in Afrikaanse en Nederlandse jeugliteratuur
2020-08-25Ronel van Oort: "Voordat daar van selfgerigte lees gepraat kan word, behoort leerders in multikulturele klasse eerstens sodanig deur die onderwyser geïnspireer te word om letterkunde te geniet, en tweedens om leesstrategieë te gebruik om selfgerig te kan lees en leer."
De krekel, de mier en Antjie Krog
2020-08-24"Toen ik het kortste hoofdstuk uit Hoe alles hier verandert van Antjie Krog las, moest ik denken aan de fabel van de krekel en de mier."
Professor Paul de Keyser en Zuid-Afrikaanse dissertaties: Ernst van Heerden promoveert in Gent
2020-08-21"Dankzij archiefonderzoek aan de Universiteit Gent, meer bepaald in de nalatenschap van professor Paul (Pietje) de Keyser, is een document opgedoken waarin bijzonderheden staan over de promotie van Ernst van Heerden."
AfriForum in diplomatieke geskille betrokke
2020-08-21"Die burgerregteorganisasie AfriForum bevind hom midde-in ’n diplomatieke geskil tussen Suid-Afrika en Botswana. Dit gaan oor beweerde bedrog en geldwassery in Botswana waarin die sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe, skoonsuster van president Cyril Ramaphosa en vrou van oudminister Jeff Radebe, geïmpliseer word."
Nuwe weergawe van Amanda Strydom se lied "A child in a faraway land" vier Madiba se nalatenskap
2020-08-20"Die lied is ’n gebed wat smeek vir vrede en vreugde in ’n onseker tyd."
ANC gekap omdat lede wegkom met korrupsie
2020-08-20"Zandile Gumede is Woensdag ingehuldig ten spyte van die voortslepende bedrog- en korrupsiesaak teen haar wat verband hou met ’n multimiljoenrand-vullisverwyderingstender."
Kleine schelpjes herinneren Nederland koppig aan het slavernijverleden
2020-08-19"Onlangs was bij galerie Lumen Travo in Amsterdam de serie fotocollages Monetaria moneta van kunstenaar Judith Westerveld te zien. In Westervelds fotocollages gaan de schelpjes een gesprek aan met historische documenten, de Zeeuwse kustlijn en een anatomisch oor. Is Nederland gereed om de eigen rol in het slavernijverleden onder ogen te zien?"
Zuma moet weer hof toe
2020-08-19"Dié slag is dit een van vele vroue wat hom hof toe sleep en nie die staat nie."
Common threads – the ties that bind India and Africa through fabric
2020-08-19"As we began writing, we realised that we were telling the story not just of the cloth trade between India and Africa, but of other movements which were intertwined with the cloth trade – such as the slave trade from Africa to India, and free and unfree migrations of people from the Indian subcontinent to Africa."
Inperking het ekonomie onberekenbare skade berokken
2020-08-18"Die landbou-organisasie Saai het sy stem gevoeg by diegene wat meen die verslapping van die inperkingsregulasies wat die naweek deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is, is te laat en te min."
Pinot noir van Hemel-en-Aarde
2020-08-18Op 18 Augustus vier die wêreld Pinot Noir-dag, en drie salige dae in Hemel-en-Aarde buite Hermanus, waar van Suid-Afrika se bekendste en bekroonde pinot noirs gemaak word, is die ideale manier om die mense agter dié wenkultivar te ontmoet en ook sommer ons kennis oor die wynstyl te verbreed, skryf Maryke Roberts.