Meest recent
Karoobrokkies, ’n literêre reis
2021-02-09"Literatuur se vermoë om ’n mens se belewenis van ’n bepaalde ruimte te kleur het ek tydens sestien dae se reis deur die Karoo herhaaldelik ervaar."
Suid-Afrika se skyndemokrasie
2021-02-09"Om te steel is om ’n revolusionêre aanslag op die 'commanding heights' van die nieswart ekonomie uit te voer ... En eise vir verantwoordbaarheid maak jou ’n ondermyner en rugsteker, wat jou selfs jou lewe kan kos."
Verwarring oor doeltreffende COVID-19-entstof vir Suid-Afrika
2021-02-09"Navorsing het aangedui dat die AstraZeneca-entstof slegs 22 persent doeltreffend is om matige gevalle van die Suid-Afrikaanse variant van die virus te verhoed."
Persvrystelling: Teatermakers en dansers neem STANDpunt in | Press release: Theatremakers and dancers Take-a-STAND
2021-02-08Die Take-a-STAND Dialogues is gegrond op die model van skrywersfeeste en wil met ’n samekoms die gemeenskap versterk en nuwe lewe gee aan diverse stemme uit die dans- en teatersektor. Die geleentheid sal ook gestroom word en is oop vir die algemene publiek. | The Take-a-STAND Dialogues aim to reinvigorate this community with a gathering based on the model of literary festivals, and will feature a diversity of voices from the dance and theatre sector. It will be livestreamed and is open to the general public.
Persvrystelling: Belê só in akademiese oorbruggingsjaar ná skool
2021-02-08Vir diegene wat universiteit toe wil gaan maar nie aan die toelatingsvereistes voldoen nie bied ’n akademiese oorbruggingsjaar by ’n unieke Noord-Kaapse tersiêre instelling dalk ’n keuse.
Zuma en Malema hou ’n Nkandla-teepartytjie
2021-02-05Netwerk24 berig dat Julius Malema en EFF-afgevaardigdes Vrydagoggend in ’n helikopter by oudpres. Jacob Zuma se Nkandla-woning in die noorde van KwaZulu-Natal aangeland het.
Skole: Nederlandse ouers “staan op omvallen”
2021-02-04"Dit wil voorkom of ’n klein bietjie VOC-DNS steeds skuil in die regerings van Nederland én Suid-Afrika. Ons mag verskillende tale praat, maar soms klink die kommunikasie van die onderskeie regerings aan die burgery maar baie dieselfde."
Druk neem toe dat Zuma vervolg word
2021-02-04"Die ANC in die Oos-Kaap, wat tans gelei word deur een van president Cyril Ramaphosa se vertrouelinge, Oscar Mabuyane, het die afgelope naweek tydens hul lekgotla besluit Luthuli-huis moet ’n interne dissiplinêre verhoor teen Zuma instel omdat hy die Grondwetlike Hof se uitspraak openlik minag."
Kroeë en kerke weer oop, maar hofsake gaan voort
2021-02-03"Vinpro sê in hul verklaring daarom sal hulle voortgaan met die aansoek, wat op 27 Januarie 2021 by die Kaapse Hooggeregshof ingedien is, om tussentydse regshulp aan te vra wat die premier van die Wes-Kaap die mag sal gee om van die algehele en landswye verbod af te wyk om die verkoop van drank op persele en vir tuisverbruik in die Wes-Kaap moontlik te maak. Soortgelyke verligting met betrekking tot die ander provinsies sal versoek word."
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Aandag vir Afrikaanse werke in vertaling neem internasionaal toe
2021-02-03Ten spyte daarvan dat die wêreld ingrypend verander het, bly daar ’n aanvraag vir vertaalde werke. Buitelandse uitgewers raak ook meer bewus van die bestaan en potensiële steun wat die PEN Afrikaans Vertaalfonds bied, sê Catrina Wessels, bestuurder van PEN Afrikaans, in ’n gesprek met Willem de Vries.
Studente, publiseer nou jou werk!
2021-02-02Die ATKV, LitNet en Voertaal vat hande om studente die geleentheid te gee om hul werk te publiseer.
Zuma daag land se hoogste hof uit
2021-02-02"Zuma sê gedurende al die jare se stryd om vryheid het hy nooit kon dink dat die dag sal kom dat ’n demokratiese regering in Suid-Afrika wat op grondwetlike waardes gebou is, net soos die apartheidsregime sal optree deur ’n regsproses te skep wat sekere individue in die gemeenskap teiken nie."
Persbericht: Marleen Dekker nieuwe directeur Afrika-Studiecentrum
2021-02-01Professor Marleen Dekker is benoemd tot directeur van het Afrika-Studiecentrum van de Universiteit Leiden. Ze begint op 1 april en is benoemd voor een periode van vier jaar. Ze volgt professor Jan-Bart Gewald op, die zijn werk als hoogleraar Geschiedenis van Afrika en onderzoeker aan het ASCL voortzet.
Persbericht: Leids eredoctoraat voor Graça Machel
2021-02-01Op maandag 8 februari viert de Universiteit Leiden zijn 446e dies natalis. Op deze dag ontvangt mensen- en kinderrechtenactiviste Graça Machel via een live videoverbinding met Zuid-Afrika een eredoctoraat.
Voertaal: Jou hoogtepunte
2021-01-29Voertaal is drie jaar oud. In hierdie en die volgende nuusbrief word enkele hoogtepunte uitgelig.
Die Konstitusionele Hof, Zuma en Zondo
2021-01-29"Oudpresident Jacob Zuma het Donderdag vir die soveelste keer ’n bloutjie in die hof geloop. Die Konstitusionele Hof het hom naamlik verplig om voor die Zondo-kommissie te verskyn en getuienis te lewer in die ondersoek na staatskaping. Regter Zondo het vroeër gesê Zuma is deur meer as 30 getuies geïmpliseer en hy kan dit hogeneaamd nie net daar laat nie."
Godsdiensleiers wil hof toe oor toe kerke
2021-01-28"Kerkgenootskappe in Suid-Afrika is verdeeld oor die vraag of daar ’n verbod moet wees op godsdienstige byeenkomste om die verspreiding van COVID-19 te probeer bekamp."
Sy wil jou leer Nederlands praat
2021-01-28"Verder kan de kennis van het Nederlands deuren openen naar werkgelegenheid, uitwisselingsprogramma’s of zomerscholen."
Die geweld in Nederland – ’n Suid-Afrikaner probeer verstaan
2021-01-27"Sondagnag was ’n soort katarsis van die ‘complotwappies’ (komplotdenkers), en dié komplotte het vele tentakels."
Wynboere en bierbrouers staar ondergang in die gesig weens drankverbod
2021-01-27"Volgens die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) is ’n kombersverbod op alle alkohol die stompste instrument wat die regering kán gebruik om ’n delikate operasie mee uit te voer. Intussen bloei honderde wynplase en tientalle dorpe dood, gaan werksgeleenthede vinniger verlore as wat COVID-19-geld in die staatsdiens wegraak en dreig een van Suid-Afrika se oudste landboubedrywe om deur die vloer te gaan."