Meest recent

Mugabe, held van die Suid-Afrikaanse restaurant

Hans Pienaar Nuusvinke 2021-01-27

"Daar is wonderlike restaurateurs en hulle is gewoonlik aangename en interessante mense, maar groot dele van die bedryf teer op die rampe van die wêreld, op diktators soos Mugabe en Mnangagwa wat hul lande vernietig, op natuurlike katastrofes wat sal sorg dat daar altyd vlugtelinge iewers is wat teen hongerlone sal werk om te oorlewe."

The minister of congratulations and condolences pressured to resign

Mike van Graan Nuusvinke 2021-01-26

"Nathi Mthethwa, minister of sport, arts and culture is the subject of a petition launched by artists calling on him to resign by the end of January or be replaced by the president in February. The petition is in response to a tweet by the minister on 15 January, in which he stated that 'South African theatre is alive and well', mentioning the five theatres subsidised by his department as his 'proof'."

"Magsugtige" regerende party steek stokkie voor die opposissie party se planne vir entstof

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-22

"Die Wes-Kaap se premier het in ’n onderhoud met die radiostasie Cape Talk gesê die provinsie beplan om hulle eie vaksines te bekom aangesien hulle nie op die regering kan staatmaak as die enigste verskaffer van die entstof nie."

Persbericht: Lieke Marsman is de nieuwe Dichter des Vaderlands

Voertaal Kalender 2021-01-21

Lieke Marsman werd uitverkoren door een comité van dichters en poëziekenners, dat haar prijst om haar eigen toon, poëtische kracht en aansprekende strijdvaardigheid.

Drankverbod se rimpeleffek dwing ekonomie op sy knieë

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-21

"Die rimpeleffek van die verbod op die land se wyn-, drank- en gasvryheidsbedryf is besig om die land se ekonomie enorme skade te berokken en selfs graanprodusente ly nou daarsonder. Alkohol word vervaardig uit grondstowwe wat van landbou afkomstig is, onder andere moutsorghum, moutgars, mielies, aartappels en druiwe. Sommige van hierdie produkte is direk afhanklik van brouerye wat betref die vraag, en produsente daarvan staar verreikende gevolge in die gesig indien dit nie verwerk word nie."

Persvrystelling: Verbreed jou horison, leer Nederlands aanlyn

Voertaal Academisch 2021-01-21

Twee kortkursusse, Nederlands vir beginners, begin in Februarie aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied.

ANC dreig Carel Niehaus met skorsing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-20

"Die omstrede en uitgesproke senior ANC-lid Carl Niehaus is in die moeilikheid by sy eie party en staar skorsing in die gesig wat sy toekoms in die ANC finaal kan kelder."

Nieuwe opleiding Nederlands in India

Willem de Vries, Yves T’Sjoen Academisch 2021-01-20

Van vanjaar af bied die English and Foreign Languages University (EFLU) in Hyderabad in Indië ’n kursus in Nederlands aan. Kristof Baten en Yves T’Sjoen, albei van die Universiteit Gent (UGent), was saam met kollegas van die Nederlandse Taalunie (NTU) en die Universitêre Sentrum vir Taleonderrig (UGent-UCT) nou betrokke by die gesprekke oor en oprigting van die nuwe pos aan die EFLU, die belangrikste universiteit in Indië vir buitelandse tale. Baten en T’Sjoen het Willem de Vries se vrae beantwoord.

DA stamp koppe met regering oor COVID-19-inentings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-19

"In ’n brief wat Maandag deur die DA aan Ramaphosa gestuur is, sê die party die versuim om betyds een of meer COVID-19-entstowwe aan te skaf, terwyl die entstowwe reeds beskikbaar is, is ’n skending van die reg op lewe soos vervat in die Grondwet."

Press release: Talk to us | Morning coffee

Voertaal Kalender 2021-01-18

Kunstenpunt (Flanders Arts Institute) invites you to an online coffee bar: on Mondays and Wednesdays from 9 to 10 AM you can simply “walk in” and join our colleagues for a chat about whatever is on your mind.

Press release: Book launch for how the first sparks became visible

Voertaal Kalender 2021-01-18

The book launch for The Emma Press’s newest poetry pamphlet, how the first sparks became visible by Simone Atangana Bekono, translated from Dutch by David Colmer, will take place online on 22 January 2021. The event will be hosted by publisher Emma Wright, and it will feature a bilingual reading from Simone and David and a Q&A at the end.

Voertaal: Circus

Voertaal Nieuwsbrief 2021-01-15

Voertaal: Circus

Persbericht: DBNL-dag 2021

Voertaal Kalender 2021-01-15

Altijd al eens achter de schermen willen kijken bij de Digitale Bibliotheek voor de Nederlandse Letteren? Of heeft u een prangende vraag over de DBNL? Op 1 april 2021 vindt de DBNL-dag plaats, ditmaal volledig digitaal én internationaal!

Regering moet planne vir entstof dringend verduidelik

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-15

"Die regering moet voor volgende Woensdag, 20 Januarie, groter duidelikheid gee oor sy implementeringsplanne vir die COVID-19-entstowwe, anders sal hy aan die hof moet verduidelik waarom die privaatsektor nie hulle eie planne kan maak om entstowwe aan te koop nie."

Die meeste ouers vra dat skole gesluit bly

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-14

"Skole is veronderstel om op 25 Januarie vir onderwysers en bestuurspersoneel en op 27 Januarie vir leerlinge te heropen. ’n Studie wat deur die Universiteit van Johannesburg en die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gedoen is toon egter dat 53% volwasse Suid-Afrikaners wil hê skole moet gesluit bly totdat die COVID-19-situasie verbeter het."

Osama se wraak

Hans Pienaar Nuusvinke 2021-01-14

"Dit sou te ver gaan om te beweer dat Bin Laden die teks vir die sirkusteater in die Capitol geskryf het, maar Trump en kie speel lekker saam om sy sprokie ’n realistiese oorlogsroman te maak. Joe Biden se inhuldiging wag nou vir die opvolgepisodes en het die hele land op hete kole."

Regering gekap oor "irrasionele" maatreëls

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-13

"Politieke opposisiepartye en nieregeringsorganisasies het skepties reageer op die aankondiging dat die regering die inperkingsperiode as gevolg van die pandemie tot minstens 15 Februarie 2021 verleng."

Amsterdam, Kaapstad en die COVID-19-pandemie

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2021-01-13

"Wanneer hierdie pandemie sélf eendag ter ruste gelê is en ons landsgrense weer vir besoekers oopgestel word, sal Amsterdammers en Kapenaars ’n rustige, dog indringende, gesprek kan hê oor wat laasgenoemde by eersgenoemde kan leer oor hoe om die stad se eie 'sporen van het slavernijverleden' meer sigbaar te maak."

Breedekloof bekoor die reisiger

Izak de Vries Reizen 2021-01-12

"Die vallei is beeldskoon, dus skep selfs daardie kosbare oomblikke wanneer ’n mens wag vir die kos om voorberei te word, ’n geleentheid om stil te word en jou eie batterye te laai."

Nog regsaksies teen regering as gevolg van COVID-19

Jean Oosthuizen In het nieuws 2021-01-12

"Volgens Connie Mulder, hoof van die Solidariteit-navorsingsinstituut, kan Suid-Afrika nie die nasionalisering van entstowwe toelaat nie. Hy sê die staat het ’n geskiedenis van mislukkings en Suid-Afrika kan allermins nog ’n mislukking tydens hierdie krisis bekostig."

Verified by MonsterInsights
Top