Meest recent

AfriForum wil wêreldwyd kla oor Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-29

"Brandpunte waarop daar in die besonder gefokus sal word, is onder andere onteiening sonder vergoeding, plaasmoorde, haatspraak en die Suid-Afrikaanse regering se heldeverering van beweerde menseregteskenders."

The Norval Foundation: Where the visual arts and nature meet

Marli van Eeden, Luke de Kock Kunst 2020-01-29

"Our sculpture garden and purpose-built exhibition spaces are situated in a unique setting in the Constantia Winelands and offer visitors a multisensory experience."

Kris Van de Poel nieuwe algemeen secretaris Taalunie

Ingrid Glorie Taalunie 2020-01-28

"'Ik vind het een eer om te mogen bijdragen aan de groei van een inclusief en creatief Nederlands, waarin iedereen zich pratend, lezend en schrijvend thuis voelt en zich naar hartenlust kan uitleven,' aldus Kris Van de Poel."

Oud-LP sê boer het hom as kind gemolesteer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-28

"’n Voormalige parlementslid beweer hy is jare gelede as kind deur ’n boer van Worcester gemolesteer."

De Graaff skryf eerste boek oor belangrike Griekwa-kaptein van 1800’s

Willem de Vries, Bart de Graaff Interviews 2020-01-27

In sy mees onlangse boek, Barend Barends – Die vergete kaptein van Danielskuil, fokus die historikus en joernalis Bart de Graaff op ’n belangrike figuur binne die noordelike grensgebied van die Kaapkolonie in die 1800’s. De Graaff het Willem de Vries se vrae beantwoord oor hierdie persoonlike reisverslag wat terselfdertyd ’n joernalistieke werk en geskiedenisboek is. Die bekroonde vertaler Daniel Hugo het die manuskrip uit Nederlands in Afrikaans vertaal.

Auschwitz-Birkenau: 75 jaar ná die bevryding

Elsabé Brits Geschiedenis 2020-01-27

Op 27 Januarie 2020 is dit 75 jaar nadat die reuse-konsentrasiekamp Auschwitz-Birkenau deur troepe van die Rooi Leër bevry is. ’n Doodskamp waarvan wêreldleiers baie bewus was en niks aan gedoen het nie. Maar voor dié bevryding en daarna het vele ander gebeure afgespeel waarvan daar eers later gehoor is, skryf Elsabé Brits.

Als het licht uitgaat: Waarom Vlaanderen de lopende ontwikkelingssamenwerking met Zuid-Afrika niet mag schrappen

Yves T’Sjoen Meningen 2020-01-27

De Vlaamse regering heeft besloten de ontwikkelingssamenwerking met Zuid-Afrika te herzien en op termijn zelfs stop te zetten. Een verontrustende ontwikkeling, vindt Yves T’Sjoen. Want het zijn vooral kinderen uit achtergebleven gemeenschappen die door de economische problemen van het land worden geraakt. 

Afrikaans as liminale transnasionale literêre sisteem: ’n Paar gedagtes oor ontlaering uit QwaQwa

Azille Coetzee Academisch 2020-01-24

"Die werk van ontlaering vra watter geskiedenisse en betekenisse ons verdring wanneer ons Afrikaanse letterkunde eenvoudig situeer binne die amptelike weergawe van die kultuurgeskiedenis van die (wit) Afrikaner."

Suid-Afrika dop korrupsietoets

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-24

"Suid-Afrika is, soos die res van Afrika, pens en pootjies deel van die mees korrupte lande ter wêreld."

Un-capturing the State: if not you, Hermione, who?

Mike van Graan Nuusvinke 2020-01-23

"How could ordinary South Africans stand up to the mass looting overseen by ministers, premiers, mayors, the leadership of the ruling party who persistently not only expressed their confidence in, but vociferously defended, their president when it was abundantly clear that state institutions and resources were being captured by a politically connected elite?"

Uniseks toilette sit die pot mis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-23

"Die meerderheid Suid-Afrikaners is sterk gekant teen uniseks toilette wat in openbare plekke soos lughawens deur mans en vrouens gedeel word."

SAL skarrel rond oor vlugte

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-22

"Die lugdiens sê tydens die huidige proses van sakeredding is die jongste kansellasies ’n verantwoordelike strategie om geld te bespaar en die lugdiens se kapitaalposisie te verbeter."

De nieuwe leerstoel in Zuid-Afrika gaat verder dan de traditionele neerlandistiek

Ingrid Glorie, Yves T’Sjoen Interviews 2020-01-22

"Nederlands in de eenentwintigste eeuw, in een compleet andere sociale en culturele context dan pakweg twee decennia terug in de tijd, is een linguïstisch amalgaam waar verschillende culturen en talen in participeren."

Hierdie geleentheid is gekanseleer: Die wêreld is ons woning (nie)? Afrikaanssprekende en Suid-Afrikaanse akademici in die "buiteland"

Voertaal Academisch 2020-01-22

Die Buitelandse Werksgemeenskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi u uit na sy eerste konferensie: "Die wêreld is ons woning (nie)? Afrikaanssprekende en Suid-Afrikaanse akademici in die 'buiteland'".

Wat lê vanjaar voor vir Ramaphosa?

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2020-01-21

"[A]s hy dit nie doen nie, is die asblik van die geskiedenis heel moontlik sy voorland."

Kaapse Dokter saai amok onder Kapenaars

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-01-21

"Die stormsterk Suidooster wat die Kaap sedert verlede week teister, het wingerde omgewaai, verhoed dat skepe Kaapstad se hawe verlaat en selfs daartoe bygedra dat die hele land met ’n stadige internet sukkel."

Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans daarop gerig om meerstemmigheid te bestendig

Willem de Vries, Marni Bonthuys Academisch 2020-01-20

Vir Marni Bonthuys, redakteur van Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans (T.N&A), is akademiese meerstemmigheid ’n vereiste vir gesonde wetenskap en bied die tydskrif bydraes wat strek van grammatika tot literêre tendense, teoretiese benaderings, kultuurhistoriese verskynsels en literatuur-sosiologiese ontwikkelinge. Sy het Willem de Vries se vrae oor T.N&A se ontwikkelinge en komende uitgawes beantwoord.

Oproep: Afrikaans-Nederlandse kinders in Suid-Afrika gesoek vir deelname aan Meestersstudie

Monique Rabé Academisch 2020-01-20

Ek is op soek na minstens agt tot tien voorskoolse kinders tussen die ouderdomme 3 en 6 wat in Suid-Afrika woonagtig is, en vanaf geboorte volledig tweetalig in Afrikaans en Nederlands grootgemaak word.

Bestaat Zuid-Afrika nog?

Voertaal Nieuwsbrief 2020-01-17

Bestaat Zuid-Afrika nog?

Voorzitter Japie Gouws: "De Afrikaanse Taalraad zoekt altijd de dialoog"

Ingrid Glorie Interviews 2020-01-17

"'Ik vind het fijn om te merken dat ik hier moeiteloos met Afrikaans rond kan lopen', zegt Japie Gouws. 'Ik krijg de indruk dat de Nederlanders wel meer over het Afrikaans zouden willen weten, en er is beslist geen sprake van een negatieve houding'."

Verified by MonsterInsights
Top