Meest recent

Inflasie is die laagste in agt jaar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-21

"Suid-Afrikaanse verbruikers kan ’n sug van verligting slaak oor die nuus aangesien dit beteken dat die prys van verskeie goedere en dienste teen ’n laer tempo sal styg en in sommige gevalle selfs kan daal."

Nederlandse documentaire over misstanden in Zuid-Afrikaanse gevangenissen voor het eerst te zien op IDFA

Voertaal Kalender 2019-11-21

Tot en met 1 december vindt in Amsterdam weer het IDFA (International Documentary Film Festival Amsterdam) plaats. Een documentaire die beslist de tongen zal losmaken, is Prison for Profit, waarin de Nederlandse filmmakers Ilse en Femke van Velzen het Zuid-Afrikaanse gevangenisstelsel onder de loep nemen.

US-koor reg om Vlaandere te wys dat hulle die beste koor is

Marli van Eeden, André van der Merwe Muziek 2019-11-21

"Ons wil vir Suid-Afrika en die wêreld wys wat diversiteit in een span kan vermag." Die Stellenbosch Universiteitskoor, wat tans die beste koor ter wêreld is, toer volgende jaar Vlaandere toe om aan die Wêreldkoorspele deel te neem en weer eens hulle titel te verdedig. André van der Merwe, wat die US-koor sedert 2003 dirigeer, vertel meer.

Karin Amatmoekrim: thuis in verschillende werelden

Femke van de Griendt Literatuur 2019-11-20

"De vraagstelling is helder: hoe gaan postkoloniale schrijvers om met het idee van verlies en wat kunnen wij leren van hun manier van kijken?"

Land gis of nuwe Eskombaas die ligte kan aanhou

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-20

"Die persoon wat Suid-Afrika se kragvoorsiener Eskom van ondergang moet help red en toesien dat die land se ligte aanhou brand, se aanstelling is dié week met gemengde reaksies begroet."

Breytenbach-colloquium: een verslag

Ingrid Glorie, Elize Zorgman Literatuur 2019-11-19

"Dit artikel wil een overzicht bieden van (bijna) alle voordrachten die er tijdens de letterkundesessies van het colloquium gehouden werden."

Oud-onderwyser skoonveld ná bewerings van kindermolestering

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-19

"’n Oud-onderwyser wat na bewering verskeie skoolseuns gemolesteer het, het skynbaar op die vlug geslaan toe die wêreld om hom te warm word."

Meestergraadstudies in Londen: ’n onderhoud met Marina Pienaar

Marli van Eeden, Marina Pienaar Reizen 2019-11-19

"In die finale ronde van oudisies by die Royal College of Music het ek gestaan op die bekende Britten Theatre se verhoog en moes myself herinner dat ek regtig op daai verhoog staan en sing vir die hoof en onderhoof van sang en opera."

Francois van Coke oor die suburbs en sy nuutste album

Marli van Eeden, Francois van Coke Muziek 2019-11-18

"Ek het grootgeword in die ’burbs en wou my hele lewe wegkom. Vanuit Bellville was Kaapstad baie ver en vol mistiek. Ek het vir myself uit suburbia uit gedroom toe ek ’n kind was. Ek het gesoek na iets anders as die vervelige, tradisionele bestaan." 

Die Kaap proe Hollands – ’n besoek aan SASNEV

Cliffordene Norton Culinair 2019-11-18

"Krokette. Marsipein. Gevulde botterkoek en bitterballen. Hierdie is van die produkte wat jy die tweede en laaste Saterdag van elke maand by die Nederlandse minimark by SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in Pinelands kan vind."

Pas op voor de boekenbeer!

Ingrid Glorie Over taal 2019-11-15

"Het boekje van Dirk Geirnaert en Roland de Bonth (Klimaatschieter, dwangzoen en kastelen en Spanje) bevat ongeveer 75 woorden die in het moderne Nederlands in onbruik geraakt zijn. In enkele gevallen bestaan ze nog wel, maar hebben ze een compleet andere betekenis gekregen, zoals sollen en vozen."

Nederlanders en Vlamingen houden wél vast aan hun taal!

Nicoline van der Sijs Meertens Instituut 2019-11-15

"De belangstelling voor dit eerste wereldwijde onderzoek bleek groot te zijn: maar liefst 7000 emigranten uit 130 landen hebben gereageerd."

Solidariteit kla oor rassisme in polisie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-15

"Die vakbond Solidariteit het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) versoek om ondersoek in te stel na beweerde vals klagtes van rassisme en ander vorme van rassisme in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)."

Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Miriam Van hee

Menán van Heerden, Miriam Van hee Interviews 2019-11-15

Bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee is tans in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Miriam Van hee oor haar werk.

Identiteit en versweë geskiedenisse: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Rachida Lamrabet

Menán van Heerden, Rachida Lamrabet Interviews 2019-11-15

Bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee is tans in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Rachida Lamrabet oor haar werk en aktivisme.

Poppe dans oor seksvoorligting in skole

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-14

"Seksvoorligting by skole het die hele land in rep en roer. Dit volg nadat ’n herrie losgebars het oor die departement van basiese onderwys se omstrede nuwe plan vir seksvoorligting aan skoolkinders."

Gastronomisch gevogelte (2/2): Geen kerstkalkoenen maar kerstkapoenen

RVW Meningen 2019-11-14

"Kapoenen zijn zowat het beste wat de kippenfamilie ons kan bieden, en toch komt het in Vlaanderen en Nederland zelden op tafel. Nochtans is kapoen echt iets voor de feestdagen, pure 'luxueuze' traditie. Voor de liefhebbers van de jaarlijkse kalkoen is dat een perfect alternatief, zelfs de grootte van het dier is vergelijkbaar." 

Leuven-studie-uitruil: ’n onderhoud met Sandri Smit

Marli van Eeden, Sandri Smit Reizen 2019-11-14

Talle Suid-Afrikaanse studente besoek jaarliks Duitsland of ander Europese lande soos Nederland en België as deel van studie-uitruilprogramme om meer oor die kultuur en leefwyse van die land te leer en hul horisonne te verbreed. Sandri Smit vertel vir Marli van Eeden meer oor haar studie-ervaring en avonture in België.

In my vel deur Azille Coetzee: Uit die perspektief van iemand met haar voete op twee vastelande

Marijke Coornaert Literatuur 2019-11-14

"Dis nie net wit Suid-Afrikaners wat skuldgevoelens het nie. Ek as Europeër dra net so swaar aan die las: Wat van my besmette koloniale verlede as Belg?"

Suid-Afrikaner Trevor Jones: Een van die mees gesogte komponiste in Hollywood

Wilken Calitz Muziek 2019-11-14

"Daar was wel een plek waar hy van alles kon vergeet: die Avalon- en Gem Bioskope in onderskeidelik Distrik Ses en Woodstock. Stokkiesdraai en die flikker-flikker van ’n filmrol – dié twee dinge het gesorg dat hy tans beskou word as een van die mees gesogte komponiste in Hollywood. Hy is al genomineer vir twee Golden Globes en drie BAFTA-toekennings vir Beste filmmusiek."

Verified by MonsterInsights
Top