Meest recent
Hutsmerk #CrvsOB – en die prys van stemme
2019-07-23"Waarom het iemand, wat om die leierskap van ’n politieke party meeding, enigsins soveel geld nodig?"
Openbare beskermer se loopbaan in weegskaal na onbeholpe uitsprake
2019-07-23"Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se loopbaan hang al hoe meer aan ’n draadjie nadat sy Maandag die soveelste bloutjie in die hof geloop het oor die wyse waarop sy haar pligte uitvoer."
First Thursdays: ’n Viering van Kaapstad se kuns en kultuur
2019-07-23"First Thursdays is ’n inisiatief wat, soos die naam voorstel, elke eerste Donderdag van die nuwe maand plaasvind. Kunsgalerye se deure staan oop tot 9-uur die aand en die publiek word genooi om kunsgalerye gratis te besoek."
The Rosebank Area – Johannesburg, Oxford Road
2019-07-22"Rosebank is one of Johannesburg’s most cosmopolitan areas, yet it is also very commercial. It lies in the leafy northern suburbs, on the Main Gautrain route from Pretoria to Johannesburg central. Young professionals and younger people alike enjoy it as do business persons and residents of the adjoining suburbs, Parktown, Melrose and Houghton. Its day-time life is as lively as its night-time, with cafes, bars and it even has its own flea market." Paul Murray explores the Rosebank area.
Multiple Identity. Meertaligheid van het "ik"
2019-07-19"De 'ekke' in de titel, die zich zo nadrukkelijk als spreker manifesteert, drukt zich uit in de talen die zij zo intelligent en creatief verbindt. In de titelafdeling begint een tekst nadrukkelijk met 'I speak languages'. Taal en identiteit zijn onlosmakelijk verbonden."
Hedendaagse Afrikaanse kunst centraal geplaatst
2019-07-19"Toeval of niet, maar tijdens deze zomermaanden vinden in Brussel een aantal evenementen plaats die (hedendaagse) Afrikaanse kunst in de kijker plaatsen. We focussen op twee tentoonstellingen: een in BOZAR, het voormalige Paleis voor Schone Kunsten, sinds jaar en dag het cultureel epicentrum van de hoofdstad en WIELS, een veel recenter project, maar daarom niet minder interessante plek."
Gin en Nederlandse herkoms by Afrikaanse kunstefees gevier
2019-07-19"As jy gaan kyk na die afgelope paar jaar se gin-malligheid wat ook Suid-Afrika beetgepak het, kan jy nie anders as om te gaan kyk waar presies gin, of jenewer, sy oorsprong gehad het nie. Ons het natuurlik vir Nederland hiervoor te bedank." Maryke Roberts gesels met Natascha C.
Johnny Clegg ‒ Uhambe kahle, nkosi!
2019-07-18"I was dead set on Juluka because I recognised that the music Sipho and Johnny were producing was unique, not just in the country, but in the world. The ingredients of the Juluka was the successful mixing of white European and Zulu culture that made this music so compelling to us, the youth of the eighties, and so dangerous for the apartheid authorities."
Johnny Clegg: Die Wit Zulu het ons finaal gegroet
2019-07-18"Hy word nie net onthou vir sy musiek nie, maar ook vir sy werk as musiek-antropoloog en sy verset teen die apartheid-regime. Soos vele ander uitgesproke kunstenaars tydens die Nasionale Party-era, was hy onwelkom in sy eie land en is telkemale in ’n polisie-vangwa geboender — net omdat hy saam met swart musikante ongeregtigheid op die naam genoem het. Ten spyte van die vele terugslae, was die hoogtepunt van sy loopbaan die keer toe Madiba op die verhoog gestap het tydens ’n konsert in 1999 in Frankfurt."
ANC-veteraan sê Zuma lieg en verraai die ANC
2019-07-18"Selfs nou wanneer Zuma ten aanskoue van die hele land voor die Zondo-kommissie getuig, het mense nie die moed om op te staan en Madiba, Tambo, Nhlanhla, Slovo, Nyanda, Chris Hani..... en vele ander te verdedig...en te sê ‘hou op met die leuens en verraad ... NIE IN ONS NAAM nie’." – Patric Tariq Mellet. Jean Oosthuizen vertel meer.
Mandela-dag 2019: Madiba se groen hart
2019-07-18“...the struggle for sustainable development nearly equals the struggle for political freedom. They can grow together or they can unravel each other.” – Nelson Mandela. Die jaarlikse Mandela-dag word internasionaal op 18 Julie, Madiba se verjaarsdag, gevier. Ter viering van Mandela-dag vanjaar het Menán van Heerden en Cliffordene Norton die “Tata Madiba. Father of our democracy: Father of our Nation”-uitstalling by die Iziko South African Museum in die hart van Kaapstad besoek.
Oproep: Perspektiewe op Breytenbach
2019-07-17By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 word ’n digitale publikasie voorberei waarin die aandag uitgaan na afsonderlike gedigte in sy omvangryke oeuvre. Lesers en vertalers van Breytenbach se poësie, in Suid-Afrika en Europa, word dus uitgenooi om te fokus op ’n spesifieke gedig wat hulleself gekies het vir interpretasie. Die tekste word in die week van die Breytenbach se tagtigste verjaardag op LitNet gepubliseer, moontlik later gebundel en ook in harde kopie gepubliseer. Die finale kopie word op die laaste op 5 September verwag. Publikasie word beplan vir die week van 9 tot 16 September.
Vandale saai verwoesting in Wes-Kaap se skole
2019-07-17"Selfs skole met veiligheidswagte word geplunder. Die wagte is self die teiken van die vandale en 24 van die 42 skole wat die afgelope vakansie deurgeloop het, het spesiale sekuriteit vir die vakansie gehad."
De brug naar Europa-aanlyn-kursus (Nederlandse taal en kultuur): ’n onderhoud
2019-07-17Met die gebruik van algemeen beskikbare aanlyntegnologie soos Skype, Facebook en Moodle het Kris van de Poel, professor in toegepaste taalwetenskap aan die Universiteit van Antwerpen, ’n lewendige, interaktiewe kursus aangebied wat leerders op ’n prikkelende manier aan Nederlands en die Nederlandse taalgebied bekendgestel het. Anton Vorster, vakhoof van Afrikaans en Neerlandistiek by die Universiteit Rhodes se Skool vir Tale en Letterkunde, het na afloop van die kursus met haar daaroor gesels.
Nico Koopman, vice-rector Universiteit Stellenbosch: "Van divers en apart naar divers en samen"
2019-07-17"Op maandag 8 juli was vice-rector Nico Koopman te gast in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam om uitleg te geven. Transformatie is het sleutelwoord."
Zuma speel slagoffer maar stotter oor vrae
2019-07-16"Die eerste dag van oud-president Jacob Zuma se getuienis voor die Zondo-kommissie het afgeskop met ’n slagoffermentaliteit deur die voormalige president."
Hou my vas, korporaal
2019-07-15"Bly die weermag net vir ’n rukkie, gaan die bendes net weer terugkeer en gaan Ramaphosa-hulle hul skuldig maak aan die handhawing van apartheid."
Door kunsten betere mensen: Marlene le Roux en "die dansende taal"
2019-07-15Als ze een prijzenkast in huis heeft moet die uitpuilen en onlangs is er weer een prijs aan toegevoegd: de prestigieuze Fair Saturday Award die op 24 juni in het Guggenheim Museum in Bilbao (Spanje) aan haar werd uitgereikt. Marlene le Roux, directeur van Artscape/Kunstekaap in Kaapstad maakte van de gelegenheid gebruik om ook andere vrienden en instellingen in Europa te bezoeken. Op dinsdagavond 2 juli was ze te gast in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam.
De afgang van een onfortuinlijke voorzitter
2019-07-15"Het had een van de hoogtepunten van Kris Van Dijck’s politieke loopbaan moeten worden, maar het werd een desastreuze anti-climax. Als net verkozen Voorzitter van het Vlaams Parlement kreeg hij de eer om op de officiële viering van de Vlaamse feestdag (11 juli) in het Brusselse stadhuis de binnen- en buitenlandse beau monde toe te spreken. Maar enkele schandalen zorgden er echter voor dat die dag een zelden gezien fiasco werd. Het relaas van enkele bewogen momenten."