Meest recent

’n Handvol apps vir lewe in SA

Cliffordene Norton Meningen 2019-11-08

"Apps maak die lewe geriefliker en daar is ’n app om met byna elke aspek van jou lewe te help. Lees meer hier!"

Cyril paai maar Eskom is in sy maai

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-07

"Terwyl president Cyril Ramaphosa buitelandse beleggers Woensdag met ’n Springbokwapen aan sy lapel welkom geheet het in 'die land van die kampioene' moes Suid-Afrikaners hoor die kragreus Eskom is besig om verder ten gronde te gaan."

Afrikaanse schrijfsters en hun Nederlandse voormoeders

Ingrid Glorie Zuid-Afrikahuis 2019-11-07

"Door de Nederlandse en Afrikaanse schrijfsters samen te brengen in één band, geven Van Beek en Van Niekerk de Afrikaanse schrijfsters hun Nederlandse voormoeders terug."

Tafelberg se kabelspoor vier 90ste bestaansjaar

Marli van Eeden Reizen 2019-11-07

"Bekroon as een van die sewe natuurlike wonders van die wêreld, bekoor dié ikoniese berg in die Moederstad al jare lank plaaslike en internasionale besoekers wat met hom paaie kruis. Vér troon Tafelberg oor die stad uit, kenmerklik aan Kaapstad. Vandeesmaand is dit egter nie die berg self wat in die kalklig is nie, maar eerder die gewilde kabelspoor wat besoekers al dekades lank teen die majestueuse berg op neem."

Een oud, nieuw en goed idee?

Michaël Vandamme Meningen 2019-11-06

"Een verplichte taaltest voor alle kleuters als instrument om een opgelopen achterstand weg te werken? De idee is niet nieuw, getuigt op het eerste zicht van gezond verstand, maar lang duurde het niet of de piste lag aan de basis van politiek getouwtrek."

Zuma te siek vir Zondo

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-06

"Oudpresident Jacob Zuma, wat volgende week vir die tweede keer voor die Zondo-kommissie sou verskyn om vrae te antwoord, het op nommer 99 kleinkoppie getrek."

Nieuw boek van Fred de Vries: De blues, de pijn, en geen zin meer in het begrip van de blanke

Guido van den Berg Literatuur 2019-11-06

"'Hoepel  op met je begrip, we hebben er geen zin meer in.' Zo wordt het niet precies gezegd, maar meerdere keren stuit schrijver en journalist Fred de Vries in zijn nieuwe boek Wiegelied voor de witte man op een muur van cynisme en afstandelijkheid bij zijn zwarte gesprekspartners in het zuiden van de Verenigde Staten. 'We hebben eeuwen van pijn, van blues, in ons bloed en daar snappen jullie toch niets van.' Voor De Vries ligt een vergelijking met Zuid-Afrika, het land waar hij woont, Zuid-Afrika voor de hand. Daar heeft hij soortgelijke ervaringen."

’n Oproep vir informasie: Nederlandse bouprofessies in Suid-Afrika, 1902-1961

Voertaal Academisch 2019-11-05

Baie van Suid-Afrika se geboue en infrastruktuur, maar ook boumateriale en komponente het ’n Nederlandse oorsprong. Die Kaaps-Hollandse boustyl is baie ’n bekende voorbeeld van ’n gedeelde erfenis. Die nalatenskap van Nederlands gebore en getoë persone in die Suid-Afrikaanse bouprofessie in die twintigste eeu is egter nog nie bestudeer nie. Indien u ’n nasaat of familielid van ’n persoon van belang vir ons is, of kennis oor ’n besigheid besit, sal ons dankbaar wees om van u te verneem.

Bokke gaan landwyd met die beker spog

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-05

"Suid-Afrikaners kan die 2019-rugbywêreldbekerkampioene van Donderdag tot volgende week Maandag op verskillende plekke in die land te siene kry nadat hulle Engeland die afgelope naweek op ’n verrassende wyse kafgedraf het."

Valse vriend: Zelfbewust

Voertaal Valse vrienden 2019-11-05

Wat beteken "selfbewus" in Nederlands?

Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou

Marli van Eeden, Mary Nel Interviews 2019-11-04

Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Brandvlei Korrektiewe Sentrum by Worcester in die Wes-Kaap het onlangs die land se heel eerste interdissiplinêre kortkursus wat in die tronk aangebied is, voltooi. Marli van Eeden gesels met Mary Nel, akademiese direkteur van die Ubuntu-kortkursus en senior dosent in die Departement Publiekreg (US).

Wim en Edwin praat rugby oor ’n glasie

Hans Pienaar Nuusvinke 2019-11-04

"Wat het die Springbokke se oorwinning in die Wêreldbekertoernooi in Japan met die Grondwetlike Hof se uitspraak oor taal op Stellenbosch te doen? Alles!"

SA het Bokkoors

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-01

"Miljoene Suid-Afrikaners sal Saterdag voor hulle TV’s vasgenael sit om te kyk of die Springbokke die Wêreldbekereindstryd vir die derde keer kan wen om die Webb Ellis-trofee weer huis toe te bring."

Uit het archief: Tutu-hoogleraar Eddy Van der Borght: "Waarheidscommissie nog steeds het voorbeeld bij uitstek"

Ingrid Glorie Academisch 2019-11-01

"De Vrije Universiteit Amsterdam begon in 2009 met een programma van vijf speciale leerstoelen: de Desmond Tutu-leerstoelen. Volgens de wens van de naamgever zouden de hoogleraren die deze leerstoelen bekleden zich bezig houden met thema’s die 'the Arch' na aan het hart liggen: jeugd, sport en verzoening. Ondertussen is ook deze thematische beperking losgelaten. Een van de Tutu-hoogleraren is de Vlaming Eddy Van der Borght, die zich bezighoudt met systematische theologie en oecumenisch onderzoek."

Antjie Krog, Wende, Fresku, Ellen ten Damme, Ramsey Nasr en vele anderen in "Winternachten Nieuwjaarsconcert"

Voertaal Kalender 2019-10-31

Deze topartiesten bezingen, bevragen, bevrijen of beproeven de vrijheid in een sprankelende matinee vol muziek, gedichten en verrassende optredens in het Haagse Zuiderstrandtheater op zondagmiddag 19 januari 2020.

Poolse tydskrif Werkwinkel plaas in sy 1ste dekade kwart van bydraes in Afrikaans

Willem de Vries, Jerzy Koch Interviews 2019-10-31

Werkwinkel word sedert sy eerste uitgawe in 2006 deur die Adam Mickiewicz-universiteit (UAM) in Pole uitgereik. Dit bevat bydraes in Nederlands, Engels en Afrikaans en in die onlangse verlede is daarin uitgebreid aandag geskenk aan skrywers aan die orde van Breyten Breytenbach, Olga Kirsch en JM Coetzee. Jerzy Koch, stigter-redakteur van Werkwinkel, het Willem de Vries se vrae beantwoord.

Kan ’n mens munt uit die volkslied slaan?

Wilken Calitz Meningen 2019-10-31

"Daar is vermoedelik tans 61 mense wat aanspraak maak op tantieme van Nkosi Sikelel’ iAfrika."

Duisende sterf weens nalatigheid in Gautengse hospitale

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-31

"Byna 4 000 mense het verlede jaar in Gauteng se provinsiale hospitale gesterf as gevolg van mediese nalatigheid wat voorkom kon word."

US rektor en nuwe kanselier se koppe geëis oor Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-30

"Die herrie wat losgebars het oor die aanstelling van oudregter Edwin Cameron as kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) kring al hoe verder uit."

Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf

Voertaal Literatuur 2019-10-30

Die Jakes Gerwel Stigting verwelkom vir die eerste keer skrywers wat van buite Suid-Afrika afkomstig is by Paulet Huis in Somerset-Oos. Hierdie veelbekroonde internasionale skrywers sal die huis deel met twee Suid-Afrikaanse skrywers. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms gesluit word tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie.

Verified by MonsterInsights
Top