Meest recent
Was the apartheid revolution computerised?
2025-05-28"Computers seem like a 'modern' invention that might have arrived in southern Africa later than elsewhere. However, a little bit of research quickly points out that computers have an earlier history than most people would imagine."
Wes-Kaap se misdaadkrisis in die kollig ná Rupert se opmerkings
2025-05-28"Sosiale en ekonomiese ongelykhede, gekombineer met sistemiese uitdagings binne die SAPD, vereis ’n veelvlakkige benadering wat verder gaan as polisiëring."
Leesimpressie: Het vlindereffect door Mahmoud Darwish
2025-05-28"Gedichten, meditaties, fragmenten en dagboekaantekeningen met bijzonder veel rake beelden en fraaie formuleringen. Over ballingschap, liefde en verlies. Vertaling leest zeer soepel."
Dertig jaar van demokrasie met kuns vertel
2025-05-27"Op die vooraand van die 31ste viering van die demokratiese Suid-Afrika op 27 April staan ek in die groot uitstalsale van die museum van die Norvalstigting in Tokai, Kaapstad voor die werke wat deel vorm van We, the people: 30 years of democracy in South Africa. Liese van der Watt is die kurator en die fokus is om drie dekades van die Suid-Afrikaanse demokratiese reis en die land se transformasie deur magtige visuele kuns te vertoon."
Suid-Afrika se nuwe internettoegang en Starlink ontketen debat
2025-05-27"Die nuwe konsepregulasies bied ’n potensiële deurbraak vir Suid-Afrika se digitale transformasie, maar die spanning tussen ekonomiese groei en transformasievereistes bly ’n uitdaging."
All the rage. Vrouwelijke woede in Zuid-Afrikaanse poëzie
2025-05-26"Lynthia Julius schrijft vanuit de marges: als vrouw, als zwarte vrouw, als erfgenaam van generaties wier woede lang onuitgesproken bleef."
Leesimpressie: "Jood", de vergeten geschiedenis van een beladen woord door Ewoud Sanders
2025-05-26"Pakkende, verhelderende en veelomvattende tocht door de taal en de geschiedenis. Over woorden en vooroordelen."
Trump en Ramaphosa se ontmoeting geniet wêreldwye aandag
2025-05-23"’n Menigte Suid-Afrikaanse gebruikers het Ramaphosa se kalmte geprys, terwyl sommige dit ’n politieke oorwinning vir Trump genoem het."
Tweespraak met Marlene van Niekerk: "Ik vind het opwindend dat Afrikaans in al zijn variaties steeds meer wordt gepubliceerd, het brengt niet alleen een talige verrijking maar ook een morele rechtstelling"
2025-05-22"Ook gaf ik graag stijloefeningen: bijvoorbeeld het kopiëren van de exacte woordsoorten en de zinsbouw in passages van onder andere bovengenoemde auteurs, maar dan met de eigen inhoud van de student zelf. Meestal waren ze dan sprakeloos over het effect."
Begroting: BTW verhoging laat vaar maar sondebelasting styg
2025-05-22"Infrastruktuur bly die anker van die 2025-begroting, met meer as R1 triljoen wat oor die volgende drie jaar in verskeie projekte belê sal word."
Suid-Afrika en Nederland versterk samewerking in Den Haag
2025-05-21"Lamola en Veldkamp het die vriendelike en produktiewe verhouding tussen die twee nasies beklemtoon, met ’n fokus op wedersydse belange in volhoubare ontwikkeling en globale uitdagings."
Leesimpressie: De wereld op zijn kop door Benjamin Moser
2025-05-20"Een helder, verhelderend en bijzonder aansprekend verslag van een zoektocht naar Nederlandse schilders uit de Gouden Eeuw."
Suid-Afrikaners hou asem op vir Ramaphosa en Trump se ontmoeting
2025-05-20"Ramaphosa en sy afvaardiging se besoek hierdie week aan die VSA geskied te midde van ernstige diplomatieke spanning tussen die twee lande."
Jan Terlouw: kampvegter vir wedersydse vertroue
2025-05-19"Saam met die ewig optimistiese Stach wat altyd die goeie in mense raaksien, het generasies Afrikaanse kinders vir die eerste keer in kontak gekom met Nederlandse jeugliteratuur en die Nederlandse taal."
Museums moet inklusief word en die jeug betrek om dit te bereik
2025-05-16"Baie museums is stowwerige, donker plekke waar uitsluiting – eerder as insluiting – die wagwoord is. Dit is dus ook dikwels nie op jongmense se radar wanneer ’n nuwe omgewing verken word nie. Met Internasionale Museumdag wat op 18 Mei gevier word, bring dit weer museums in die kollig. Die dosente van die Stellenbosch Academy of Design and Photography het besluit om hierdie dilemma met ywer aan te gryp en jongmense by ’n interessante projek te betrek, naamlik “Imagine a just future”, ’n projek vir hul derdejaarstudente."
Pareltjes uit Amsterdam: Koningsdag 2025
2025-05-16Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In hierdie video besoek hy die besige strate van Amsterdam op Koningsdag 2025.
Van Ewijck-Stichting – Commendatio Prestatieprijs 2024 aan: Eep Francken en Olf Praamstra
2025-05-16Op 26 April is die prestasieprys by SASNEV in Pinelands oorhandig aan Eep Francken en Olf Praamstra vir hul boek Geen land voor dromen, geschiedenis van de Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur. Die commendatio is deur Chris van der Merwe gelewer.
Die dag toe 49 "A(f)erikaners" op die vliegtuig geklim het
2025-05-16"Bestaan daar ’n sinvolle verklaring vir waarom Trump volhard daarmee om Afrikaners se grondwetlik beskermde bestaan in Suid-Afrika om te draai in een waar jy moet vrees vir jou lewe en jou besittings ... Net hy sal weet. Maar om ’n waagkans te vat: Miskien is dit sy manier om Suid-Afrika terug te kry vir die klag van volksmoord teen Amerika se bondgenoot Israel vir oorlogsdade wat dié land in die Gaza-strook pleeg."
Suid-Afrikaanse paroolstelsel in ’n krisis: DA eis dringende aksie
2025-05-16"Voorstelle sluit in die verhoging van gedragswetenskaplike kundigheid, groter gemeenskapsbetrokkenheid, en die aanvaarding van buigsame vrylatingsprosedures, soos gesien in Kanada se paroolmodel. Opleiding van paroolbeamptes in psigososiale rehabilitasie kan ook uitkomste verbeter."