Meest recent

Kinderbeskermingsweek skop af met gids teen kuberboelies

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-05-30

"’n Kuberboeliegids wat bewusmaking skep oor die gevare van tegnologie, sosiale media, seksskrywery (sexting) en kinderpornografie, is Maandag op die eerste dag van die inwerkingtreding van die Nasionale Kinderbeskermingsweek bekendgestel."

Persbericht: Winnie & Mandela

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2023-05-29

Op maandag 12 juni gaat moderator Dineo Nhlapo in gesprek met Steinberg, Olitha Lebelo van de Zuid-Afrikaanse ambassade en Kier Schuringa, expert op het gebied van de anti-apartheidsbeweging(en) in Nederland, over de afbeelding van Winnie toentertijd en tot heden.

Persbericht: De opkomst van Zuid-Afrikaanse helden

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2023-05-29

Heldenburgers stonden op uit deze uitdagende omstandigheden om de handen ineen te slaan in hun gemeenschap en van dienstverlening een prioriteit te maken.

Persbericht: Tournee Lezersprijs De Bronzen Uil

Voertaal Literatuur 2023-05-29

Het boek De gelijktijdigheid der dingen staat centraal tijdens drie literaire middagen in Amsterdam, Utrecht en Hilversum. Auteur Frouke Arns zal door Voertaal-journalist Ingrid Glorie geïnterviewd worden over de totstandkoming van haar debuutroman, die werd bekroond met de Lezersprijs van De Bronzen Uil.

Leer lees en leer leef

Milton Webber Zuid-Afrikahuis 2023-05-26

"’n Afvaardiging van die Vriende van Afrikaans (VVA) en Doen en Leer het onlangs ’n besoek aan die Lae Lande gebring en die afgelope week ’n praatjie by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam gehou om die uitdagings van ongeletterdheid in Suid-Afrika te belig en meer te vertel oor die projekte om leer- en leesprobleme aan te pak. Eerste aan die woord was Chareldine van der Merwe van die Vriende van Afrikaans – ’n onderafdeling van die ATKV. Sy het begin met ’n kort video-insetsel oor die werk wat die ATKV en die VVA doen om lees te bevorder. Chareldine sê tydens haar praatjie die syfers van ongeletterdheid in Suid-Afrika is skokkend."

Oud-Maties se twis aanstaande week op spits gedryf

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-05-26

"Die onverkwiklike twis tussen oudstudente van die Universiteit Stellenbosch (US) se konvokasie word volgende Donderdag verder op die spits gedryf tydens ’n spesiale vergadering van die konvokasie."

Cholera-uitbraak kan ’n landwye krisis word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-05-25

"Die cholera-uitbraak by Hammanskraal in Gauteng wat reeds byna 20 lewens geëis het, is moontlik nie net tot Tshwane beperk nie en kan ’n landwye krisis word."

Wet op raskwotas kan duisende se werk kos

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-05-24

"Die voorgestelde kwotas in die Wysigingswet op Diensbillikheid sal veroorsaak dat minstens 220 000 wit mense, 85 000 bruin mense en 50 000 Indiërs hul werk in Gauteng alleen verloor."

Uitnodiging: Samespraak met Lynthia Julius en Jolyn Phillips

Voertaal Literatuur 2023-05-23

Julle word elkeen hartlik uitgenooi na die bekendstelling van die skrywers-in-residensie-program van Samespraak vir 2023/2024 met die fokus op Lynthia Julius en Jolyn Phillips se digkuns.

Dis my ding, Wellington: Die stigting van die Breytenbach Sentrum

Irene Schoonwinkel Cultuur 2023-05-23

"Dit is ’n plek wat al ’n wye verskeidenheid mense die geleentheid gegee het om hul unieke 'ding' te kon doen en saam met ander te kon vier: Van musiekoptredes, boekbekendstellings, galeryopeninge tot die bedryf van ’n leerwinkel, ’n  tweedehandse boekwinkel, ’n teater, ’n koffiewinkel en ’n kunswinkel deur huurders op die terrein."

Universiteit van Fort Hare word glo deur ANC gekaap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-05-23

"Verskeie senior lede van die ANC is na bewering betrokke by ’n bedrogspul met grade wat sedert 2013 deur die Universiteit van Fort Hare (UFH) aan hulle uitgereik is. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle kwalifikasies op onwettige wyse van die universiteit verkry het."

Cobalt Red: de blauwe tragiek achter de groene revolutie

Herman Meulemans Literatuur 2023-05-22

"Kobaltblauw is een schitterende kleur. Johannes Vermeer gebruikte het zeldzame pigment voor de tulband van het Meisje met de parel. Maar achter de titel van Siddharth Kara’s boek schuilt direct een vloek. Cobalt Red verwijst naar het bloed dat is vergoten om de natuurlijke rijkdom van de Democratische Republiek Congo (DRC) uit te buiten."

Press release | Persverklaring: How do you swear? Hoe vloek jy?

Voertaal Academisch 2023-05-19

The study will focus on English-Afrikaans bilingualism, examining the perceptions of swearwords and swearing behaviours of English-Afrikaans bilinguals in South Africa. | Die studie fokus op Engels-Afrikaanse tweetaligheid deur die persepsies van vloekwoorde en vloekgedrag van Engels-Afrikaanse tweetaliges in Suid-Afrika te ondersoek.

Voertaal: Marlene van Niekerk

Voertaal Nieuwsbrief 2023-05-19

Voertaal: Marlene van Niekerk

Uitgewer doen regstappe teen onwettige verspreiding van De Ruyter se boek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-05-18

"Die uitgewers van die voormalige Eskom-baas, André de Ruyter, se boek Truth to power gaan regstappe doen teen diegene wat voortgaan om elektroniese roofkopieë daarvan te versprei."

Suid-Afrikaanse kinders se leesbegrip van die swakste ter wêreld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-05-18

"Suid-Afrikaanse kinders se leesvaardigheid laat veel te wense oor en is van die swakste ter wêreld. Meer as 80% van die land se leerlinge in graad 4 beskik nie oor die vermoë om met begrip te kan lees nie."

Press release: South African Hana Gammon is Africa winner, 2023 Commonwealth Short Story Prize

Voertaal Literatuur 2023-05-17

The Commonwealth Foundation has announced the regional winners of the world’s most global literary prize.

Werkloosheid in Suid-Afrika van die hoogste ter wêreld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-05-17

"Suid-Afrika se werkloosheidsyfer is steeds van die hoogste ter wêreld. Werkloosheid het in die eerste kwartaal vanjaar tot 32,9% gestyg vergeleke met die vorige syfer van 32,7%."

Suid-Afrika trap water oor Rusland

Jean Oosthuizen In het nieuws 2023-05-16

"Te midde van bewerings die afgelope week dat dit met die op- of aflaai van wapens te doen het, weier die Suid-Afrikaanse regering om besonderhede van die skip se besoek met die res van die wêreld te deel."

Tweespraak van Yves T’Sjoen en Marlies Taljard: Versindaba, webwerf over en voor Afrikaanse poëzie

Yves T’Sjoen, Marlies Taljard Literatuur 2023-05-15

"Dichters krijgen de gelegenheid werk online te publiceren, er verschijnen rubrieken met beschouwingen over Afrikaanse en Nederlandse letteren en de blog adverteert poëzieprijzen en publiceert onder meer profielen van literaire auteurs."

Verified by MonsterInsights
Top