Sanlam Cape Town Marathon | Wêreldklas in ’n tyd van Covid
2021-10-18"Wat meer is, dié marathon word tans amptelik geëvalueer om moontlik deel te word van die Abbott World Marathon Majors. Sou ons daarin slaag, sal Kaapstad aansluit by slegs ses ander wat as wêreldklasmarathons gesien word, naamlik die Londen-marathon, New York-marathon, Boston-marathon, Chicago-marathon, Berlin-marathon en die Tokio-marathon."
Studio SASNEV | Nederlands oor grense heen
2021-10-15"In hierdie openhartige gesprek tussen Eureka Barnard en Kabous Meiring vertel Barnard hoe ons die pyn van die verlede moet erken, maar ook die geleenthede moet aangryp om van mekaar te leer."
Studio SASNEV | Taal en identiteit
2021-10-15"Die antwoorde is verrassend – van Nederlandse restante in Oranjerivierafrikaans en Kaaps tot die nuansering van Suid-Afrikaanse taalgesprekke wanneer ons kyk hoe Nederlands met ander tale omgaan."
Studio SASNEV | Ontmoet die professore
2021-10-13"Kabous Meiring het op Saterdag 9 Oktober 2021 met Dorothea van Zyl en Wium van Zyl gesels oor hulle bydrae tot die bevordering van Nederlands in Suid-Afrika en Afrikaans in die Lae Lande." Luister na die gesprek.
Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters
2021-10-13"Waarom verkies sommige digters om Kaaps as draer van hulle boodskap te gebruik? Karin Benjamin het die vraag aan die woordkunstenaars Blaq Pearl, Churchil Naudé en Jitsvinger gestel." Kyk na die gesprek.
Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen Nederlands en Afrikaans
2021-10-13"Daniel Hugo het reeds meer as 50 boeke uit Nederlands vertaal. Karin Benjamin het hom op Saterdag 9 Oktober gevra waarom dit nodig is om Nederlandse tekste te vertaal en wat die uitdagings is wat hy tydens sy vertalings in ag moet neem." Kyk na die gesprek.
Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?
2021-10-07Fries is ’n Wes-Germaanse taal, baie nou verwant aan Engels, wat steeds in die Nederlandse provinsie Friesland gepraat, geskryf en gelees word. Ernst Bruinsma en Jelle Krol brei uit oor die Friese taal en letterkunde, waarna Kabous Meiring vir Conrad Steenkamp en Izak de Vries betrek om by al vier te hoor wat Kaaps, Nederlands, Afrikaans en Fries by mekaar kan leer.
Boeke en films oor die lewe onder die Taliban
2021-09-08"Dit is vir ’n gewone Suid-Afrikaner moeilik om die situasie in Afganistan te probeer verstaan. Gelukkig is daar storievertellers wat ’n mens toegang gee tot lande waar ons nooit sal kom nie."
Emigrating to the Netherlands: “So much is so different.”
2021-08-20Because they have opened themselves up to the Dutch way of life, the Longmans are happy in the Netherlands. This is a frank, but funny, interview about making a huge transition.
Die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad
2021-08-10"Hierdie boekery word tans in Pinelands, ’n voorstad van Kaapstad gehuisves, maar vir diegene wat ver woon, is daar ook goeie nuus. Die biblioteek nooi lesers of leeskringe om met hulle kontak te maak."
Baviane van die Krugerwildtuin: Op reis na die familie?
2021-08-05"Seks is ’n sosiale aktiwiteit onder bobbejane, net soos vir ons. Dit word nie bloot vir voortplanting gebruik nie. Tog, wanneer daar babas kom, word hulle opgepas en versorg. Nie iets waaroor ons altyd kan spog nie."
Nederland se vlag twee dae ná mekaar die ruimte in
2021-07-22"Op 20 Julie het Oliver Daemen die jongste persoon geword wat die ruimte ingevaar het, saam met Jeff Bezos, en op 21 Julie is ERA, ’n baie gevorderde robotarm wat in Leiden gebou is, op ’n Russiese vuurpyl die ruimte in gestuur."
Peter R de Vries geskiet: ’n Aanval op joernalistiek, ’n hoeksteen van die regstaat
2021-07-08"Dié koerant beweer dat De Vries reeds meer as 500 moordsake gedurende sy loopbaan ondersoek het. Ook het hy verdwynings opgelos en talle bedrieërs, swendelaars, afpersers en seksoortreders aan die pen laat ry."
“Het doel is om feest te vieren zoals in de goede oude tijd”
2021-07-05"Daar is hoop. Sisonke wys dit. Nagklubs in Nederland en België wys dit. Suriname is oop vir besoekers wat ingeënt is. Ek brand om terug te keer na daardie dae, toe die 'moordenaars' sigbaar was."
Adulterations? PG du Plessis se vermaledyding is soos ’n bitter skaars voël
2021-06-28"Is PG du Plessis se woord ’n ‘adulteration’ in Afrikaans? Om die DNS van PG se afvlerkvoëltjie in ouer Nederlandse tekste na te speur, is opwindend."
