Jean Oosthuizen

Joernalis

Beswaardes in NG Kerk wil treur maar nie skeur

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-28

"Beswaarde predikante en lidmate van die NG Kerk wat gekant is teen ’n besluit dat mense van dieselfde geslag mag trou, wil die kerk nou 'toegooi' onder besware."

Poedelkaal te perd deur dorp se hoofstraat

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-27

"’n Sakevrou van Clarens het die hele land aan die gons nadat sy poedelkaal op ’n wit perd deur die dorp se hoofstraat gery het. Vanessa Faarking Jenkins het besluit om op dié eksentrieke manier die lewe te vier. Sy het volgens Netwerk24 onlangs kanker oorwin en wou op dié manier groter bewusmaking van kanker skep nadat sy die siekte oorwin het."

Suid-Afrikaners is onder die wêreld se grootste pessimiste

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-26

"Misdaad en geweld bly die grootste rede waarom Suid-Afrikaners een van die negatiefste bevolkings in die wêreld is."

Tito gaan spartel om boeke te laat klop

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-25

"Die staatskas is feitlik dolleeg gesteel deur staatskapers. Die lig aan die einde van ekonomiese tonnel lyk al hoe meer na ’n aankomende trein."

Pauw dagvaar medejoernalis vir laster

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-21

"Die vete tussen die twee joernaliste broei al sedert The President’s keepers in 2017 op die rak verskyn het."

NG Kerk met geld afgedreig oor gays

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-20

"Een van die kerk se streeksinodes, Goudland, het besluit om nie meer ’n sent in die algemene sinode se beursie te gooi nie totdat die kerk sy besluit oor selfdegeslagverhoudings heroorweeg."

Zille gooi handdoek in oor "bose" Twitter

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-19

"Zille sê in haar vaarwel-twiet Twitter het vervlak tot ’n platform van irrasionele boendoegedrag wat gebruik word om ’n agenda van haat te bedryf om maksimum skade te berokken."

FW de Klerk swaai om oor misdaad teen die mensdom

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-18

"FW de Klerk het sy stelling dat apartheid nie ’n misdaad teen die mensdom was nie, onvoorwaardelik teruggetrek en die land om verskoning gevra daarvoor."

Kaapstad palm wêreldrekord in met melkskommels

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-14

"Kaapstad spog met nóg ’n wêreldrekord naas die stad wat pas die prestasie behaal het dat dit die grootste skare ter wêreld kon lok om na ’n tenniswedstryd te kyk."

Solidariteit wil veg vir pensioengeld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-13

"Die vakbond Solidariteit het met regstappe begin om die kaping van staatsamptenare se pensioene te stop. Die vakbond eis dat die staatspensioenfonds (GEPF) se geld nie gebruik mag word om die sukkelende Eskom se enorme skuld te help betaal nie."

EFF wil vonke laat spat by staatsrede

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-12

"Die EFF dreig om die president se toespraak Donderdagaand te ontwrig soos tydens die bewind van Jacob Zuma, tensy Ramaphosa minister Pravin Gordhan afdank."

Vertoon-tennis in SA gryp internasionale verbeelding aan

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-11

"Die wedstryd het nie net die grootste skare ooit in die wêreld na ’n tenniswedstryd gelok nie, maar dit het ook die meeste geld vir die Roger Federel-stigting ingesamel."

NG Kerk sloer en mor steeds oor gay troues

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-07

"Drie van die twaalf lidmate wat die NG Kerk hof toe geneem het wou die afgelope week groter duidelikheid by die kerk se leiers verkry oor die pad vorentoe."

Zuma se lakeie wil saamgaan tronk toe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-06

 "Jacob Zuma se ondersteuners is woedend omdat daar ’n lasbrief vir sy inhegtenisname uitgereik is. Sommige sê hulle sal saam met hom tronk toe gaan as hy opgesluit sou word."

"Siek" Zuma speel kat-en-muis met hof

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-02-05

"Tydens Dinsdag se verhoor het Zuma se regverteenwoordiger mediese dokumente voorgelê om sy geheime siekte te staaf, maar die mediese brief was vaag en onvolledig en dit was nie eers duidelik of dit deur ’n mediese dokter onderteken is nie."

Verified by MonsterInsights
Top