Jean Oosthuizen

Joernalis

Goedkoper petrol vir vakansieseisoen voorspel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-11-16

"Suid-Afrikaners kan hulle gereed maak vir ’n welkome verligting in die prys van brandstof gedurende die komende Kersseisoen wat veral vakansiegangers sal bly maak."

Zuma se empire verkrummel al hoe meer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-11-15

"Daar word verwag dat Gordan se getuienis voor die Zondo-kommissie nóg ’n spyker in Zuma se doodskis kan wees omdat dit sal bevestig hoe die oudpresident mense wou manipuleer om na sy pype te dans."

Joost se Amor erf net ’n TV

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-11-13

"Ondersteuners van Van der Westhuizen en Vittone het mekaar na afloop van die hofsaak oor en weer op sosiale media in die hare gevlieg oor wie volgens hulle geregtig is op Van der Westhuizen se erfporsie."

De Lille veg terug

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-11-09

"De Lille sê sy sal haar toekomsplanne op 18 November bekend maak. Intussen het sy die geveg met haar voormalige party die afgelope week op Twitter voortgesit. Sy het die een na die ander twiet gepos en beskuldig van haar voormalige kollegas daarvan dat hulle haar naam beswadder het deur fopnuus oor haar te versprei."

Gigaba al hoe meer in die spervuur

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-11-08

"Die omstrede minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, weier om aanspreeklikheid vir sy dade te aanvaar en dreig dat die poppe sal dans as hy uit die ANC geskop word."

SAL stuur af op ’n totale ramp

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-11-06

"Terwyl die ANC toutrek oor die SAL se toekoms, word voorspel dat dit die belastingbetalers in die volgende drie jaar nog ’n verdere R21 miljard sal kos aan reddingsboeie om SAL in die lug te hou as die regering nie hulle vlerke wil knip nie."

SAP ondersoek nuwe inligting oor die seuns van Bird Island

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-11-01

"Een van die boek se skrywers, Chris Steyn, het toestemming van sommige van haar bronne gekry om hulle identiteit aan die polisie bekend te maak. Sy het ook mense oorreed om verklarings by die polisie af te lê."

De Lille is die DA se bitter pil

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-10-31

"Die diep verdeeldheid in die Wes-Kaapse DA het tydens verlede week se raadsvergadering soos ’n septiese sweer oopgebars ten aanskoue van die hele wêreld."

Minister se seksglips maak opslae

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-10-30

"Dit gons behoorlik op sosiale media oor wie verantwoordelik was vir die verspreiding van ’n seksvideo wat die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, rooi van skaamte het."

Brande en hitte rig groot skade aan in Wes-Kaap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-10-26

"Die hittegolf sal na verwagting tot Sondag duur aan die kus van die Noord-Kaap, die Weskus-streek, Kaapse Wynland en Tuinroete in die Wes-Kaap. In Stellenbosch het inwoners foto’s op Twitter geplaas van hul motors se termometers wat die hitte op 45° C aangedui het."

Mboweni sweet om ekonomie te red

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-10-25

"Suid-Afrika se nuwe minister van finansies, Tito Mboweni, het Suid-Afrikaners gister  met ’n dolleë beursie en ’n gekaapte staat wat tot op die hoogste vlak deur korrupsie gekenmerk word, probeer oortuig die land is op ’n nuwe koers."

Kosbare Pierneef kry voete uit premier se kantoor

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-10-24

"Kunsliefhebbers is woedend nadat ’n Pierneefskildery ter waarde van miljoene rande voete gekry het uit die kantoor van Ace Magashule terwyl hy premier van die Vrystaat was."

Gupta pleit die ene onskuld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-10-23

"Volgens Gupta is sy gesin die slagoffer van ’n heksejag wat aangevuur word  deur polities gedrewe wetstoepassingsagentskappe."

SA kunstenaars in Australië verneder oor Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-10-18

"Beryl sê die marginalisering van sekere voorheen benadeelde Suid-Afrikaners moet end kry. 'Ons het ook ’n geskiedenis. Erken dit.'"

ANC en EFF slaan vure dood oor bankplundery

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-10-17

"Sowat 50 individue en maatskappye word betrek by die bykans R2 miljard-verlies wat die bank gely het wat tot die instelling se ondergang gelei het."

Verified by MonsterInsights
Top