Jean Oosthuizen

Joernalis

Eskom hou SA in die duister met verskonings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-12

"Keelvol Suid-Afrikaners glo Eskom hou die land letterlik en figuurlik in die duister."

Oranje, wit en blou laat minister rooi sien

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-11

"Verskeie mense het getwiet dat Mbalula as minister van vervoer nie sinnelose twitterboodskappe die wêreld instuur nie, en liewer moet fokus op die werk waarvoor belastingbetalers opdok, naamlik die land se vervoer, veral noudat die vakansieseisoen in volle swang is."

Jansen braak wéér gal oor Afrikaans in Stellenbosch

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-06

"Afrikaans [het] sy eie grootste vyand geword." – Jonathan Jansen 

Eskom vrot van die skuld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-05

"Eskom se totale skuld beloop R44 miljard. Die meeste daarvan is munisipale skuld."

US rektor wil "aanbeweeg" ná taalstryd

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-04

"Die ondersoek onder leiding van oudregter Burton Fourie het bevind dat daar geen bewyse was dat Wim de Villiers onbehoorlik opgetree het met die nominasie van oudregter Edwin Cameron vir die amp van kanselier van die US nie."

"Rasbehepte transformasie" maak PUK armer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-12-03

"Die twee belangrikste kenmerke wat die PUK in sy bloeitydperk beleef het en waarvan daar toenemend wegbeweeg word, is volgens Theuns Eloff eerstens Christelik-prinsipiële denke oor die wetenskap en die wêreld, en tweedens onderrig en navorsing in Afrikaans."

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Jean Oosthuizen Meningen 2019-12-02

“Ek gaan beslis nie met enige media in gesprek tree oor die onderwerp nie behalwe vir ’n lang essay daaroor waaraan ek nog besig is om te werk,” het Jonathan Jansen gesê. Die eienaar van Protea Boekwinkel, Nicol Stassen, het ook kommentaar gelewer. Jean Oosthuizen berig.

Dis nou vlieg of val vir SAL

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-29

"Die lugdiens is op die rand van finale ineenstorting en slegs ’n wonderwerk kan dit nog red."

Jonathan Jansen "flip" toe vrou hom in Afrikaans aanspreek

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-28

"Die voormalige visekanselier van die Universiteit Vrystaat (UV) is ten volle tweetalig."

Kaapstad kraai weer koning in die wêreld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-27

"Suid-Afrika se toerismehoofstad Kaapstad is vir die sewende agtereenvolgende jaar aangewys as die beste stad in die wêreld om te besoek."

Gary Player is keelvol vir misdaad

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-26

"Die Suid-Afrikaanse gholflegende Gary Player het hom by ’n al groter wordende koor Suid-Afrikaners aangesluit wat protes aanteken teen die vlaag van geweld en misdaad in die land."

Bankrot SAL se dae is getel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-22

"As die wankelende Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) nie baie vinnig ’n noodlanding maak nie, kan hy homself met al sy werknemers en miljarde rand se skuld te pletter val."

Inflasie is die laagste in agt jaar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-21

"Suid-Afrikaanse verbruikers kan ’n sug van verligting slaak oor die nuus aangesien dit beteken dat die prys van verskeie goedere en dienste teen ’n laer tempo sal styg en in sommige gevalle selfs kan daal."

Land gis of nuwe Eskombaas die ligte kan aanhou

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-20

"Die persoon wat Suid-Afrika se kragvoorsiener Eskom van ondergang moet help red en toesien dat die land se ligte aanhou brand, se aanstelling is dié week met gemengde reaksies begroet."

Oud-onderwyser skoonveld ná bewerings van kindermolestering

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-19

"’n Oud-onderwyser wat na bewering verskeie skoolseuns gemolesteer het, het skynbaar op die vlug geslaan toe die wêreld om hom te warm word."

Verified by MonsterInsights
Top