Actueel

Save H2O Today for tomorrow

Cliffordene Norton Meningen 2019-07-26

"Cape Town’s drought has been well documented, but water scarcity is not an isolated local problem: it’s a challenge that is faced globally. The H2O Today exhibition currently at the Iziko South African Museum (Cape Town) is in its last week (ends 31 July 2019) and worth seeing."

Belge, boeke, Bloemfontein en Nederlandse vrae oor feite

Izak de Vries SASNEV 2019-07-25

"Geraldine Reymenants, die algemene verteenwoordiger van die Vlaamse regering in Suid-Afrika, was in gesprek met die Nederlandse skrywer Wytske Versteeg. Hulle is bygestaan deur Corneli van den Berg, die literatuurfeeskoördineerder vir die Vrystaat Kunstefees. Versteeg is ’n politoloog, maar ook ’n skrywer. Die gesprek oor haar navorsing was net so fassinerend as die gesprek oor haar fiksie."

Zondo hoor van moord en doodsdreigemente

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-25

"Skrikwekkende getuienis van doodsdreigemente en selfs moord is Woensdag voor die Zondo-kommissie gelewer toe ’n boer van Vrede sy getuienis voor die kommissie voortgesit het."

NG-dominee wat saam met Moslems bid vrygespreek van dwaalleer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-24

"’n NG-dominee wat deur ’n medekollega in sy kerk van dwaalleer aangekla is omdat hy ’n gebedsbyeenkoms saam met Moslems bygewoon het, is deur sy kerk se ring vrygespreek van dwaalleer."

Hutsmerk #CrvsOB – en die prys van stemme

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2019-07-23

"Waarom het iemand, wat om die leierskap van ’n politieke party meeding, enigsins soveel geld nodig?"

Openbare beskermer se loopbaan in weegskaal na onbeholpe uitsprake

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-23

"Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se loopbaan hang al hoe meer aan ’n draadjie nadat sy Maandag die soveelste bloutjie in die hof geloop het oor die wyse waarop sy haar pligte uitvoer." 

Gin en Nederlandse herkoms by Afrikaanse kunstefees gevier

Maryke Roberts Interviews 2019-07-19

"As jy gaan kyk na die afgelope paar jaar se gin-malligheid wat ook Suid-Afrika beetgepak het, kan jy nie anders as om te gaan kyk waar presies gin, of jenewer, sy oorsprong gehad het nie. Ons het natuurlik vir Nederland hiervoor te bedank." Maryke Roberts gesels met Natascha C.

ANC-veteraan sê Zuma lieg en verraai die ANC

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-18

"Selfs nou wanneer Zuma ten aanskoue van die hele land voor die Zondo-kommissie getuig, het mense nie die moed om op te staan en Madiba, Tambo, Nhlanhla, Slovo, Nyanda, Chris Hani..... en vele ander te verdedig...en te sê ‘hou op met die leuens en verraad ... NIE IN ONS NAAM nie’." – Patric Tariq Mellet. Jean Oosthuizen vertel meer.

Vandale saai verwoesting in Wes-Kaap se skole

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-17

"Selfs skole met veiligheidswagte word geplunder. Die wagte is self die teiken van die vandale en 24 van die 42 skole wat die afgelope vakansie deurgeloop het, het spesiale sekuriteit vir die vakansie gehad."

De brug naar Europa-aanlyn-kursus (Nederlandse taal en kultuur): ’n onderhoud

Anton Vorster, Kris Van de Poel Interviews 2019-07-17

Met die gebruik van algemeen beskikbare aanlyntegnologie soos Skype, Facebook en Moodle het Kris van de Poel, professor in toegepaste taalwetenskap aan die Universiteit van Antwerpen, ’n lewendige, interaktiewe kursus aangebied wat leerders op ’n prikkelende manier aan Nederlands en die Nederlandse taalgebied bekendgestel het. Anton Vorster, vakhoof van Afrikaans en Neerlandistiek by die Universiteit Rhodes se Skool vir Tale en Letterkunde, het na afloop van die kursus met haar daaroor gesels. 

Nico Koopman, vice-rector Universiteit Stellenbosch: "Van divers en apart naar divers en samen"

Guido van den Berg Zuid-Afrikahuis 2019-07-17

"Op maandag 8 juli was vice-rector Nico Koopman te gast in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam om uitleg te geven. Transformatie is het sleutelwoord."

Zuma speel slagoffer maar stotter oor vrae

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-16

"Die eerste dag van oud-president Jacob Zuma se getuienis voor die Zondo-kommissie het afgeskop met ’n slagoffermentaliteit deur die voormalige president."

Hou my vas, korporaal

Hans Pienaar Nuusvinke 2019-07-15

"Bly die weermag net vir ’n rukkie, gaan die bendes net weer terugkeer en gaan Ramaphosa-hulle hul skuldig maak aan die handhawing van apartheid."

Door kunsten betere mensen: Marlene le Roux en "die dansende taal"

Guido van den Berg Zuid-Afrikahuis 2019-07-15

Als ze een prijzenkast in huis heeft moet die uitpuilen en onlangs is er weer een prijs aan toegevoegd: de prestigieuze Fair Saturday Award die op 24 juni in het Guggenheim Museum in Bilbao (Spanje) aan haar werd uitgereikt. Marlene le Roux, directeur van Artscape/Kunstekaap in Kaapstad maakte van de gelegenheid gebruik om ook andere vrienden en instellingen in Europa te bezoeken. Op dinsdagavond 2 juli was ze te gast in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam.

De afgang van een onfortuinlijke voorzitter

Michaël Vandamme Actueel 2019-07-15

"Het had een van de hoogtepunten van Kris Van Dijck’s politieke loopbaan moeten worden, maar het werd een desastreuze anti-climax. Als net verkozen Voorzitter van het Vlaams Parlement kreeg hij de eer om op de officiële viering van de Vlaamse feestdag (11 juli) in het Brusselse stadhuis de binnen- en buitenlandse beau monde toe te spreken. Maar enkele schandalen zorgden er echter voor dat die dag een zelden gezien fiasco werd. Het relaas van enkele bewogen momenten."

Los uit die grondwet, sê Motlanthe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-12

"Motlanthe sê dit is belangrik om eienaarskap van eiendom te verseker om ekonomiese groei te bewerkstellig. Dit is nie nodig om die grondwet te wysig om die onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak nie."

Breytenbach en Poetry International Rotterdam

Yves T’Sjoen Meningen 2019-07-11

"Het verhaal met de titel 'In de schaduw van de plataan', hoofdstuk 35 van In poëzie en oorlog, handelt over de verbondenheid van Breytenbach en Poetry International. De boom in de titel verwijst naar de in 1883 aan de Westersingel van Rotterdam geplante plataan. In 1986 bracht de Zuid-Afrikaanse kunstenaar dankzij de legendarische Martin Mooij een lang gekoesterde wens in vervulling."

Minister sluk winde oor tolgeld

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-11

"Die minister van finansies, Tito Mboweni, wat daarop aandring dat alle padgebruikers tolgeld moet betaal en uitgevaar het teen die wanbetalers, betaal na bewering self nie ’n sent tolgeld nie vanweë sy ministeriële voordele."

Vonke spat oor TV-aanbieder se homofobiese uitlatings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-10

"Die TV-aanbieder Zodwa Wabantu wat bekend is vir haar vrye sê op haar TV-program in die realiteitsprogram Zodwa Wabantu: Uncensored op DStv se kanaal 157, is in die pekel oor haar homofobiese uitlatings tydens een van haar programme."

Zindzi Mandela aangekla van haatspraak

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-07-09

"Suid-Afrika se ambassadeur in Denemarke, Zindzi Mandela, is by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommmissie (SAMRK) van haatspraak aangekla oor haar omstrede twiets oor wit mense."

Verified by MonsterInsights
Top