Actueel

Leuven-studie-uitruil: ’n onderhoud met Sandri Smit

Marli van Eeden, Sandri Smit Reizen 2019-11-14

Talle Suid-Afrikaanse studente besoek jaarliks Duitsland of ander Europese lande soos Nederland en België as deel van studie-uitruilprogramme om meer oor die kultuur en leefwyse van die land te leer en hul horisonne te verbreed. Sandri Smit vertel vir Marli van Eeden meer oor haar studie-ervaring en avonture in België.

In my vel deur Azille Coetzee: Uit die perspektief van iemand met haar voete op twee vastelande

Marijke Coornaert Literatuur 2019-11-14

"Dis nie net wit Suid-Afrikaners wat skuldgevoelens het nie. Ek as Europeër dra net so swaar aan die las: Wat van my besmette koloniale verlede as Belg?"

Suid-Afrikaner Trevor Jones: Een van die mees gesogte komponiste in Hollywood

Wilken Calitz Muziek 2019-11-14

"Daar was wel een plek waar hy van alles kon vergeet: die Avalon- en Gem Bioskope in onderskeidelik Distrik Ses en Woodstock. Stokkiesdraai en die flikker-flikker van ’n filmrol – dié twee dinge het gesorg dat hy tans beskou word as een van die mees gesogte komponiste in Hollywood. Hy is al genomineer vir twee Golden Globes en drie BAFTA-toekennings vir Beste filmmusiek."

Vloek met flair in Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-13

"’n Simposium wat sedebewakers na seep sal laat gryp om die monde mee uit te spoel word Vrydag in Pretoria gehou."

Toeris kritiek beseer na fratsongeluk in Krugerwildtuin

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-12

"’n Switserse toeris is krities beseer toe ’n kameelperd in die Krugerwildtuin op sy motor geval het nadat die dier deur ’n minibustaxi getref is."

Muurkuns van Woodstock, Kaapstad

Menán van Heerden Meningen 2019-11-12

"Die grein van hierdie buurt, buiten die inwoners wat reeds vir generasies daar woon, is in die muurkuns te vinde. Hiermee ’n fotogalery van ’n paar van die kunswerke (asook interessante feite oor Woodstock, een van die oudste woonbuurte van Kaapstad)."

Monument herdenk Kaapse rebelle

Elsabé Brits Geschiedenis 2019-11-12

By Laborie in die Paarl het vroue in 1900 twee keer van regoor die Kaapkolonie vergader om teen die verwoesting van die Anglo-Boereoorlog beswaar te maak. Dit is ook hier waar een van die mooiste monumente wat die Kaapse rebelle herdenk, opgerig is, skryf Elsabé Brits.

What should we do with the art of "monstrous" men?

Mike van Graan Nuusvinke 2019-11-11

"Should we separate the art from the artist?"

Gastronomisch gevogelte (1/2): Ortolanen, de verboden delicatesse

RVW Culinair 2019-11-08

"Sinds 1979 is het eten van ortolanen in de meeste EU-landen verboden, maar Frankrijk deed er meer dan twintig jaar (1999) over om het verbod over te nemen. Het verbod was natuurlijk niet naar de zin van vele fijnproevers en chefs."

Afrikaans kry hupstoot by US

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-08

"Afrikaans as akademiese taal, wat die afgelope tyd by die Universiteit van Stellenbosch (US) ernstig onder beleg is, het ’n welkome hupstoot by dié universiteit gekry."

’n Handvol apps vir lewe in SA

Cliffordene Norton Meningen 2019-11-08

"Apps maak die lewe geriefliker en daar is ’n app om met byna elke aspek van jou lewe te help. Lees meer hier!"

Cyril paai maar Eskom is in sy maai

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-07

"Terwyl president Cyril Ramaphosa buitelandse beleggers Woensdag met ’n Springbokwapen aan sy lapel welkom geheet het in 'die land van die kampioene' moes Suid-Afrikaners hoor die kragreus Eskom is besig om verder ten gronde te gaan."

Een oud, nieuw en goed idee?

Michaël Vandamme Meningen 2019-11-06

"Een verplichte taaltest voor alle kleuters als instrument om een opgelopen achterstand weg te werken? De idee is niet nieuw, getuigt op het eerste zicht van gezond verstand, maar lang duurde het niet of de piste lag aan de basis van politiek getouwtrek."

Zuma te siek vir Zondo

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-06

"Oudpresident Jacob Zuma, wat volgende week vir die tweede keer voor die Zondo-kommissie sou verskyn om vrae te antwoord, het op nommer 99 kleinkoppie getrek."

Nieuw boek van Fred de Vries: De blues, de pijn, en geen zin meer in het begrip van de blanke

Guido van den Berg Literatuur 2019-11-06

"'Hoepel  op met je begrip, we hebben er geen zin meer in.' Zo wordt het niet precies gezegd, maar meerdere keren stuit schrijver en journalist Fred de Vries in zijn nieuwe boek Wiegelied voor de witte man op een muur van cynisme en afstandelijkheid bij zijn zwarte gesprekspartners in het zuiden van de Verenigde Staten. 'We hebben eeuwen van pijn, van blues, in ons bloed en daar snappen jullie toch niets van.' Voor De Vries ligt een vergelijking met Zuid-Afrika, het land waar hij woont, Zuid-Afrika voor de hand. Daar heeft hij soortgelijke ervaringen."

Bokke gaan landwyd met die beker spog

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-05

"Suid-Afrikaners kan die 2019-rugbywêreldbekerkampioene van Donderdag tot volgende week Maandag op verskillende plekke in die land te siene kry nadat hulle Engeland die afgelope naweek op ’n verrassende wyse kafgedraf het."

Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou

Marli van Eeden, Mary Nel Interviews 2019-11-04

Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Brandvlei Korrektiewe Sentrum by Worcester in die Wes-Kaap het onlangs die land se heel eerste interdissiplinêre kortkursus wat in die tronk aangebied is, voltooi. Marli van Eeden gesels met Mary Nel, akademiese direkteur van die Ubuntu-kortkursus en senior dosent in die Departement Publiekreg (US).

Wim en Edwin praat rugby oor ’n glasie

Hans Pienaar Nuusvinke 2019-11-04

"Wat het die Springbokke se oorwinning in die Wêreldbekertoernooi in Japan met die Grondwetlike Hof se uitspraak oor taal op Stellenbosch te doen? Alles!"

SA het Bokkoors

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-01

"Miljoene Suid-Afrikaners sal Saterdag voor hulle TV’s vasgenael sit om te kyk of die Springbokke die Wêreldbekereindstryd vir die derde keer kan wen om die Webb Ellis-trofee weer huis toe te bring."

Poolse tydskrif Werkwinkel plaas in sy 1ste dekade kwart van bydraes in Afrikaans

Willem de Vries, Jerzy Koch Interviews 2019-10-31

Werkwinkel word sedert sy eerste uitgawe in 2006 deur die Adam Mickiewicz-universiteit (UAM) in Pole uitgereik. Dit bevat bydraes in Nederlands, Engels en Afrikaans en in die onlangse verlede is daarin uitgebreid aandag geskenk aan skrywers aan die orde van Breyten Breytenbach, Olga Kirsch en JM Coetzee. Jerzy Koch, stigter-redakteur van Werkwinkel, het Willem de Vries se vrae beantwoord.

Verified by MonsterInsights
Top