Actueel

Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou

Marli van Eeden, Mary Nel Interviews 2019-11-04

Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Brandvlei Korrektiewe Sentrum by Worcester in die Wes-Kaap het onlangs die land se heel eerste interdissiplinêre kortkursus wat in die tronk aangebied is, voltooi. Marli van Eeden gesels met Mary Nel, akademiese direkteur van die Ubuntu-kortkursus en senior dosent in die Departement Publiekreg (US).

Wim en Edwin praat rugby oor ’n glasie

Hans Pienaar Nuusvinke 2019-11-04

"Wat het die Springbokke se oorwinning in die Wêreldbekertoernooi in Japan met die Grondwetlike Hof se uitspraak oor taal op Stellenbosch te doen? Alles!"

SA het Bokkoors

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-11-01

"Miljoene Suid-Afrikaners sal Saterdag voor hulle TV’s vasgenael sit om te kyk of die Springbokke die Wêreldbekereindstryd vir die derde keer kan wen om die Webb Ellis-trofee weer huis toe te bring."

Poolse tydskrif Werkwinkel plaas in sy 1ste dekade kwart van bydraes in Afrikaans

Willem de Vries, Jerzy Koch Interviews 2019-10-31

Werkwinkel word sedert sy eerste uitgawe in 2006 deur die Adam Mickiewicz-universiteit (UAM) in Pole uitgereik. Dit bevat bydraes in Nederlands, Engels en Afrikaans en in die onlangse verlede is daarin uitgebreid aandag geskenk aan skrywers aan die orde van Breyten Breytenbach, Olga Kirsch en JM Coetzee. Jerzy Koch, stigter-redakteur van Werkwinkel, het Willem de Vries se vrae beantwoord.

Kan ’n mens munt uit die volkslied slaan?

Wilken Calitz Meningen 2019-10-31

"Daar is vermoedelik tans 61 mense wat aanspraak maak op tantieme van Nkosi Sikelel’ iAfrika."

Duisende sterf weens nalatigheid in Gautengse hospitale

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-31

"Byna 4 000 mense het verlede jaar in Gauteng se provinsiale hospitale gesterf as gevolg van mediese nalatigheid wat voorkom kon word."

US rektor en nuwe kanselier se koppe geëis oor Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-30

"Die herrie wat losgebars het oor die aanstelling van oudregter Edwin Cameron as kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) kring al hoe verder uit."

Jong kunstenaar ontvang talle aanbiedinge na "sataniese" kuns

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-29

"Die matriekleerling wie se kunswerk die hele land aan die gons gehad het toe ’n pastoor dit as demonies uitgekryt het, word nou oorval deur aanbiedinge van individue en organisasies wat hom wil help om sy kunsloopbaan te bevorder."

"Best curry since I left South Africa": an interview with the BunnyChow Experience (Netherlands)

Menán van Heerden, BunnyChow Experience Culinair 2019-10-28

"After travelling in Europe for years, I realised that there was a huge misconception about South African cuisine. Everyone seems to be talking about our 'braai, boerewors and biltong'. Knowing how diverse South Africa is, I thought the bunny chow is the most authentic and ultimate South African dish. It tells South African history and puts South Africa in middle of the world’s revolution of that time – the international spice trade."

Binnegevegte en verwarring oor NG Kerk se besluit rondom gay’s neem toe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-25

"Die NG Kerk se besluit oor selfdegeslagverhoudings tydens die kerk se afgelope sinode is een van verwarring en onenigheid."

Gerestoureerde kerk nou ’n trekpleister vir boekliefhebbers

Elkarien Fourie Meningen 2019-10-25

"Vir gelukkiges wat die eise van die wêreld kan ontglip en hulself verloor in die wonderwêreld van boeke, is daar in die middestad van Maastricht ’n unieke uitvlug. Dit is die Boekhandel Dominicanen, vroeër ’n Gotiese katedraal, maar nou ’n moderne boek- en CD-winkel met ’n gesellige koffiehoek waar die koor en altaar vir eeue was."

Off the beaten track in Belgium – an interview with Denzil Walton

Cliffordene Norton, Denzil Walton Reizen 2019-10-24

"What is so great about Belgium is its variety. So, I can be strolling in the flat, sandy heaths of Limburg one week, and then puffing and panting up a steep hillside in the Ardennes the following week." The creator of the Discovering Belgium blog, Denzil Walton, encourages readers to discover Belgium on foot or by bike.

Die duiwel is los oor "sataniese" kuns

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-24

"Die duiwel is behoorlik los soos wat Suid-Afrikaners mekaar in die hare vlieg oor ’n omstrede kunsuitstalling van ’n matriekleerling by die Curro-skool Grantleigh in Richardsbaai. Die skool het ná ’n hewige mediaherrie besluit om die omstrede uitstalling te onttrek nadat een van die ouers gekla het dit is satanies en laat die deur oop vir demoniese magte. In die video wat wyd op die internet gedeel is, vaar ’n ontstoke pa emosioneel uit teen die uitstalling."

Kaapstad jou sexy ding!

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-23

"Kaapstad staan kop en skouers bo die meeste ander stede uit wanneer dit kom by intieme avontuurtjies en romantiese bederfies."

DA se krake word groter na Zille se verkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-22

"Die bedanking van Johannesburg se burgemeester, Herman Mashaba, uit die DA pas nadat Helen Zille die naweek verkies is tot voorsitter van die party se federale raad, het die verdeeldheid in die DA verder op die spits gedryf."

Woede en frustrasie na beurtkrag matriekeksamen ontwrig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-18

"Suid-Afrikaners is woedend omdat die kragvoorsiener Eskom die land sonder waarskuwing in die duister gelaat het te midde van duisende matrikulante wat dié week met hulle eindeksamens begin het."

Meestersgraadstudies in Frankryk: ’n onderhoud met Janet Vermaak

Marli van Eeden, Janet Vermaak Interviews 2019-10-18

'Clichébeelde', soos sy dit noem, van 'baguettes, barette, snorre en die Eiffel-toring' het aanvanklik haar belangstellening in Frans geprikkel en haar gemotiveer om haar studies in Frankryk voort te sit. Sy het gou besef dat dié taal selfs mooier is as die Eiffel-toring en baie verder as net Frankryk strek. Janet Vermaak het onlangs haar MA in literêre vertaling in Strasbourg, Frankryk voltooi, waar sy vir ongeveer twee jaar gebly het. Tydens haar MA in Afrikaans en Nederlands toer sy ook na Leiden in Nederland as deel van ’n uitruil. Janet vertel vir Marli van Eeden meer oor haar ervaringe.  

Akademie kap minister oor stereotipering van Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-17

"Die SA Akademie sê in ’n verklaring hulle betreur die minister se uitlatings oor die Afrikaanse taalgemeenskap."

Rebellie broei in NG Kerk oor besluit rondom gay’s

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-16

"Sestien dominees van die NG Kerk in Namibië sê die NG Kerk se jongste besluit oor homoseksualiteit was nie geneem onder leiding van die Heilige Gees nie maar deur die 'heersende sekulêre humanistiese tydgees'."

Breweries, politics and identity: The history behind Namibian beer ‒ an interview with Tycho van der Hoog

Menán van Heerden, Tycho van der Hoog Interviews 2019-10-16

Tycho van der Hoog, PhD student at the African Studies Centre Leiden, recently published his second book. Menán van Heerden chats to Tycho about the particular history of Namibian beer and this Namibian industry’s cultural, economic and political relevance.

Verified by MonsterInsights
Top