Actueel
Kaapse Dokter saai amok onder Kapenaars
2020-01-21"Die stormsterk Suidooster wat die Kaap sedert verlede week teister, het wingerde omgewaai, verhoed dat skepe Kaapstad se hawe verlaat en selfs daartoe bygedra dat die hele land met ’n stadige internet sukkel."
Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans daarop gerig om meerstemmigheid te bestendig
2020-01-20Vir Marni Bonthuys, redakteur van Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans (T.N&A), is akademiese meerstemmigheid ’n vereiste vir gesonde wetenskap en bied die tydskrif bydraes wat strek van grammatika tot literêre tendense, teoretiese benaderings, kultuurhistoriese verskynsels en literatuur-sosiologiese ontwikkelinge. Sy het Willem de Vries se vrae oor T.N&A se ontwikkelinge en komende uitgawes beantwoord.
Voorzitter Japie Gouws: "De Afrikaanse Taalraad zoekt altijd de dialoog"
2020-01-17"'Ik vind het fijn om te merken dat ik hier moeiteloos met Afrikaans rond kan lopen', zegt Japie Gouws. 'Ik krijg de indruk dat de Nederlanders wel meer over het Afrikaans zouden willen weten, en er is beslist geen sprake van een negatieve houding'."
ActionAid: "She leads. She decides"
2020-01-17"In the Netherlands we are aware that too few women have leadership positions in politics, the corporate sector or in academia. Just recently it was in the news that the country has dropped 11 places in the Global Gender Gap Index, to 38th position (South Africa is 17th)." Menán van Heerden chats to Bert van Pinxteren about ActionAid Netherlands, an international women's rights organisation.
Afrikaanse skole is eilande van uitnemendheid
2020-01-17"Ten spyte van talle uitdagings vaar Afrikaanse skole in Suid-Afrika steeds uitstekend op alle terreine."
Bestaan Suid-Afrika nog?
2020-01-17"Waar is die land met die naam Republiek van Suid-Afrika in hierdie opset?"
Minister vra wapenvrye Suid-Afrika
2020-01-16"Cele se pleidooi vir ’n wapenlose land geskied teen die agtergrond van die groot aantal misdade in die land wat met gesteelde of onwettige wapens gepleeg word."
Zuma al weer te siek vir Zondo
2020-01-15"Jacob Zuma se regsverteenwoordigers het aan regter Raymond Zondo gesê hul kliënt sal eers in Maart beskikbaar wees om te getuig voor die kommissie wat staatskaping ondersoek."
Nederlands in Suid-Amerika
2020-01-15"Suriname is een meertalig land, waar naast Surinaams-Nederlands ook Sranantongo, Spaans, Engels en vele andere inheemse talen worden gesproken. Het aandeel van de Nederlandstalige literatuur in dat meertalige palet is niet gering."
Is die skrif aan die muur vir Cyril?
2020-01-14"Sy politieke vyande in die ANC, wat hoofsaaklik Zuma-gesindes is, slyp behoorlik hulle tande om van Ramaphosa ontslae te raak en hom na sy politieke graf te stuur."
Persbericht: Gouden Ganzenveerlaureaat 2020 – Abdelkader Benali
2020-01-13Zijn toewijding aan de publieke zaak van het geschreven woord, zijn grote bijdrage – juist vanuit een Marokkaanse achtergrond – maken hem tot de Gouden Ganzenveerlaureaat 2020.
"2019 se matriekuitslae is ’n klug"
2020-01-10"As die syfer van leerders wat nie matriek voltooi nie in ag geneem word, lyk die prentjie heeltemal anders en glad nie so rooskleuring nie."
Leerling blink uit na herrie oor "duiwelskuns"
2020-01-09"Die matriekleerling wie se kuns die hele land verlede jaar aan die gons gehad het nadat ’n pastoor dit as demonies uitgekryt het, het onderskeidings in al agt sy vakke behaal."
Dutch delights at Mojo Market
2020-01-09"Making their food is a way of learning more about their culture, food and language." Judith Mechisi, manager of German Bites/Dutch Delights stall at Mojo Market, chats to Cliffordene Norton.
DA se beleidshoof is keelvol vir ras-etikette
2020-01-08"Ek moes ’n vorm by die bank invul en het 'Indiër' afgemerk," het Gwen Ngwenya getwiet.
Eskom begin die jaar voel-voel in die donker
2020-01-07"Suid-Afrikaners gaan die nuwe jaar voel-voel die donker binne met geen idee wanneer en vir hoe lank die ligte gaan brand nie."
MapMyWay – explore Cape Town like a local
2020-01-03Do you want to get to know Cape Town like a Capetonian? Cliffordene Norton chats to Philip Todres from MapMyWay about the vibrant happenings that the Mother City has to offer.
Die mense wat ’n sterwende taal opgeteken het
2020-01-02In die 1870’s het die San-mense die dood van hulle taal in die gesig gestaar, maar drie mense het na hulle stories oor die sterre, die veld, diere en hulle lewens geluister. Vandag is dié nalatenskap ’n ryk erfenisskat, skryf Elsabé Brits.
"Ek het weer besef ’n mens moet jou storie neerskryf"
2019-12-23"Theo se oupa het sy en sy vrou se stories destyds neergeskryf, iets waaroor die nasate vandag baie bly is. Ek het weer besef ’n mens moet jou storie, hoe oninteressant jy ook al mag dink dit is, neerskryf vir dié wat na jou kom."
Gelofte verdeel steeds Suid-Afrikaners
2019-12-20"Cyril Ramaphosa se toespraak tydens Versoeningdag die afgelope Maandag by Bergville in KwaZulu-Natal het die uiteenlopende standpunte oor Geloftedag opnuut onderstreep."