Actueel
Piet Botha wou graag nog rock & roll
2019-06-04"Musikante, aanhangers en vriende van die immer geliefde Afrikaanse blues- en rockmusikant Piet Botha is verslae oor sy dood. Huldeblyke stroom sedert sy dood die afgelope Sondag onophoudelik van heinde en ver in. Karin Zoid, Anton Goosen, Valiant Swart, Riku Lätti en verskeie ander wat almal goed bevriend was met Botha, het hulle hartseer oor sy dood op sosiale media uitgestort."
Die openbare beskermer se beskerming is nie vir almal nie
2019-06-03"Om die kop van Busisiwe Mkhwebane vlieg sulke beskuldigings soos kartetse. Onder die rumoerige faksiebewegings in die Suid-Afrikaanse regering is Mkhwebane se pos as die openbare beskermer (OB), ’n belangrike grondwetlike instelling, uiters omstrede. Die pos is een van die hoogstes in die land. Die OB kan inderdaad vir die president aanbevelings doen waaraan die presidensiële kantoor moet antwoord."
Ramadan in Cape Town: an interview with Fatima Allie
2019-06-03"Boeka time is very special in Cape Town. I remember as children we would wait for the light at the mosque to be switched on, then we would shout 'Waktoe!' ('Time!')."
Breytenbach Nobelprijswaardig
2019-05-31"Elk jaar dragen wetenschappelijke academies en universitaire instellingen wereldwijd schrijvers voor met het oog op de Nobelprijs. Op vraag van initiatiefnemers in Zuid-Afrika heeft het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika (Universiteit Gent) jaren geleden het verzoek ingewilligd om steun te verlenen aan de kandidatuur van Breyten Breytenbach."
Afrikaans as akademiese taal durf nie verdwyn
2019-05-31"Die verdwyning van Afrikaans as akademiese taal sal ’n leemte laat wat nie weer gevul gaan word nie. So waarsku die historikus Fransjohan Pretorius. Hy het die waarskuwing gerig tydens die ontvangs van die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal."
Vrystaatse dorp te koop met slot, voorraad en vat
2019-05-30"As jy moeg is vir die lewe in die stad, kan jy nou vir jou ’n hele dorp in die Vrystaat koop. Verkykerskop is pens en pootjies in die mark teen sowat R5 miljoen. Die gelukkige koper sal onder meer ’n algemene handelaar, oorspronklike meule, vyfslaapkamer-gastehuis, ’n kerkie, koffiewinkel, drankwinkel en selfs haarsalon ryker wees."
Gordhan vat openbare beskermer verslag hof toe
2019-05-29"Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sal weer aan die hof moet verduidelik dat sy haar werk ooreenkomstig die Grondwet doen en nie een of ander versluierde agenda het soos wat baie mense beweer nie. Pravin Gordhan, wat tot die algemene verkiesing minister van openbare werke was, veg nou kaalvuis om sy naam in ere te herstel."
Links-rechts tegenstelling doorkruist België
2019-05-28"Afgelopen zondag werd er ook in België gestemd, voor het Europees parlement zoals elders in de EU tijdens deze periode gebeurt, maar ook voor het federale parlement en de parementen van de deelstaten. En het is vooral dit laatste dat de meeste aandacht kreeg."
Suid-Afrikaner troef die hoogste piek
2019-05-28"Die Suid-Afrikaner Saray Khumalo, wat die eerste swart vrou in Afrika is om die kruin van die berg Everest te bereik, het ’n heldeontvangs gekry toe sy Maandag op die OR Tambo-lughawe geland het."
Die nuwe kaptein van Loftus
2019-05-27"Dié week het vir Suid-Afrikaners met ’n besliste gevoel van vernuwing begin ná die inhuldiging die afgelope naweek van Matamela Cyril Ramaphosa as die land se nuwe staatshoof. Nou word daar gewag om te sien watse politieke systappe hierdie nuwe kaptein van Loftus met sy 'spankeuse' sal uitvoer. ’n Mens wonder of hy ook in hierdie opsig, getrou aan die Mandela-nalatenskap en die betekenis van sy Venda-naam, die mense van sy land gaan betower."
Alle oë op Ramaphosa se nuwe kabinet
2019-05-24"Alle oë is gerig op Cyril Ramaphosa wat na verwagting dié naweek sy nuwe kabinet sal bekendmaak. Politieke kommentators het sedert die uitslag van die algemene verkiesing wyd en syd gespekuleer oor hoe die span gaan lyk wat die land tydens Ramaphosa se eerste volle termyn as president sal regeer."
Africa Day 2019 at Zeitz MOCAA
2019-05-24Africa Day is celebrated annually on the continent and worldwide on 25 May. The Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) in Cape Town hosted a day of celebration on Saturday, 25 May. Menán van Heerden chats to Lauren Hess, the communications and marketing manager for Zeitz MOCAA, about the largest museum of contemporary African art in the world and about Africa Day.
Contemporary dance productions from Flanders to visit South Africa
2019-05-23Contemporary dance productions from some of Flanders’s leading dance companies, Les Ballets C de la B and Siamese Cie, will soon be touring in South Africa.
DA skarrel oor taal en twiets
2019-05-22"Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het Afrikaanssprekendes van uiteenlopende politieke oortuigings behoorlik die harnas in met sy onlangse uitspraak dat dit sy verstand te bowe gaan dat daar nog baklei word vir Afrikaans as taal van onderrig."
Voor de born frees heeft de oude politiek afgedaan. Maar wat nu?
2019-05-22"Nelson Mandela noemde hen 'de leiders van de toekomst'. Maar bij de verkiezingen die op 8 mei in Zuid-Afrika werden gehouden, bleven de born frees massaal weg. Waarom? Wat kunnen we opmaken uit de verkiezingsuitslag? En wat moet president Ramaphosa doen om het vertrouwen van de jeugd terug te winnen? Over die vragen ging het donderdag 16 mei in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam."
’n Skool van ’n voorstad van Kaapstad verken Nederland
2019-05-22Die Hoërskool Bellville, in die noordelike voorstad van Kaapstad, Bellville, gaan vanjaar weer op ’n skooltoer Nederland toe met die doel om hul horisonne te verbreed. Marli van Eeden gesels met Hanmari Pretorius.
Nothing about us without us (documentaire): interview met Geert Veuskens
2019-05-22"Vijf jaar geleden ging Vlaamse reportagemaker Geert Veuskens in Zuid-Afrika wonen; hij zou er in totaal 2,5 jaar verblijven. Toen hij tijdens dit verblijf in contact kwam met de problematiek van precaire arbeidsomstandigheden, besloot hij er een documentaire over te maken."
Harbers treedt af na commotie over misdaadcijfers asielzoekers
2019-05-22"Poging tot moord, doodslag, verkrachting, kinderporno… Ambtenaren van het Ministerie van Justitie en Veiligheid hadden ze, omdat ze niet zo vaak voorkwamen, in een overzicht van criminaliteit door asielzoekers helemaal onderaan gezet, onder het kopje 'overig'. Minder ernstige misdrijven, zoals 'fietsendiefstal' en 'zakkenrollen', werden wél expliciet genoemd. Een administratieve blunder. Staatssecretaris Mark Harbers heeft gisteren zijn verantwoordelijkheid genomen en is afgetreden."
Openbare beskermer wil hof toe
2019-05-21"Die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is nie van plan om haar pos te verlaat nie. Dit ondanks ’n beslissing van die Pretoriase Hooggeregshof dat haar verslag oor die melkplaasprojek by Vrede ongrondwetlik is en tersyde gestel word."
Godzille, tuimeldroërs en kokosneute
2019-05-20"Een van die gebruikers van sosiale media wat haarself beslis nie as ’n slagoffer beskou nie – inteendeel – is Helen Zille; ook nie as ’n robot wat in vrees lewe vir die volgende openbare skande nie. Sy was óók verlede week in die nuus, maar weens ’n pos op Twitter waarin sy sê swart bevoorregting het tot staatskaping gelei."