Actueel

Incorruptible: Kort gesprek met Evelyn Groenink

Evelyn Groenink, Loes Nas, Karin Benjamin van Lierop Interviews 2019-03-07

"Naar aanleiding van haar deelname aan het US Woordfees in Stellenbosch hadden Loes Nas en Karin Benjamin een kort gesprek met Evelyn Groenink over haar laatste boek, Incorruptible, dat verbanden onderzoekt tussen de moorden op Dulcie September, Chris Hani en Anton Lubowski."

Afrikaans as onderrigtaal: ’n spesiale "vergunning"?

Hennie van Coller Over taal 2019-03-05

"Daar is oorvloedige bewyse dat daar ’n stryd teen Afrikaans woed; dalk ten dele begryplik in ’n bepaalde perspektief wat uit die oog verloor dat Engels op presies dieselfde wyse as Afrikaans baat gevind het by apartheid én dat ’n taal nooit (behalwe in ’n diktatuur) pa kan staan vir sondes van (sommige van) sy sprekers nie."

Repliek op die debat oor moedertaalonderrig binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel

Theodorus du Plessis Over taal 2019-03-05

"Die Universiteit van KwaZulu-Natal probeer ook met Zoeloe doen wat NWU met Afrikaans en onder meer Tswana regkry. Met ’n moedige leierskap wat oor die vermoë beskik om met populistiese aansprake oor taalregte (na links en na regs) om te kan gaan, en bereid is om kundigheid oor taalbestuur te benut, kan ons saam vorentoe beur."

"State capture" and the Market Theatre

Mike van Graan Nuusvinke 2019-03-05

"The Market Theatre became one of the most important South African cultural icons during the apartheid era. Launched in 1976, in the same year as the 'Soweto uprisings', the Market Theatre produced plays that travelled the globe, giving a human face to the impact of apartheid on the lives of most South Africans."

US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Ellen Deckwitz

Naomi Meyer, Ellen Deckwitz Interviews 2019-03-01

"Onlangs had ik een gesprek met Antjie Krog hierover, en we waren het erover eens dat poëzie gevaarlijk moet durven zijn: de vinger op de zere plek leggen, verder gaan dan waar we tot dusver in gesprekken nog durfden te komen."

Noord-Kaap ''in die mark'' om Eskom se skuld te delg

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-03-01

"’n 21-jarige Kapenaar het die land behoorlik aan die gons gehad met ’n satiriese petisie waarin hy voorgestel het dat die Noord-Kaapse provinsie teen ’n bedrag van R420 miljard aan Namibië verkoop word om Eskom te skuld te help delg."

Annette Nobuntu Mul: "Ik kon niet anders meer!"

Ingrid Glorie Interviews 2019-02-27

"In haar boek Opsoek naar Ubuntu laat Annette Nobuntu Mul de Nederlandse lezer kennismaken met de traditioneel Afrikaanse (Afrikaans: Afrika) ubuntu-gedachte. Daarbij laat ze allerlei Zuid-Afrikanen aan het woord. Mpho Tutu, Christo Brand en de moordenaars van Amy Biehl. Maar ook onbekende mannen en vrouwen uit de townships die elke dag belangeloos omzien naar kinderen uit de gemeenschap die nóg minder hebben dan zij. Want zij weten wat het betekent: 'Ik ben omdat wij zijn'."

Bosasa se kaartehuis tuimel vinnig inmekaar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-27

"Die maatskappy wat sy naam verander het na African Global Operations (AGO), het die afgelope paar weke soos ’n kaartehuis ingetuimel nadat sy betrokkenheid by korrupsie die land geskok het."

Na wie gaan Vrye Weekblad vry?

Hans Pienaar Nuusvinke 2019-02-25

"Du Preez sê hulle gaan etniese mobilisering beveg, wat in ons hoogs veranderde media-opset met sy histeriese sosiale media maar net beteken hulle gaan dit bevorder. Zoeloe-mobilisering beveg met Afrikaans? Gaan Vrye Weekblad aanvoer AfriForum en Solidariteit moet ophou bestaan? Van agter ’n 'paywall'?"

Vrye Weekblad herrys uit die dood

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-22

"Die progressiewe Afrikaanse stem in die media Vrye Weekblad herleef binnekort as ’n aanlyn koerant op die internet met die veteraanjoernalis Max du Preez weer in die warm redakteurstoel."

Wêreld se "Restaurant van die jaar" in Kaapse vissersdorpie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-21

"’n Piepklein Kaapse restaurant met ’n personeel van slegs sewe mense het stof in die oë geskop van talle groot en bekende restaurante regoor die wêreld toe dit aangewys is as restaurant van die jaar."

Antjie Krog: "We moeten ons afvragen waarom mensen boos zijn"

Ingrid Glorie Meningen 2019-02-20

"Het was een interessant idee om de Zuid-Afrikaanse dichteres Antjie Krog, die wereldberoemd werd met Country of My Skull, haar boek over de Waarheidscommissie, in gesprek te laten gaan met de Nederlandse topadvocaat Gerard Spong. Helaas bleek Spong geen partij voor Krogs eruditie, levenservaring en diepgevoelde menselijkheid."

Piet Westra: “Kulturele uitwisseling tussen Nederland en Suid-Afrika vandag sterker as ooit”

Willem de Vries, Piet Westra Interviews 2019-02-15

Westra is al vir jare ’n aktiewe bevorderaar van die bande tussen Afrikaans en Nederlands, onder andere deur nou betrokke te wees by die Van Ewijck Stigting en die uitgebreide Nederlandse Bibliotheek wat in die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Vlaandere en Nederland (Sasnev) gehuisves word. Hy het Willem de Vries se vrae beantwoord.

Ramaphosa pleit vir ’n nuwe politieke orde

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-15

"Die President het Donderdag tydens sy repliek in die debat oor sy staatsrede gesê politieke leiers en partye moet hulle weerhou van verklarings wat ander rassegroepe, taalgroepe of godsdiensgroepe in die land verkleineer of beledig."

Beurtkrag lok duisende na slimfoontoepassing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-14

"Die aantal gebruikers het in ’n week gestyg van 2 500 aktiewe gebruikers tot meer as 400 000. Die toepassing stuur kennisgewings of 'push notifications' uit na die gebruikers wat daarop geregistreer het om hulle in kennis te stel hoe laat ’n spesifieke buurt sonder krag gaan wees."

HemelBesem: "Awêh, Amsterdam!"

Hans Mooren Zuid-Afrikahuis 2019-02-14

In januari was de Zuid-Afrikaanse rapper HemelBesem te gast in het Zuid-Afrikahuis. In gesprek met Voertaal-correspondent Ingrid Glorie vertelde hij honderduit over “zijn mensen”, de rymklets-cultuur, het belang van iconen en de groei van het Afrikaans.

Nuwe beelde vir Afrikanergeskiedenis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-13

"Die FAK wil sy 90ste bestaansjaar daaraan wy om Afrikaans se kultuurerfenis te verewig. Die vereniging wil onder meer dié rolspelers vereer wat die taal help vestig, bevorder en bewaar het."

Uitnodiging na Gent lei tot wedersyds verrykende program vir vertaler en digter Daniel Hugo 

Willem de Vries, Daniel Hugo Interviews 2019-02-13

Daniel Hugo, ’n bekende Afrikaanse digter wat al meermale bekroon is vir sy vertalings uit Nederlands, is die eerste vertaler wat ná die instelling van die leerstoel Zuid-Afrika: talen, literaturen, cultuur en maatschappij aan die Universiteit van Gent daarheen genooi is. Hy het Willem de Vries se vrae beantwoord oor sy werk, optredes en ervarings daar as "vertaler op kampus".

Eskom se ligte brand al flouer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-02-12

"Beurtkrag kan vir ten minste die volgende paar maande weer Suid-Afrikaners se voorland wees en dit lyk of Eskom, wat die land van krag moet voorsien, se kersie besig is om al hoe flouer te brand."

’n Gesonde hoof van ’n siek party probeer sy voorskrif verkoop

Martie Retief-Meiring Nuusvinke 2019-02-11

"President Cyril Ramaphosa het al die hulp wat hy moontlik kon kry, nodig gehad toe hy verlede Donderdag (7 Februarie) die laaste staatsrede van die huidige parlement moes lewer."

Verified by MonsterInsights
Top