Actueel

Donker sowel as lig in Eskom se tonnel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-29

"Minstens vier Vrystaatse dorpe kan vanaf einde Januarie aanstaande jaar sonder krag wees omdat hulle munisipaliteite meer as drie jaar laas hul skuld aan Eskom betaal het."

Misdaad daal effens, maar misdadigers maak steeds amok

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-28

"Daar was tot dusver 19 279 moorde in Suid-Afrika in 2024, en gemiddeld 70 moorde per dag in die tydperk Julie tot September 2024."

Die Phala Phala-spook staan weer op

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-27

"Die EFF en African Transformation Movement (ATM) het die Konstitusionele Hof genader om die parlement se besluit om nie ’n vervolgingsondersoek na Ramaphosa te hou vir die Phala Phala-plaasskandaal nie, ongrondwetlik te verklaar."

Frankryk bring ook hulde aan Breyten Breytenbach

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-26

"President Emmanuel Macron van Frankryk was een van vele prominente figure regoor die wêreld wat hulde gebring het aan Breyten Breytenbach, wat Sondag oorlede is."

Wêreld is verdeeld oor strafhof se lasbriewe oor Israel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-22

"Nederland was die eerste Europese land wat verklaar het dat hulle die IS se bevele sal nakom."

Gifkrisis in spazawinkels word dalk ’n nasionale ramp

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-22

"Die Nasionale Rampbestuursentrum het dit reeds as ’n nasionale ramp geklassifiseer, ingevolge artikel 23 van die Rampbestuurwet 57 van 2002. Dit maak dit vir die regering moontlik om maklik en vinnig voedselverwante siektes as ’n nasionale ramp te verklaar, indien nodig."

In memoriam Anastasia de Vries

Yves T’Sjoen Meningen 2024-11-21

"She believed that Dutch and Afrikaans could be the domain of black people, and she worked to help her students reach that conclusion, too. Anastasia was a bridge between literature, language and the everyday lives of those most often neglected by the academy."

Suid-Afrika se weermag is hopeloos op land, see en in die lug

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-21

"RISE Mzansi se hoofsweep, Makashule Gana, sê as hierdie sake nie aangespreek word nie, sal die land binnekort net in naam oor ’n weermag beskik – indien dit nie reeds die geval is nie."

Through the rabbit hole of South African cults

Alex J Coyne Meningen 2024-11-20

"Religious freedom covers faith, but shouldn’t extend the umbrella further than anything the law allows for. Cult leaders manipulate, whereas religious leaders are expected to guide."

Hofstryd wink weer oor die publikasie van matriekuitslae

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-20

"AfriForum het sy regspan opdrag gegee om vir ’n saak voor te berei om te sorg dat die uitslae van vanjaar se matrikulante op mediaplatforms gepubliseer mag word. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat die Inligtingsreguleerder van Suid-Afrika (IR) die openbare bekendmaking daarvan verbied het."

Nersa begin met landwye verhore oor Eskom se skokverhogings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-19

"Eskom se verbysterende 1 700% styging in tariewe oor drie dekades is volgens Meyer niks anders as ’n 'korrupsiebelasting' nie."

Duisende onwettige mynwerkers skuil honger en dors in myn

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-15

"Van die mynwerkers het sedertdien na die oppervlak teruggekeer weens honger en dors en is gearresteer. Die polisie glo minstens 4 000 is steeds ondergronds en sommige is siek."

Het SA rede om te hoop op ’n vrolike feesgety?

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-11-14

"Hierdie skuif deur Ramaphosa dra egter ook vrugte of bied 'oorlewingsuurstof' aan sy party, want die DA- en ander RNE-ministers van ander partye se ingesteldheid tot doelgerigte dienslewering en letterlik ’n gehaas na resultate oplewer, gee ’n besonderse indruk van sy regering as ’n effektiewe, werkende een. Dit moet in sy guns tel."

Johannesburg se waterkrisis laat Konstitusionele Hof hoog en droog

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-14

"Gauteng verloor daagliks meer as 2,3 miljard liter water van Rand Water weens lekkasies terwyl honderde huishoudings met droë krane sit."

Groenboukonvensie 2024 vra vir ’n klimaatpositiewetoekoms

Annette Havenga In het nieuws 2024-11-13

"Met statistieke het De Ruyter aangetoon dat die verbranding van fossielbrandstowwe as ondoeltreffend bewys is. Twee derdes van die energie wat ontstaan in die verbranding van fossielbrandstowwe, word vermors. Hierdie proses van verbranding veroorsaak ook besoedeling en gesondheidsprobleme."

Spazawinkels veroorsaak warm debatte ná kindersterftes

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-13

"Sommige meen ’n gebrek aan behoorlike regulasies moet die skuld kry vir die huidige krisis, terwyl partye soos ActionSA wil hê spazawinkels moet honderd persent deur Suid-Afrikaners bedryf word en nie deur buitelanders nie."

On the sharp and corroded edge of township living

Alex J Coyne Meningen 2024-11-12

"Spaza shops have come under fire for illnesses and deaths related to food safety. However, it’s important to point out that informal traders meet a dire community need."

Kommer oor persvryheid in Mosambiek ná betogings oor verkiesingsuitslag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-12

"Die Mosambiekse afdeling van die streekspersvryheidsliggaam MISA het sy ernstige kommer uitgespreek oor die uitsetting uit Mosambiek van twee Portugese joernaliste wat verslag gedoen het oor die huidige vlaag betogings teen die voorlopige uitslae van die algemene verkiesing op 9 Oktober."

Voedselvergiftiging waarby leerders landwyd betrokke is wek kommer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-08

"Voorvalle van beweerde voedselvergiftiging by skole het die afgelope ruk soos paddastoele opgeskiet en dreig om paniek te saai by sommige skole."

Eskom vermors miljoene rand op "spookdorp"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-07

"Die projek is nou laat vaar en is besig om in puinhoop te verval. Die geboue staan ​​leeg en is heeltemal ongebruik."

Verified by MonsterInsights
Top