Actueel

Planne oor regering van nasionale eenheid gou bekend

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-06-12

"Dit wil voorkom of die ANC, DA, IVP en van die kleiner partye mekaar tot ’n redelike mate gevind het. Die besonderhede daarvan moet voor Vrydag se byeenkoms van die Nasionale Vergadering uitgepluis word voordat daar ’n ooreenkoms kan wees."

Tweespraak met Benno Barnard

Yves T’Sjoen, Benno Barnard Interviews 2024-06-11

"Al is het geen Nederlands, ik hoor toch het Nederlands, maar het is weer even magisch als toen ik een kind was en de woorden leerde kennen. Ik herinner me de fysieke rilling die ik als schoolkind bij “grillig” hoorde, “een grillig pad in het bos” in een of ander verhaal, en ik wist niet eens precies wat “grillig” betekende. Dat effect. Het kan zijn (lacht) dat ik slechte Afrikaanse gedichten daarom goed vind."

Nuwe parlement word Vrydag geopen met of sonder die MK-party

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-06-11

"Die eerste sitting van die nuwe parlement se Nasionale Vergadering, waartydens die nuwe parlementsede ingesweer en die president en speaker verkies sal word, vind op Vrydag 14 Junie plaas."

Uitvoergehalte: In gesprek met Arno Carstens oor Sewe sakke hoop

Izak de Vries, Arno Carstens Muziek 2024-06-07

Arno Carstens het ’n nuwe Afrikaanse kortspeler wat uitkom met die mooi titel Sewe sakke hoop. Die eerste snit “Hoe gaan dit” is reeds bekendgestel en die volle kortspeler is van 7 Junie af beskikbaar. Izak de Vries het hom hieroor en oor sy skilderkuns, wat op Instagram te sien is, ingevra.

Samewerkende regering kry steun sowel as teenstand

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-06-07

"Die moontlikheid van ’n samewerkende regering van nasionale eenheid wat die ANC sowel as die DA insluit, is met uiteenlopende reaksies onder gewone Suid-Afrikaners, politieke partye en vakbonde begroet."

Nuusdekking oor Afrika is goed, maar kan beter

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-06-06

"’n Span vooraanstaande navorsers uit die Verenigde Koninkryk het ’n verslag bekendgestel wat die neigings en vooroordele wat verband hou met wêreldwye medianarratiewe oor Afrika beklemtoon."

Commonwealth Short Story Prize 2024: Five writers from Africa – an interview with Azags Agandaa

Jannike Bergh, Azags Agandaa Interviews 2024-06-05

"Ghanaians from different parts of the country, including from the north, as well as immigrants from around West Africa, are all trying to eke out a living in here. These people bring in their stories, religions, lived experiences, struggles, cultures and identities into the one basket of Accra."

Dis ’n geskarrel agter die skerms oor ’n nuwe regering vir Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-06-05

"Die volgende week en ’n half sal dus deurslaggewend wees om te bepaal hoe Suid-Afrika se volgende regering gaan lyk en wie die president gaan wees."

Tweespraak met Peter Verhelst: Over het "wye en droewe land"

Yves T’Sjoen, Peter Verhelst Literatuur 2024-06-04

"Zodra het vliegtuig geland was rook ik de lucht, voelde ik de warmte, zag ik kleuren, hoorde ik de weirde muziek van het Afrikaans… Voor iemand als ik die heel erg met zijn lichaam en zintuigen denkt en schrijft, voelde Kaapstad aan als een gigantische bruistablet die tot ontlading kwam."

Waarnemers tevrede verkiesing was vry en regverdig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-06-04

"Die organisasie se waghondveldtog het meer as 1 000 geakkrediteerde plaaslike waarnemers in die veld gehad. Hulle het meer as 500 stemlokale besoek en meer as 1 500 verslae gedurende die stem- en telprosesse ingedien."

Nuwe tydvak wink ná Suid-Afrika se historiese stemdag

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-06-03

"Die verskyning nou van twee reënboë moes ook van metaforiese waarde wees. Wat dit was, was my nie beskore om met presiesheid te kon bedink nie. Dit sou, spekulatief of by nadenke, kon beteken dat ’n dubbele seëning oor die land rus – of op die land wag."

’n Nuwe politieke daeraad vir Suid-Afrika na 30 jaar

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-31

"Wat die kleiner partye betref, het die Patriotiese Alliansie van Gayton McKenzie heelwat steun gewen en baie van die DA se bruin kiesers weggelok. Dit wil egter voorkom of die DA van sy wit steun teruggewen het en dat die Vryheidsfront Plus nie vanjaar groot getalle van die DA se stemme kon afrokkel soos in die vorige verkiesing nie."

Commonwealth Short Story Prize 2024: an interview with Jean Pierre Nikuze

Jannike Bergh, Jean Pierre Nikuze Literatuur 2024-05-30

"In my story, a woman grieving the theft of her newborn son from the maternity ward takes matters into her own hands."

Oproep om die integriteit van die verkiesings te handhaaf

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-30

"Miljoene Suid-Afrikaners het Woensdag by stemlokale opgedaag om hulle kruisies te trek in wat beskou word as die mees betwiste verkiesing sedert apartheid in 1994 tot ’n einde gekom het."

Woede oor Ramaphosa se "skaamtelose misbruik" om stemme te werf

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-29

"Die DA en die MK het aangekondig dat hulle hofstukke ingedien het oor die aangeleentheid. Die Vryheidsfront Plus beskuldig Ramaphosa ook van skaamtelose ANC-opportunisme en misbruik van staatshulpbronne."

Pasop vir die plakkaat op die paal

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-05-28

"Om die ANC nóg ’n kans te gee, kan dalk net daartoe lei dat ons vir ’n verdere vyf jaar saam met Frazer Barry en Tribal Echo moet sing: 'Djy’s ’n plakkaat op ’n paal / en djy bly my mense faal.'"

Verkiesingskoors loop hoog

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-28

"Miljoene Suid-Afrikaners sal môre (Woensdag) deelneem aan wat allerweë beskou word as die belangrikste verkiesing in die land sedert die eerste demokratiese verkiesing in 1994."

Bruggenhoofden: Anastasia de Vries lewer rigtende bydraes in kritiese herevaluering van tale, geskiedenis en gemeenskappe

Willem de Vries Meningen 2024-05-27

"Haar studies in Nederland het haar baie krities en bewus gemaak van die noodsaak om anders te kyk en so ook na die geskiedenis van Afrikaans, het sy gesê. Waar dit gaan oor kleur, ras, geloof, veral dan die Moslemgeloof, is al baie goeie vordering gemaak ten opsigte van die navorsing oor die geskiedenis van Afrikaans, maar nog te weinig is op die gebied van (Afrikaanse) kerktaalgeskiedenis in byvoorbeeld die Rooms-Katolieke Kerk gedoen."

Tafel is gedek vir volgende week se waterskeidingverkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-24

"Die OVK se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het Donderdag gesê Suid-Afrika bevind hom op ’n deurslaggewende punt waar die pad na hierdie geskiedkundige verkiesings sy finale en mees kritieke stadiums nader."

Groen lig vir eerste vrou in Suid-Afrika om hoofregter te word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-05-23

"Die weg is gebaan vir die eerste vrou om Suid-Afrika se regbank vir die volgende 10 jaar te lei. Die Regterlike Dienskommissie (RDK) het die afgelope week adjunkhoofregter Mandisa Maya se aanstelling vir die pos by president Cyril Ramaphosa aanbeveel."

Verified by MonsterInsights
Top