Actueel

Ramaphosa spog op Menseregtedag terwyl die opposisie steen en been kla 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-22

"President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners het baie om te vier 30 jaar na demokrasie en 64 jaar sedert die Sharpeville-slagting toe 69 mense op 21 Maart 1960 dood is."

Speaker se kop moet rol sê opposisiepartye na klopjag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-21

"Opposisiepartye het hulle mes in vir die speaker van die parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Hulle eis haar bedanking nadat die Nasionale Vervolgingsgesag Dinsdag op haar huis in Bruma, Johannesburg toegeslaan het op soek na bewysstukke wat verband hou met korrupsie-aantygings wat teen haar gemaak word."

Hoeveel politieke lewens het Zuma?

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-03-20

"Presies hoeveel politieke lewens Suid-Afrika se vorige president, Jacob Zuma, nog oor het, is ’n raaiskoot wat ’n mens op eie risiko neem, want hier is hy al weer; dié keer in die gewaad van die nuutgestigte uMkhonto we Sizwe-party (MK)."

Omstrede kopieregwet kan dalk steeds gekeer word

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-20

"Dit blyk nou dat senior leiers in die ANC al hoe meer bedekkinge begin kry oor die wetsontwerp waarvoor hulle gestem het, en wil keer dat Ramaphosa dit onderteken."

Weermag gevra om met dreigende waterkrisis te help

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-19

"Die waterkrisis in dele van die land het nou sulke ernstige afmetings aangeneem dat die DA wil hê die weermag moet help met watervoorsiening waar sulke dienste besig is om in duie te stort."

Misdadigers beskou kerke al hoe meer as sagte teikens vir diefstal en roof

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-15

"Die voorvalle van misdaad in en by kerke het dit volgens AfriForum duidelik gemaak dat kerkgemeenskappe nie voorbereid is op die moontlike gevare wat hulle in die gesig staar nie."

Miljoene geblaas op geskorste staatsamptenare wat by die huis sit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-14

"Die amptelike opposisie in die parlement, die DA, is woedend oor die meer as R10 miljoen wat die regering spandeer het aan direkteurs-generaal in die staatsdiens wat die afgelope paar jaar met volle betaling geskors is en by die huis op hulle louere gesit en niks doen het nie."

SASNEV met die Van Ewijck Stigting se prestasieprys vereer

Eureka Barnard, Menán van Heerden, Izak de Vries SASNEV 2024-03-13

"Die idealis in my wil begin met vertoë rig en wil bewusmakingsgeleenthede uitdink, maar hoe bemark jy hierdie gedeelde erfenisse en praat daaroor met mekaar om die kompleksiteit daarvan beter te verstaan sonder dat ’n hele klomp mense jou as ’n prokolonialis, of te woke, teer en veer?"

Brussel tot Karoo-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Nele Van den Broeck

Menán van Heerden, Nele Van den Broeck Interviews 2024-03-13

Die Vlaamse skrywers Nele Van den Broeck en Gerda Dendooven arriveer binnekort in Suid-Afrika vir die Jakes Gerwel Stigting (JGS) en Passa Porta (’n internasionale literatuurhuis in Brussel) se jaarlikse skrywersresidensie by Paulet Huis in KwaNojoli (Somerset-Oos) in die Oos-Kaap. Menán van Heerden gesels met Nele Van den Broeck oor haar werk.

Johannesburg op die randjie van katastrofiese watervoorsieningskrisis 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-13

"Duisende inwoners van Johannesburg moes dié week ’n tweede week sonder water in die gesig staar omdat reservoirs wat groot dele van Randburg en die westelike dele van die stad voorsien, buite werking is."

Suid-Afrikaners is gereed vir ’n koalisieregering

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-12

"Meer as ’n kwart van Suid-Afrikaners is ook meer geneig om vir opposisiepartye te stem sedert die Veelpartyhandves se bekendstelling."

Persbericht: Tom Lanoye laureaat Prijs der Nederlandse Letteren 2024

Voertaal Literatuur 2024-03-12

Tom Lanoye is de eerste Vlaamse auteur sinds 2012 (Leonard Nolens) die de Prijs der Nederlandse Letteren ontvangt.

Internetvryer swendel miljoene uit verliefde vrou

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-08

"Die polisie het veral vroue gemaan om waaksaam te bly om nie die prooi te word van swendelaars wat hulle die maan en die sterre beloof, maar in werklikheid besig is om hulle uit al hulle geld te bedrieg nie."

VBS-verdagtes in hof oor beweerde plundering en korrupsie

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-07

"Teen November verlede jaar was 32 mense reeds in hegtenis geneem vir hul aandeel in die VBS-skandaal. Min mense is tot dusver gevonnis, en ’n skikking buite die hof het baie slagoffers kwaad gemaak."

Spanning in Bloemfontein op breekpunt namate grondbesetting voortduur 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-06

"Die spanning in Bloemfontein is besig om toe te neem namate grondbesetters voortgaan om onwettige strukture op te rig en leë grond aangrensend aan woongebiede vir bewoning op te eis."

Duisende plakkers sak op Bloemfontein toe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-05

"Die burgemeester van die omstrede Mangaung-metro, Gregory Nthatisi, het gesê ’n groep plakkershutte wat by Brandkop 702 en Uitbreiding 148 naby Pellissier in Bloemfontein opgerig is, sal vir eers bly staan terwyl die munisipaliteit probeer om ’n blywende oplossing te vind."

Johannesburg se waterkrisis raak al erger

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-03-01

"Johannesburg het vanjaar nog nie ’n dag sonder wateronderbrekings gehad nie en kenners waarsku dat dinge erger kan word."

Skadelike kopieregwetsontwerp voor parlement

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-29

"Drie plaaslike skrywersverenigings, PEN Afrikaans, ANFASA en PEN Suid-Afrika, het ook gevra dat Suid-Afrikaners hulle stem dik maak teen die wetsontwerp. Hulle het in samewerking met die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika (PASA) ’n petisie beskikbaar gestel as deel van ’n gesamentlike protesaksie teen die wetsontwerp, wat vandag vir aanvaarding voor die Nasionale Vergadering sal dien."

Omstrede Bela-wet beslis hof toe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-28

"Indien die wet deurgevoer word, sal dit aan provinsiale hoofde van onderwysdepartemente die mag gee om ’n finale besluit oor ’n skool se taal- en toelatingsbeleid te neem. Die rol van skoolbeheerliggame sal dus aansienlik kleiner wees."

Cele uit alle oorde gekap omdat hy in polisiehelikopter na ANC-funksie vlieg 

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-02-27

"Die minister van polisie, Bheki Cele, bevind hom vir die soveelste keer in die middel van ’n politieke storm nadat hy die afgelope naweek met ’n polisiehelikopter by die ANC se manifesbekendstelling by die Moses Mabhida-stadion in Durban opgedaag het."

Verified by MonsterInsights
Top