Actueel
Ramaphosa ontvang eerste Zondo-verslag oor staatskaping
2022-01-05"Die inhoud van die verslag is direk nadat dit aan Ramaphosa oorhandig is, ook op die regering se webwerf vir die publiek se insae beskikbaar gestel. Ramaphosa sê hy sal elke deel van die verslag onmiddellik aan die publiek bekend maak nadat hy dit ontvang het."
Waar is Ramaphosa se vonk van aksie ná parlement brand?
2022-01-05"Dit is ongelukkig so dat Ramaphosa nie ’n baanrekord van dringende optrede het nie. Ook hiervoor, soos met Zuma se ongeërgdheid oor staatskaping, sal ons ’n prys betaal."
Afrikaans en Nederlands: Waarom willen we zo graag elkaars taal leren?
2022-01-04Die taalbande tussen Afrikaans en Nederlands is onmiskenbaar. Roné Wierenga het met twee aanbieders, Sabien van Craenendonck (US) en Gonneke Groenen (NWU), van Nederlandse aanleerderskursusse in Suid-Afrika gesels om uit te vind waarom Afrikaanssprekendes Nederlands leer. Lisanne Homma heeft met twee docenten Afrikaans gesproken, Han Lasseel uit België en Elize Zorgman uit Nederland, om te horen waarom Nederlandssprekenden Afrikaans willen leren.
Afrikaans-Nederlands: Waarom leer Afrikaanssprekendes so graag hul Europese susterstaal?
2022-01-04In 2021 het die Noordwes-Universiteit ʼn hersiene Nederlandse taalverwerwingskursus vir beginners geloods. Roné Wierenga het met twee van die aanbieders van hierdie kursusse, Sabien van Craenendonck (US) en Gonneke Groenen (NWU), gesels om uit te vind waarom Afrikaanssprekendes Nederlands leer.
Nederlands-Afrikaans: Waarom willen Nederlandssprekenden zo graag Afrikaans leren?
2022-01-04Lisanne Homma heeft met twee docenten Afrikaans gesproken, Han Lasseel uit België en Elize Zorgman uit Nederland, om te horen waarom Nederlandssprekenden Afrikaans willen leren.
Talle vrae na verwoestende brand by parlement
2022-01-04"Die hele parlementêre kompleks kon tot op die grond afgebrand het, maar die flinke optrede van Kaapstad se brandweer het dit verhoed."
Desmond Tutu: Suid-Afrika se gewete tydens en ná apartheid
2021-12-26"Met Tutu se afsterwe verloor die land ’n morele kompas wat ewe onverskrokke geveg het teen die vergrype van die Nasionale Party as teen die korrupsie en wanbestuur van die ANC."
"Om te behoort"-simposium: Translingual impressions
2021-12-24"Taal behoort aan niemand nie, maar taal laat mens behoort. Taal verander my nie, dit gee my nie nuwe identiteite nie, taal laat my verken wat al binne my is. Elke nuwe taal is ’n nuwe uitsigpunt om hierdie mal lewe om my te probeer prosesseer."
Suid-Afrika spring strenger inperkings dié Kersfees vry
2021-12-24"Suid-Afrikaners kan dié naweek Kersfees vier met geen strenger inperkings nie, terwyl miljoene mense elders in die wêreld streng ingeperk word oor die feesgety tot ten minste vroeg aanstaande jaar."
Vrouwelijke auteurs bundelen krachten in schrijverscollectief Fixdit
2021-12-23Fixdit is een collectief van Nederlandse en Vlaamse schrijfsters dat genderongelijkheid in de letteren aan de kaak wil stellen en de canon wil uitbreiden met het werk van belangrijke vrouwelijke auteurs. In dit interview vertellen twee Fixdit-vrouwen, de Nederlandse schrijfster, theatermaakster en columniste Shantie Singh en de Vlaamse auteur, journalist, librettist en scenarist Gaea Schoeters, over het streven en de activiteiten van Fixdit. Vertrekpunt voor het gesprek is een LitNet Akademies-artikel van Marian Human-Nel en H.P. van Coller over de receptie van het literaire werk van de Afrikaanse schrijfster Eleanor Baker.
Mr Fix wil spoorweë regruk, maar niemand glo hom nie
2021-12-23"Beloftes deur die minister van vervoer, Fikile Mbalula, dat sy departement die haglike toestand waarin die land se spoorvervoerstelsel verkeer, binne enkele maande gaan regruk, is met sinisme en skeptisisme deur Suid-Afrikaners begroet."
Verengelsing van hoër onderwys kom wêreldwyd voor
2021-12-22"Die internasionale verskynsel van die verengelsing van hoër onderwys was onlangs die onderwerp van ’n virtuele konferensie gereël deur die afdeling ICLHE (Integrating Content and Language in Higher Education) van die Universiteit van Maastricht (UM) in Nederland. Die doel van ICLHE is die uitruil van standpunte, ondervinding, inisiatiewe en navorsing oor die raakvlakke tussen inhoud en taal van kursusse in hoër onderwys. Akademici uit lande so uiteenlopend as Hongkong, België, Mexiko, Korea en Suid-Afrika het deelgeneem."
Covid steel Kersfees en daar is ’n wolf by die deur
2021-12-22"Streng inperking het baie Nederlanders onkant betrap, Belge kan verwag om weer, soos vroeër, sogenaamde contactbubbels van twee tot drie huishoudings te vorm, prikspijt en knaldrang maak opslae en ’n moeë wolf laat boere rooi sien."
Suid-Afrika pleit by EU om reisverbod op te hef
2021-12-22"Tshivhengwa het in die brief aan Kionka verduidelik dat die nasionale inkomste uit toerisme in Suid-Afrika in ’n tipiese jaar sowat R285 miljard of €16 miljard is, wat 726 000 direkte werksgeleenthede en altesaam 1,5 miljoen poste direk en indirek ondersteun."
Covid-kwarantyn se dae is dalk getel
2021-12-21"Die advieskomitee sê die definisie van ’n hoërisikokontak is verouderd omdat wetenskaplikes die verspreiding van die virus nou beter verstaan. Die komitee is verder bekommerd oor die langtermyngevolge van kwarantyn en die invloed daarvan op mense se lewensbestaan soos inkomste, werksverliese en onderrig wat onderbreek word."
Persbericht ‒ P.C. Hooft-prijs 2022 toegekend aan Arnon Grunberg
2021-12-20De prestigieuze oeuvreprijs wordt jaarlijks toegekend aan Nederlandse schrijvers voor een telkens wisselend genre: verhalend proza, beschouwend proza en poëzie.
Kersfees sonder strenger inperkings
2021-12-17"Maak seker jy kry jou inenting voordat jy hierdie Desember kuier, familie besoek of met vakansie gaan," lui die regering se verklaring.
Zuma moet terug tronk toe
2021-12-16"Zuma se ondersteuners was woedend. Carl Niehaus het op Twitter gesê dit is ’n groot onreg wat teen Zuma gepleeg word omdat hy, volgens Niehaus, in die eerste plek sonder ’n verhoor in die tronk beland het."
’n Nuwe regering, ’n nuwe wêreldkampioen en ’n nuwe variant
2021-12-15"Mark Rutte kon uiteindelik, ná 217 dae, ’n nuwe regering begin saamstel, Max Verstappen laat die Lae Lande se bloed oranje pomp en omikron se tentakels word met streng inperkings beperk."
Die 2021-F1-seisoen deur die oë van ’n petrolkop
2021-12-15"My eerste woord was ‘kar’ en ek is ’n petrolkop. Die Red Bull-span se strategie was Sondag beter as Mercedes s’n en as die skoen aan die ander voet was en dit was Lewis wat op so ’n manier gewen het, sou hulle net so kwaad gewees het."