Actueel
Yves T'Sjoen in gesprek met Joost Nijsen: "Geef mij een jaargetijde om de lucht open in de ogen te kijken"
2022-05-13Yves T'Sjoen heb Joost Nijsen, afscheidnemende directeur van uitgeverij Podium (Amsterdam) en uitgever van onder anderen Breytenbach en Krog, enkele vragen voorgelegd.
’n Onderhoud met Annemarie Toebosch: akademikus, aktivis en mensch
2022-05-13"En ik hoop dat ze de lijntjes doortrekken en (gaan) begrijpen dat de VS een voortduren is van een Europees systeem van raciale hierarchie dat, in de Nederlandse context, de Native American genocide, de Holocaust, de Trans-Atlantische slavernij, en Apartheid heeft voortgebracht of gefaciliteerd. Uiteindelijk hoop dat dit doortrekken van de lijntjes tot grotere of kleine actie in hun leven zal leiden."
Eskom is ’n ramp, sê energiekenners
2022-05-13"Suid-Afrika moet ’n yslike 50 000 MW – gelykstaande aan die vervanging van sy hele vloot – se bykomende opwekkingskapasiteit oor die volgende 13 jaar by die nasionale transmissienetwerk voeg om die gaping in energievoorsiening te dek en uitgediende steenkoolstasies te vervang."
"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie
2022-05-12"58% van alle Suid-Afrikaanse huishoudings besit nie ’n boek ... hét nie ’n boek in hulle huis nie. Dis die realiteit. Ma moet kies tussen ’n brood en ’n boek. So dan kies sy natuurlik ’n brood."
Petrolskok wag in Junie op SA motoriste
2022-05-12"Suid-Afrikaanse motoriste moet hulle voorberei op ’n massiewe styging in die prys van petrol wanneer die nuwe brandstofpryse die einde van die maand aangekondig word."
Sterftes en bevryding gedenk, immigrante en selfone
2022-05-11"Twee mense is dood en nog twee ernstig gewond ná ’n skietery in Nederland; ’n somber Dodeherdenking in Nederland en Bevrydingsdag tot in Duitsland herdenk; Vlaminge voel migrante moet assimileer; jou selfoon kos jou straks jou rybewys."
Staatskapers kan binnekort aan die pen ry
2022-05-11"Shamila Batohi sê die NVG kon ’n behoorlike getuienisplan saamstel vir die vervolging van verskeie verdagtes en dit is nou die tyd om teen die skuldiges op te tree."
Kaapstad doen dit weer – derde beste stad op die planeet
2022-05-10"Daar is aan elke stad op die kortlys ’n telling toegeken op grond van ’n verskeidenheid faktore, van die aantal museums en galerye, Unesco-erfenisterreine, Michelin-restaurante en vyfsterhotelle wat in elke stad getel word, tot natuurskoonheid en selfs hulle verdraagsaamheid teenoor en aanvaarding van lede van die LGBTQ+-gemeenskap."
Diamante of as op 9 Mei?
2022-05-09"Die datums 8 en 9 Mei was vir jare lank dae van verligting, maar in 2022 het 9 Mei skielik ’n skrikdag geword; iets wat dalk geëggo word in Wajda se film."
Regsgeveg oor Covid-regulasies het begin
2022-05-06"Volgens Solidariteit se verklaring is die nuwe gesondheidsregulasies onregmatig en irrasioneel. Daarom het hulle met ’n regsproses begin."
Twis oor gesondheidsregulasies na ou regulasies verstryk
2022-05-05"Dit wat gepubliseer is, is veel minder drakonies as die oorspronklike idees wat ter tafel gelê is."
Storms op TV en energiekwessies
2022-05-04"Ook Nederland sukkel met kragvoorsiening maar ’n nuwe hittebattery bied moontlik ’n skoon oplossing; nóg ’n storm oor onaanvaarbare gedrag op TV; ’n Russiese olietenkskip die hawe geweier; chaos op Schiphol; geen maskers meer in Belgiese vliegtuie nie; en geen einde aan voëlgriep-epidemie nie."
#cocreateSANL: Die ontwerp van blougroen stede
2022-05-04"’n Blougroen stad ondervang beide die blou aspek natuurlike water en die groen aspekte, wat die natuur, besparing, hergebruik en hersirkuleer insluit."
Oorlog in Oekraïne gaan Suid-Afrikaners se sakke ruk
2022-05-04"Die Oekraïne-oorlog sal voedsel- en brandstofpryse in Suid-Afrika verder opjaag, sê die DA-leier John Steenhuisen wat in Oekraïne aangekom het. Hy sê Suid-Afrika moet harder begin druk vir vrede en ’n einde aan die konflik tussen Rusland en Oekraïne."
Koning van de Nederpop: In memoriam – Henny Vrienten (1948–2022)
2022-04-29"Nederland is in een paar dagen tijd 2 zangers van het Nederlandse lied verloren. Na Jan Rot, bereikte maandag 25 april het bericht dat de zanger, componist en muzikant Henny Vrienten is overleden op 73-jarige leeftijd. Hij was al langere tijd ziek."
Minister waarsku oor bestuurslisensies wat verval
2022-04-29"Meer as ’n miljoen Suid-Afrikaners se bestuurslisensiekaarte het verval en moet binne ’n week hernu word."
SA skiet nog ver te kort na 28 jaar se demokrasie
2022-04-28"Suid-Afrikaners het Woensdag 28 jaar van demokrasie gevier, maar almal in die land is dit eens dat die land van melk en heuning wat beloof is, steeds net ’n droom is."
Tronkstraf weens ontgroening geëis, gasprobleme, partytjies en hekse
2022-04-27"Vyf jaar tronkstraf vir die hoofverdagtes in ’n ontgroeningsaak geëis; sewe mense deur twee gasontploffings beseer; Nederland wil voor die einde van die jaar alle aankope van gas en olie uit Rusland staak; €919 miljoen (sowat R15 miljard) om onderwysers meer te betaal; Koningsnag en -dag kan weer soos voor die pandemie gevier word; en ’n veroordeelde heks se naam gaan nie in ere herstel word nie."
Kapenaars betoog op Vryheidsdag vir onafhanklikheid
2022-04-27"’n Woordvoerder van die groep het gesê hulle het goedkeuring vir 2 000 optoggangers wat by die Parade sal vergader, maar enigiets meer as 1 000 mense sal as ’n goeie opkoms beskou word."
In memoriam: "Het leven klopt van geen kant en daarom is het zo de moeite waard." – Jan Rot (1957–2022)
2022-04-26"Als het leven een feestje is en ze zeggen dat je over een uur echt naar huis moet, dan blijf je dat uur toch nog helemaal genieten en dan ga je niet in een hoekje zitten sippen? Zo onderging Jan Rot zijn ziekte. Alles eruit halen wat er nog in zit. Afgelopen vrijdag 21 april is hij op 64-jarige leeftijd overleden in zijn woonplaats Rotterdam. Zijn overlijden viel precies op de dag dat de Nederlandse radiozender Radio 5 een groot eerbetoon gaf aan de zanger."