Actueel

Al hoe meer standbeelde kry die trekpas

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-02

"Dit lyk of Paul Kruger se dae op Kerkplein getel is. Dit is glo net ’n kwessie van tyd voordat dit, soos baie ander standbeelde uit die land se verlede, verskuif gaan word."

Zille se twiet het DA weer die harnas in

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-07-01

"Dié slag het sy getwiet daar is vandag meer rassistiese wette as gedurende apartheid."

Konsertverbod: Het kunstenaars dan meer kieme as geloofsleiers?

Wilken Calitz Meningen 2020-06-30

"Die vraag ontstaan dan wat kerk is en of musiek- en teateroptredes nie dalk oor dieselfde kam geskeer kan word as geloof nie. Die punt is nie hier om diepgaande teologiese en kunsfilosofieë teen mekaar op te weeg nie, maar eerder om die huidige teenstrydighede mbt die grendeltydregulasies op die tafel te sit vir ’n bietjie stof tot nadenke."

Online conference Mandeladag 2020

Voertaal Kalender 2020-06-29

Tijdens de Mandeladag 2020, die dit jaar wegens de coronamaatregelen online wordt gehouden, zal het Ubuntu-thema "I am because we are and we are because the planet is" centraal staan en vindt ook de presentatie plaats van het boek Ubuntu, wij zijn de Aarde. 67 bijzondere verhalen van betrokken mensen. Het getal 67 is symbolisch, omdat Nelson Mandela 67 jaar van zijn leven aan de mensenrechten wereldwijd heeft gewijd.

Solidariteit neem die wapen op teen Denel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-26

"Die vakbond Solidariteit het weer die spreekwoordelike wapen opgeneem teen die wapenvervaardiger Denel en ’n aansoek in die Arbeidshof ingedien omdat Denel nie werknemers se volle salarisse betaal het nie."

Oud-NP-minister sê die ANC is gedoem tot skeuring

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-25

"Die ANC sal in die na-COVID-19 era uitmekaar spat. Die ou struggle-verlede sal hulle nie bymekaar kan hou nie. Só sê die oud-NP-minister Leon Wessels en destydse ondervoorsitter van die grondwetskrywende vergadering wat die land se nuwe Grondwet geskryf het." 

Kirvan Fortuin: Huldeblyke vanuit Nederland en Suid-Afrika

Ingrid Glorie, Cliffordene Norton Meningen 2020-06-25

Kirvan Fortuin was ’n Suid-Afrikaanse danser, choreograaf en LGBTQI-aktivis. Kirvan is die oggend van 13 Junie 2020 in Macassar gesteek en is onderweg na die hospitaal dood. Kirvan se dood het opslae gemaak. Verskeie Suid-Afrikaners en Nederlanders bring hulde aan Kirvan.

"Kirvan Fortuin was soos ’n seun vir my"

Marlene le Roux Meningen 2020-06-25

"Die wêreld deurgereis, maar bowenal nooit van Macassar vergeet nie. Hy het altyd vir my gesê: 'Marlene, ek moet ’n verskil maak. Ek moet terugkom en die jeug inspireer.'"

"Die bestaanheid is genoeg" – ’n onderhoud met Elsa Joubert

Ena Jansen Literatuur 2020-06-24

"Op 6 November 2017 het ek op versoek van die Stellenbosse Woordfees-organisasie ’n onderhoud met Elsa Joubert in haar woonstel in Berghof, Hofstraat, Kaapstad gevoer."

#MuseumHeadToHead: "An opportunity to engage with leading international voices in the contemporary art world"

Cliffordene Norton, Storm Janse van Rensburg Kunst 2020-06-24

"We see Head to Head as an ongoing initiative that will develop and grow. Nothing beats a physical gathering to share, learn, celebrate and engage, but we also want to reach out, and we realise that we can bridge some distances by hosting events such as this on online platforms."

Dlamini-Zuma praat bont oor regulasies

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-24

"Nkosazana Dlamini-Zuma, wat die regering se omstrede inperkingsregulasies dié week ook weer aan die hof moet verduidelik, het verskeie vrae wat opposisiepartye skriftelik in die parlement aan haar gestel het, gesystap."

Gerrie Nel wil beleggers uit bedrogspul help

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-23

"Duisende beleggers wat altesaam miljarde rand verloor het in die Sharemax-bedrogspul, hoop advokaat Gerrie Nel en die burgerregteorganisasie AfriForum kan hulle help dat geregtigheid uiteindelik geskied."

Discutabele helden

Ingrid Glorie Actueel 2020-06-22

"Ook in Nederland en België is door de dood van George Floyd en de demonstraties tegen het racisme dat daaraan ten grondslag lag, de zogenaamde 'beeldenstorm' weer opgelaaid. Bijna iedereen heeft wel een mening over straatnamen en standbeelden die herinneren aan een problematisch nationaal verleden. Maar terwijl de discussie over het waarheen en waartoe van deze beelden en bordjes de gemoederen weer bezighoudt, en er ook daadwerkelijk hier en daar beelden in brand gestoken, onthoofd, ontsokkeld of met verf besmeurd worden, dreigt het meer fundamentele gesprek, over systemisch racisme, te worden overstemd."

Regering tussen die duiwel en diep blou see oor COVID-19

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-19

"Politieke partye het president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die inperkingsmaatreëls verder verslap gaan word, met gemengde gevoelens ontvang."

The position of indigenous healing and sangomas in contemporary South Africa: an interview

Cliffordene Norton, Gerda Hooghordel Academisch 2020-06-19

"With regard to the subject of indigenous healing, there are (also in popular media) many prejudices: sangomas are witches, and indigenous healers are, in general, charlatans. Although it is true that some people call themselves sangomas in order to earn easy money, there are many indigenous healers who have a vast amount of knowledge about herbal medicine and insight into human nature."

"En dalk gaan niks verlore nie" – Tone Brulin en NP Van Wyk Louws "Germanicus"

Yves T’Sjoen Meningen 2020-06-18

"Ter gelegenheid van de vijftigste verjaardag van het overlijden van NP Van Wyk Louw keer ik terug naar Brulins regiedebuut in Zuid-Afrika. In Vlaanderen had de toneelschrijver en acteur/regisseur van de Koninklijke Vlaamse Schouwburg (Brussel) ruime naambekendheid verworven als theatervernieuwer."

Blydskap oor inhegtenisname van VBS-voorbokke

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-18

"Agt mense is Woensdag in hegtenis geneem vir bedrog van miljarde rand. Die inhegtenisnemings volg bykans twee jaar nadat diefstal by die bank blootgelê is."

Wat na de beeldenstorm?

Herman Meulemans Meningen 2020-06-18

"De laatste weken zijn er al veel beelden, symbolen van een koloniaal of racistisch verleden, gesneuveld. In België wordt deze dagen het ene na het andere standbeeld van Koning Leopold II verwijderd, beklad of vernield."

Pedagoog Micha de Winter: "Betrek jongeren bij de samenleving"

Ingrid Glorie Academisch 2020-06-17

Een interview met de Nederlandse pedagoog Micha de Winter naar aanleiding van een artikel van Leentjie van Jaarsveld op LitNet Akademies, "'Help, ek is ’n skoolhoof in ’n afgeleë gemeenskap!' Uitdagings tot die skoolhoof se leierskap- en bestuurstyl". Elementen van zijn ideeën over de eigen verantwoordelijkheid van leerlingen, democratisch burgerschap en de plaats van een school in de lokale gemeenschap zijn universeel toepasbaar.

Oos-Kaap se skokkende COVID-19-chaos

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-16

"Rapport se susterkoerant City Press het ook die naweek berig oor die haglike toestande by die Oos-Kaap se hospitale. Die tonele by die hospitaal herinner mens volgens die koerante aan 'ʼn distopiese toekomsriller'. Talle van die hospitaal se verpleegpersoneel is glo self siek en moet mekaar in die buitegebou van die hospitaal verpleeg."

Verified by MonsterInsights
Top