Actueel

Jeugdag 2020: Gelyke geleenthede, vryheid en ’n helder toekoms vir elke Suid-Afrikaanse jongmens

Keenan Kulsen Meningen 2020-06-16

"Jeugdag is ’n goeie herdenking, dit is ’n historiese gebeurtenis in ons land en ons moet dit vier. Maar is die huidige jeug deeglik bewus van hul voorregte? En is die bevoorregte jeug bewus van derduisende ander daar buite wat steeds soos die Soweto-jeug van 1976 vir hul vryheid baklei? Ek wil glo dat die jongmense van Soweto minstens een doel bereik het en dis gelyke geleenthede in onderwys."

Solidariteit wil duisende onderwysposte help red

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-15

"Die vakbond sê in ’n verklaring hulle gaan met ’n groot veldtog begin om te keer dat personeel in onderwys- en ander poste, wat deur skoolbeheerliggame aangestel is, hul werk verloor."

Openbare beskermer se uurglas loop uit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-12

"Verskeie politieke partye, burgerlike organisasies en kommentators het al Busisiwe Mkhwebane se kop geëis en gevra dat sy haar tas pak en loop, maar sy skop met alle mag vas. Die OB sê sy sal hof toe gaan om haar pos te behou, indien nodig."

Iconic Charly’s Bakery in Cape Town faces financial challenges in lockdown

Marli van Eeden, Jacqui Biess Actueel 2020-06-11

"We were expecting some form of lockdown to happen, having watched the COVID-19 crisis hit Italy, England and the USA, so we weren’t surprised when President Ramaphosa announced three weeks of lockdown, but we did not think that the lockdown would last as long as it has." 

Die stryd oor rook: ’n gewilde, dog ongesonde, tydverdryf

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2020-06-11

"Terwyl dit om verskillende redes is dat rook, sigarette en tabak op dieselfde tyd deel van die openbare gesprek in hierdie twee lande is, is daar wel ’n raakpunt, naamlik dat tabak deur Nederlandse ontdekkingsreisigers aan Suid-Afrika bekend gestel is, so ver terug as die dae toe ons land nog slegs deur die inheemse Khoekhoe bewoon is. Nou, vier eeue later, is tabak die onderwerp van ’n hofgeding wat die tabakhandelsorganisasie FITA teen die SA-regering aanhangig gemaak het."

COVID-19: Suid-Afrikaner in Viëtnam vertel van stryd om huis toe te kom

Marli van Eeden, Misha van Schalkwyk Actueel 2020-06-11

"Daar was al twee petisies om die aandag van die Suid-Afrikaanse regering en die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) meer te vestig op die repatriasie van hul burgers in Viëtnam. Ongelukkig is die situasie nie iets waaroor ons veel beheer het nie; ons is heeltemal afhanklik van die regering vir ’n bekostigbare terugkeerkans na Suid-Afrika."

Vrees by skole oor COVID-19 is volgens mediese spesialiste oordrewe

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-10

"Daar is geen rede vir ’n kultuur van vrees noudat kinders weer begin skoolgaan nie. Dít blyk uit omvattende gesprekke wat die joernalis, Willemien Brümmer, met mediese spesialiste gehad het oor wat presies kinders se risiko is wanneer hulle weer moet skoolgaan terwyl die koronavirus nog met ons is."

Whiteness in Southern Africa – an interview

Cliffordene Norton, Duncan Money, Danelle van Zyl-Hermann Academisch 2020-06-09

"The idea of whites in colonial Africa conjures up images of pith helmets and khaki shorts, rural landscapes and vast estates, madams and masters parked on verandas alternately sipping gin and barking orders at African servants. Such stereotypes present whites as a uniformly wealthy and homogenous group, secure atop a binary power structure." Duncan Money and Danelle van Zyl-Hermann, editors of Rethinking white societies in southern Africa, 1930s–1990s.

Riemtelegram oor Bacchus het drinkers op hol

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-09

"Gerugte dat die regering die verbod op die verkoop van alkohol later dié week weer gaan instel, het Maandag soos ’n veldbrand op sosiale media versprei. Dit is nie bekend hoe en waar die gerug ontstaan het nie. Die regering sowel as die polisie het op navraag gesê hulle dra geen kennis van so ’n besluit nie."

COVID-19: ’n Nederlander se ervaring

Cliffordene Norton, Sacha Landkroon Interviews 2020-06-08

"Omdat Paterswolde ’n dorpie onder die rook van die groot stad Groningen is, dink ek die mense hier is minder angstig, want baie mense ken mekaar en die dinamika in ’n dorp met 11 000 siele is ’n bietjie kalmer as in ’n stad van 200 000 inwoners." 

Press release: 2020 Commonwealth Short Story Prize regional winners announced

Voertaal Literatuur 2020-06-05

Judges praise winning stories "that are striking for their lateral leaps, their use of language, voice and subversion – and their sheer courage". The Commonwealth Short Story Prize is awarded annually for the best piece of unpublished short fiction from the Commonwealth. It is the only prize in the world where entries can be submitted in Bengali, Chinese, English, French, Greek, Malay, Portuguese, Samoan, Swahili, Tamil, and Turkish. 

Zondo wil Zuma gou weer sien

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-05

"Zuma se kat-en-muis-speletjie met die land se regstelsel is alombekend. Hy het voorheen daarmee gespog dat hy graag sy 'dag in die hof'' wil hê. Wanneer dit puntjie by paaltjie kom, gebruik hy en sy regspan egter elke toertjie in die boek om sy saak uit te stel."

Wat Amerika oor George Floyd se dood by Suid-Afrika kan leer

Heindrich Wyngaard Meningen 2020-06-04

"Plaaslik – anders as met die George Floyd-situasie – was die fokus ook nie op die velkleur van die beweerde oortreders nie; en dáárin is nóg ’n belangrike onderskeid te tref."

Druk neem toe oor "irrasionele" regulasies tydens inperking

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-04

"Druk op die regering is besig om uit al hoe meer oorde toe te neem om weg te doen met irrasionele regulasies tydens die grendelstaat wat niks te doen het met die verspreiding van die koronavirus nie."

"Numerous books have left their mark on me"

Cliffordene Norton, ML Kejera Literatuur 2020-06-04

"I want to be in a position to help writers from other underrepresented groups. Most of the chances I received were primarily from more established writers taking me under their wing." ML Kejera’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.

"I gravitate towards fiction steeped in cultural and social nuances"

Cliffordene Norton, Aba Asibon Literatuur 2020-06-04

"This story is my attempt to humanise the devotion of the men and women who hold down the fort in our homes while we chase our dreams." Aba Asibon’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize. 

"I let the main character tell me what she wanted told"

Cliffordene Norton, Sharma Taylor Literatuur 2020-06-04

"I write so that my characters’ stories can get out there into the world, and so readers can find in the stories something that connects with them and which maybe makes them rethink things in their own life and ultimately have more empathy and compassion for themselves and others." Sharma Taylor’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.

Gesoek: ’n minister van die toekoms

Hans Pienaar Nuusvinke 2020-06-03

"Gaan ons ’n postpandemie hê, of gaan dinge maar net aangaan soos tevore, post die pandemie? Die groter probleem in Suid-Afrika is dat ons gekoloniseer is deur die verlede, beide omdat sy vergrype ons laat met bykans onoorkomelike ongelykhede, en omdat ons denke oorheers word deur kwessies gedryf deur 19de-eeuse ideologieë. Die meerderheid Suid-Afrikaners veg nog teen Britse kolonialisme en apartheid, terwyl die nuwe kolonialismes bedryf word deur Microsoft, Facebook, Twitter, Amazon en Google."

"Ik wilde meer doen dan drie mondkapjes per dag"

Ingrid Glorie Interviews 2020-06-03

"We merken dat de belangstelling voor kunst uit Afrika in het algemeen en voor die uit Zuid-Afrika in het bijzonder heel groot is." Vanuit haar huis in Lelystad voorziet de van oorsprong Zuid-Afrikaanse Daleen Warmer-Stavast haar clientèle van mondkapjes tegen het coronavirus. 

Suid-Afrikaners moet raap en skraap om COVID-19 te oorleef

Jean Oosthuizen In het nieuws 2020-06-03

"Talle Suid-Afrikaners moet geld leen of hulle spaargeld gebruik om COVID-19 te oorleef." 

Verified by MonsterInsights
Top