Actueel
Zille gooi handdoek in oor "bose" Twitter
2020-02-19"Zille sê in haar vaarwel-twiet Twitter het vervlak tot ’n platform van irrasionele boendoegedrag wat gebruik word om ’n agenda van haat te bedryf om maksimum skade te berokken."
Sjors van der Panne: "Zingen is voor mij een gevoelsding"
2020-02-19"Aan het eind van het gesprek keren we nog even terug naar Zuid-Afrika, het land van Laurika Rauch, en haar taal: het Afrikaans. Het is opmerkelijk dat hij op zijn laatste cd de Nederlandse vertaling opnam van 'Stille Waters' van Laurika Rauch."
Wat is ’n misdaad teen die mensdom?
2020-02-18"Watter taal is die regte taal om die kern van die saak vas te vat?"
Unisa-seminaar: Charl-Pierre Naudé oor Rooiborsduif (2019)
2020-02-18Hierdie bydrae is gelewer tydens ’n spesiale oggendseminaar by Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap op 20 Januarie 2020. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen gesels met Charl-Pierre Naudé.
FW de Klerk swaai om oor misdaad teen die mensdom
2020-02-18"FW de Klerk het sy stelling dat apartheid nie ’n misdaad teen die mensdom was nie, onvoorwaardelik teruggetrek en die land om verskoning gevra daarvoor."
State of the nation’s arts (SONA)
2020-02-17"The opening of parliament has come and gone with the most noteworthy item being the fallout around FW de Klerk’s assertion that apartheid was not a crime against humanity. This continues to make more headlines and social media discussion than anything the president said. On the other hand, in the arts community, what the president did not say is the cause of agitated conversation."
Kaapstad palm wêreldrekord in met melkskommels
2020-02-14"Kaapstad spog met nóg ’n wêreldrekord naas die stad wat pas die prestasie behaal het dat dit die grootste skare ter wêreld kon lok om na ’n tenniswedstryd te kyk."
België en Suid-Afrika: kulturele en akademiese uitwisseling/samewerking
2020-02-14Daar is tans opwindende kulturele en akademiese uitwisseling-/samewerkingsooreenkomste tussen Vlaandere en Suid-Afrika. Menán van Heerden gesels met Geraldine Reymenants, algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika.
Persbericht: Antjie Krog eerste UGent Writer in Residence
2020-02-14De Writer is Residence biedt niet alleen gastcolleges of lezingen aan voor studenten en academisch personeel. In samenwerking met culturele en literaire instituties zal hij/zij ook voor een breder publiek optreden met voordrachten.
Eersdaags op die grootskerm: ’n Film oor Brenda Fassie se lewe
2020-02-13"Die legendariese Brenda Fassie se lewensverhaal gaan uiteindelik in ’n film met die titel Brenda: The True Story verewig word."
Solidariteit wil veg vir pensioengeld
2020-02-13"Die vakbond Solidariteit het met regstappe begin om die kaping van staatsamptenare se pensioene te stop. Die vakbond eis dat die staatspensioenfonds (GEPF) se geld nie gebruik mag word om die sukkelende Eskom se enorme skuld te help betaal nie."
EFF wil vonke laat spat by staatsrede
2020-02-12"Die EFF dreig om die president se toespraak Donderdagaand te ontwrig soos tydens die bewind van Jacob Zuma, tensy Ramaphosa minister Pravin Gordhan afdank."
Leiden-studie-uitruil: ’n onderhoud met Teneal Apollis
2020-02-12Teneal is tans besig met haar MA-graad by die Universiteit van Wes-Kaapland en doseer deeltyds in die Departement Afrikaans en Nederlands. Sy het in 2018 ’n studie-uitruil by Leiden Universiteit voltooi. Sy vertel vir Menán van Heerden meer oor haar ervaring.
Eerste studie van sy soort: kodewisseling onder Afrikaans-Nederlandse voorskoolse kinders
2020-02-12"Ek poog ook om die samewerkingsband tussen Afrikaans en Nederlands verder te versterk."
Vertoon-tennis in SA gryp internasionale verbeelding aan
2020-02-11"Die wedstryd het nie net die grootste skare ooit in die wêreld na ’n tenniswedstryd gelok nie, maar dit het ook die meeste geld vir die Roger Federel-stigting ingesamel."
European Cultural Foundation: An interview
2020-02-10Menán van Heerden chats to Friso Wiersum about Europe as a cultural community and mobility programmes offered by the European Cultural Foundation.
NG Kerk sloer en mor steeds oor gay troues
2020-02-07"Drie van die twaalf lidmate wat die NG Kerk hof toe geneem het wou die afgelope week groter duidelikheid by die kerk se leiers verkry oor die pad vorentoe."
Zuma se lakeie wil saamgaan tronk toe
2020-02-06"Jacob Zuma se ondersteuners is woedend omdat daar ’n lasbrief vir sy inhegtenisname uitgereik is. Sommige sê hulle sal saam met hom tronk toe gaan as hy opgesluit sou word."
"Siek" Zuma speel kat-en-muis met hof
2020-02-05"Tydens Dinsdag se verhoor het Zuma se regverteenwoordiger mediese dokumente voorgelê om sy geheime siekte te staaf, maar die mediese brief was vaag en onvolledig en dit was nie eers duidelik of dit deur ’n mediese dokter onderteken is nie."
Dodelike koronavirus op pad na Suid-Afrika
2020-02-04"Die DA se skaduminister van gesondheid, Siviwe Gwarube, sê die feit dat ’n pasiënt in Botswana geïdentifiseer is wat moontlik met die virus besmet is, beteken dat die virus reeds op ons drumpel is."